Witsand Akkommodasie by Little Kokomo at The Breede River Lodge | LekkeSlaap
+15

Little Kokomo at The Breede River Lodge

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan , Breede River Lodge Eenheid 207, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Little Kokomo at The Breede River Lodge is in Witsand, stapafstand vanaf die Breerivier geleë en is gerieflik ingerig vir 'n klein gesin.

Hierdie dubbelverdieping-eenheid het slaapplek vir tot 5 gaste. Die hoofslaapkamer is op die grondvloer en het 'n dubbelbed, 'n kluisie, 'n TV met DStv en 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank op die boonste vloer. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n vierplaatstoof, 'n oond, mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas en koffie- en teemaakgeriewe. Eetgerei, breekware, potte en panne is beskikbaar en maaltye kan rondom die etenstafel genuttig word. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV met DStv. Dit bied ook toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die rivier.

'n Gemeenskaplike swembad en braaigeriewe is beskikbaar by die lodge en bote en kano's kan op versoek gehuur word.

Little Kokomo at The Breede River Lodge is net 100 m van 'n restaurant, die hawe en jetty af en is ideaal vir diegene wat kabeljou, haanknorder leervis en vele meer wil vang.

Slaapplek

’n Bespreking by Little Kokomo at The Breede River Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Little Kokomo at The Breede River Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Joseph Barry-rylaan , Breede River Lodge Eenheid 207, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Kokomo at The Breede River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan , Breede River Lodge Eenheid 207, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIuF8utBzx3rN8NhgaUdKst28ipxgAoa9iDcYCIwJK7rcNFqtb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Joseph Barry Drive Breede River Lodge Unit 207 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.396427759047 20.826967684552
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za