LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lodge 90 - Pinnacle Point Estate | LekkeSlaap
+20

Lodge 90 - Pinnacle Point Estate

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Lodge 90 - Pinnacle Point Estate
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rene L - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene L

Lieflike plek.

Ons het heerlik gekuier. Lieflike plek met alles wat nodig is. Die manne kon heerlik gholf speel. Sal definitief weer daar gaan oorbly.

Ralie B - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie aangenaam.

Lekker verblyf in 'n wonderlike omgewing.

Lindie D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie D
Gesin met klein kinders

Veilig, netjies en skoon.

Baie veilige, netjiese en skoon eenheid met alles wat benodig sal word op vakansie. Ligging my swembad perfek vir kinders. Sal beslis aanbeveel en weer wil kom kuier!

Nicky V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky V
Gesin met klein kinders

A lovely stopover and resting place

A wonderful stayover, a definite return with some friends!

Egon D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Egon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place. Great host.

We needed a self-catering accommodation and Lodge 90 ticked all the boxes. Fully furnished and equipped. Home away from home. Host is attentive from afar, which is great.

Lodge 90 - Pinnacle Point Estate se terugvoer

Thank you for the great review. You made it easy by being the perfect guest. We look forward to hosting you again sometime.

Lodge 90 - Pinnacle Point Estate
Jonathan N - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good, spacious and clean accommodation.

Really liked this place. Decent internet and full DStv was a bonus.

Maryke-lee M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke-lee M
Gesin met tieners

Perfect for family or friends.

Steven was very helpful during our stay. The lodge might need better cleaning, which is not Steven’s fault, but rather the HOA cleaning services of Pinnacle Point. The floors was not clean at all, and you cannot walk bare feet in the house at all. Overall, the space is well equipped and the patio lounge area a great addition for windy days. The added bonus to be allowed to park your car at the lodge is great, much better than hiking the hills at the Golf Villas. We will visit again. Thank you Steven.

Lodge 90 - Pinnacle Point Estate se terugvoer

Hi Maryke-Lee,
Thank you for the great review and I apologise for the dirty floors. Pinnacle Point HOA cleaning services are not responsible for the cleaning of the lodge. I use another company which I have been using for 7 years already and very seldom get complaints about their service. However, I have addressed this issue with them I will ensure that this does not happen again. We look forward to hosting you and your family again.
Regards,
Steve

Lodge 90 - Pinnacle Point Estate
Enrico W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico W
Saam met vriende

Well looked after place, would stay much longer next time.

Well looked after place.

Lodge 90 - Pinnacle Point Estate se terugvoer

Thank you for the great review for Lodge 90. We are very pleased you enjoyed the lodge and we look forward to hosting you again some time in the future.

Lodge 90 - Pinnacle Point Estate
Eugene M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M

Pleasant. Will come again.

Equipped with all you need.

Lodge 90 - Pinnacle Point Estate se terugvoer

Thank you for the great review. We look forward to hosting you again sometime in the future.

Lodge 90 - Pinnacle Point Estate
Ina D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met vriende

Baie lekker gekuier. Die koue nat weer was nie eens 'n probleem nie.

Die bure se cowl op die skoorsteen veroorsaak dat die rook soms terugwaai in die vertrek. Albei skoorstene behoort dieselfde tipe cowl te gebruik.

Kobus S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Gesin met tieners

Ongelooflik.

Ons was baie beïndruk met die huis se uitleg en rustigheid. Sal vir seker weer teruggaan. Die hele estate was 'n groot plesier. Ek het my vakansie op 'n hoë noot afgesluit.

Lodge 90 - Pinnacle Point Estate se terugvoer

Ek is baie bly dat u Lodge 90 geniet het en 'n lekker vakansie gehad. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Lodge 90 - Pinnacle Point Estate
Vanaf R1 650
R1 650 R1 403
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 403
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 403
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle Point-rylaan 1, Pinnacle Point-landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceNY1SeYT9Ro3RLABLDkSR96GSUiJ59kqmRktRTp0cprlFKDZ4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650, nou Vanaf R1 403  per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 1 Pinnacle Point Drive Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.196370895693 22.089099268123
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem