Little Mantis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Little Mantis is 'n lieflike vakansiehuis in Umzube aan die Suidkus. Dié bekoorlike dorpie bied toegang tot ongerepte strande en is die ideale bestemming vir 'n somervakansie.

Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers met slaapplek vir 12 gaste en spog met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en elke kamer het 'n en suite-badkamer.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n dek met 'n etenstafel en 'n see-uitsig. Verdere geriewe sluit 'n braai-area, pizza-oond, gemeenskaplike swembad en parkeerplek in.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit winkelsentrums, restaurante, swem, spieshengel, snorkel, waterski, branderplankry en gholf in.

Slaapplek

'n Bespreking by Little Mantis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Little Mantis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 200 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false