Heldervue Akkommodasie by Lobelia28 | LekkeSlaap
+10

Lobelia28

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobelia-weg 28, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lobelia28 is in Somerset-Wes en is ideaal vir 'n klein gesin op soek na 'n gerieflike plek vanwaar hulle die omgewing kan verken. Dis naby verskeie winkelsentrums, die strand, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid het 'n pragtige uitsig oor Valsbaai.

Die woonstel is op 'n residensiële erf en bied privaatheid. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek in 'n afstandbeheerde, toesluitmotorhuis.

Die huis is naby Waterstone Mall en die Lord Charles Hotel.

Slaapplek

’n Bespreking by Lobelia28 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank Kindermatras vir 2
Area 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelslaapbank
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lobelia-weg 28, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lobelia-weg 28, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMu4phPdkLG1DzISvm2fsCnNaU6wO9pcu3yUbiZKCVvpz13Og9H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 28 Lobelia Road Heldervue 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -34.06376 18.82121
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za