Lofts Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lofts Apartment is in Mosselbaai en het slaapplek vir 8 gaste.

Die woonstel het 'n see-uitsig en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 4 enkelbeddens op die boonste verdieping beskikbaar. Die slaapkamers deel 2 badkamers.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus. Die sitkamer het 'n TV met Openview HD en 'n DVD-speler. Gaste moet asseblief hul eie dekodeerder en slimkaart saambring om toegang tot DStv te he. Let daarop dat die woonstel trappe het en daar is beperkte WiFi beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai-area. Parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en is net 500 m vanaf die Diaz-hoofstrand, die waterpark, 2 km vanaf die Langeberg Mall en 6 km vanaf die ATKV-oord.

Slaapplek

'n Bespreking by Lofts Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lofts Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false