Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Acre Luxury Pods

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Waverley Hill Organic Wines and Olive Estate, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little Acre Luxury Pods bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf op die skilderagtige Waverley Hill Organic Wines and Olive Estate sowat 20 km vanaf Tulbagh en 7 km vanaf Wolseley. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek vir paartjies aangesien 'n mens deur die glasplafon kan sterrekyk.

Verblyf word in 3 Luxury Pods gebied en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging. Elke pod het 'n gemaklike koningingrootte-bed, sagte duvet, skoon linne en 'n privaat ingang. Die en suite-badkamer het 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenhede het elk 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus is.

Dit lei na 'n houtdek met buitemeubels, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad met 'n manjifieke berguitsig. Daar is ook 'n restaurant en 'n wynproe-lokaal op die perseel en gaste is welkom om die plaas te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Little Acre Luxury Pods
Netheid
4.9/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chrizelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Maande gelys 12

Ligging

  • R46, Waverley Hill Organic Wines and Olive Estate, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Acre Luxury Pods het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wolseley Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Waverley Hill Organic Wines and Olive Estate, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7826498cdceed00406fac8c476a569f2548146f677d6b6c50dbf1587a8989276c97fa8fe2e58aacca7372c699976dceabe5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 R46 Waverley Hill Organic Wines and Olive Estate 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.405877664284 19.238877255202
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem