Aurora Akkommodasie by Lizingi Lodge B&B | LekkeSlaap
+22
+22

Lizingi Lodge B&B

  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofstraat 20, Aurora, 7235, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Lizingi Lodge B&B is in Aurora, 'n dorpie aan die Weskus, sowat 43 km noordwes van Piketberg en 29 km suid van Redelinghuys. Die instansie bied plattelandse gasvryheid en persoonlike aandag aan al ons gaste.

Die gastekamer het is privaat en beskik oor 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n volvoermat. Langs die slaapkamer is 'n kamer met 'n sitarea, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en badkamergeriewe.

'n Volledige plaasontbyt is beskikbaar, asook middag- en aandetes op versoek. Toek-toek-toere in die dorp en na die nasionale monument is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n volledig gelisensieerde restaurant en kroeg oorkant die pad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Lizingi Lodge B&B
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kloofstraat 20, Aurora, 7235, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lizingi Lodge B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Aurora Wes-Kaap
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofstraat 20, Aurora, 7235, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzZGIxOTJjLWEwZjYtNDQ1NC05NjRjLThhZjhhNmQ5ZTMwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4.91 20 Kloof Street Aurora 7235 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.704598655902 18.482665121555
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za