Loft Studio
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Clifford Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Maande gelys 8
Opsomming van Resensie
Jos B - Mrt 2024
Algehele gradering
Die loft laat jou onmiddellik tuis voel. Dis so rustig jy wil net daar uitspan.
Chris L - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Dolf V - Jan 2024
Algehele gradering
Goed behalwe vir trappe, TV en lugversorger.
Loft Studio se terugvoer
Dankie vir jou moeite met die kommentaar, Dolf. Ons profiel is duidelik oor al hierdie elemente, dus sou julle daaroor ingelig gewees het voor julle aankoms. Ons bied 'n kompeterende ervaring in 'n spesifieke prysklas en glo dit is juis hoekom julle ons in die eerste plek oorweeg het. Sien uit na 'n volgende besoek! Veilige reis.
Schanti V - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Eric N - Des 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Hennie A - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly sal aanbeveel.
Debbé M - Okt 2023
Algehele gradering
A beautiful home away from home.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diaz-straat 29, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 13