LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lodge 91 @ Pinnacle Point | LekkeSlaap
+13

Lodge 91 @ Pinnacle Point

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Lodge 91 @ Pinnacle Point
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lynn R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn R
Gesin met klein kinders

Baie mooi en goed toegerus.

Het heerlik gebly in die lodge -goed geleë en alles gehad wat ons nodig gehad het.

Lodge 91 @ Pinnacle Point's terugvoer

Thanks so much, Lynn, and I hope you had a good weekend.
Warmest wishes,
Michelle

Lodge 91 @ Pinnacle Point
Kim V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim V

Enjoyable weekend.

The lodge is well equipped. The only negative is our access card was not working.

Lodge 91 @ Pinnacle Point's terugvoer

Thanks so much, Kim.
The access card is sorted and we look forward to the next visit.
Regards,
Michelle

Lodge 91 @ Pinnacle Point
Adele S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S
Gesin met klein kinders

Dit was so mooi en so rustig, sal beslis teruggaan en langer bly.

Ons het so lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het en soveel meer. Die huis is pragtig en naby aan die swembad en speel plek vir klein kinders. Ons kom terug en gaan langer bly. Uitstekende diens.

Lodge 91 @ Pinnacle Point's terugvoer

Such a great review and thank you so very much. We look forward to your return visit.

Lodge 91 @ Pinnacle Point
Natasha L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansie!

Michelle is ‘n wonderlike gasvrou. Die huis was baie netjies en skoon. Op dae wat die wind gewaai het, kon ons steeds lekker kuier en braai op die toegeboude stoep. Die kinders het heerlik geswem in die swembad. Ons sal vir seker weer terugkeer!

Lodge 91 @ Pinnacle Point's terugvoer

Thanks Hendrik for the super review and we look forward to your return.

Lodge 91 @ Pinnacle Point
Fatimah S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fatimah S
Gesin met tieners

Very impressed with everything.

The whole stay was awesome and we were very impressed with the place and what it had to offer. Will definitely book again.

Lodge 91 @ Pinnacle Point's terugvoer

Thank you for the kind words and we welcome your return.

Lodge 91 @ Pinnacle Point
Hanna-mari O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna-mari O
Gesin met klein kinders

'n Fantastiese plek waar ons definitief weer sal gaan kuier!

Die huis het 'n wonderlike ligging. Hy is snoesig en warm in die winter en met groot konsertinadeure wat kan oopskuif, raak dit 'n ruim stoep in die somer. Die kompleks se swembad is voor die huis, wat dit fantasties maak vir kinders. Natuurlik as jy bietjie wil ontsnap vir die dag, is die lieflike klubhuis teen die see asemrowend mooi, asook 'n heerlike strand waarnatoe jy met jou kinders kan gaan. Hier kry jy definitief rustigheid, natuurskoon en heerlike geselligheid in een.

Lodge 91 @ Pinnacle Point's terugvoer

Thank you so much for the fantastic review and you are always welcome back kindest wishes
Michelle

Lodge 91 @ Pinnacle Point
Louwrens J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens J

Fantastic place!

What a nice place, real value for money. The house was clean and had all the necessities.

Larene B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larene B
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker plek.

Pragtige plek. Netjies en oorgenoeg van alles. Pragtige ligging. Kinders wou 'n week daar bly.

Lodge 91 @ Pinnacle Point's terugvoer

Thank you for the kind words, I am glad you had a good break. You are welcome back anytime!

Lodge 91 @ Pinnacle Point
Steven S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven S
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Pragtige ruim plek. Ideaal vir 'n groterige gesin. Uiters netjies en ten volle toegerus met als wat jy benodig vir 'n perfekte wegbreek.

Lodge 91 @ Pinnacle Point's terugvoer

Thank you for your kind words, Steven.

Lodge 91 @ Pinnacle Point
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekboomstraat, Pinnacle Point Landgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWF36B6R23tKnEGnDv6S4cqQhZxcy6JYUqZynaszUxfBkHWhcj0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Spekboom Street Pinnacle Point Estate 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.196562485437 22.089034616947
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!