Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Charniel V - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie ligging gerieflik.
Randall J - Jan 2024
Algehele gradering
Was 1 van die lekkerste vakansies.
Ashwill A - Des 2023
Algehele gradering
Feels like home away from home. Amazing.
Phillip V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker!
Kim G - Okt 2023
Algehele gradering
Ons maak gereeld van Loerie Guest Lodge gebruik wanneer ons besigheid in George het.
Pieter L - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Henk T - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Kim G - Aug 2023
Algehele gradering
Beslis ons "oornag" in George.
Lise V - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely guest lodge.
Liesl B - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent location, client service and hospitality.
Gail D - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie sentraal en gesellig om daar tuis te kon gaan.
Andre L - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik en stylvol.
Irene V - Jan 2023
Algehele gradering
Gasvry en vriendelik.
Bart H - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker bed.
Leonora E - Des 2022
Algehele gradering
Loerie Guest Lodge is 'n oulike gastehuis.
Lees meerWillem V - Des 2022
Algehele gradering
Kamers is stylvol. Ontvangs vriendelik. Ontbyt uitstekend.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Reginald G - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Tinus W - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike nagrus in luukse weelde.
Johan J - Nov 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay. A good breakfast.
Wendy C - Aug 2022
Algehele gradering
Groot bederf!
Mushfiqah C - Aug 2022
Algehele gradering
Good.
Lenel T - Mei 2022
Algehele gradering
Ligging is baie goed.
Melanie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Puik. Dankie vir alles.
Sumarie L - Feb 2022
Algehele gradering
Aan te beveel.
Jaco H - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Toiletgerief effe klein.
Koos O - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was ’n gemaklike oorslaap by Loerie.
Jac B - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Christiaan B - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Jenestin J - Sep 2017
Algehele gradering
Goed.
Anton V - Des 2016
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam.
Samuel D - Jul 2016
Algehele gradering
Voel soos jou huis, weg van jou huis.
Jan L - Jan 2016
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Liezl M - Apr 2015
Algehele gradering
Die verblyf was goed!
Mariaan B - Apr 2015
Algehele gradering
Baie gerieflik en naby alles.
Janine B - Mrt 2015
Algehele gradering
Will stay here again!
Hanlie V - Des 2014
Algehele gradering
Uitstekend en kon lekker ontspan. Ontbyt is uitstekend.
Charmaine V - Des 2014
Algehele gradering
Uitmuntend.
Lees meer- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Davidson-weg 91, Camphersdrift, George, 6529, Wes-Kaap