Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lunamè's

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Lunamè's
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid en eenvoud van Lampiesbaai en die omgewing doen jou siel goed.

Ons het sommer van die begin baie tuis gevoel. Irene, die gasvrou, het ons ingewag en was voortdurend in gesprek of ons iets nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lunamè's se terugvoer

Baie dankie Johan vir die positiewe resensie. Dit word opreg waardeer en ek is bly julle het dit geniet. Julle was voortreflike en aangename gaste. Beste wense vir julle.

Lunamè's
Anna K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Attentive hosts with beautiful and comfy accommodation.

Lovely accommodation, quiet and safe. Well-equipped kitchen, so great for cooking. We loved how close it is to the beach, and the bed is super comfy! Hosts were incredible!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lunamè's se terugvoer

Thank you so kindly, Anna, for your lovely review. It was such a pleasure to meet you and be your host. Best wishes to both of you.

Lunamè's
Tina S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina S

Our stay at Lunamè's was the highlight of our stay at St Helena Bay.

Stunning and pristine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lunamè's se terugvoer

Thank you so much, Tina, for your review. It was such a pleasure to meet you, and you were a spectacular guest. Thank you.

Lunamè's
Luan T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best sea holiday with our little boy in a beautiful area at lovely accommodation.

We loved our stay at Lunamè's! Beautiful space with wonderful hosts! Would recommend it to anyone!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lunamè's se terugvoer

Dear Luan, thank you very much for your kind review. You were wonderful guests and it was such a pleasure to host you.

Lunamè's
Yvonne T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne T
Gesin met tieners

Lovely place.

We had a lovely stay in a very enjoyable place. The attention to detail was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lunamè's se terugvoer

Thank you Yvonne for your review. It is much appreciated and I am glad that you enjoyed your stay.

Lunamè's
Lateefah J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lateefah J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient location, safe, clean, fully equipped.

The host is wonderful and caring. The house was the cleanest we've stayed in. Fully equipped kitchen with sleek appliances. Beautifully decorated with a large bathroom. Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lunamè's se terugvoer

Dear Lateefah, thank you so much for your very kind and generous review. So much appreciated. It was an honour to host you and have you stay at Lunamè's. The compliment is returned since you were a guest as clean as you received it. You are most welcome back.

Lunamè's
Zandra V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandra V
Gesin met klein kinders

Ontspan en rustig.

Dit was baie rustig en lekker om daar te kon kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lunamè's se terugvoer

Baie dankie Zandra vir jou resensie. Dit word opreg waardeer. Julle was baie aangename gaste en is baie welkom terug by Lunamè's. Wens julle alles van die beste toe.

Lunamè's
Xagene D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xagene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie netjies en skoon. Alles is so mooi en stylvol. Alles wat jy benodig, is daar, tot 'n bean-to-cup koffiemasjien. Gasvryheid is baie goed en behulpsaam. So lekker om so tuis te voel. Beveel beslis die mooi plek aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lunamè's se terugvoer

Liewe Xagene, baie dankie vir julle resensie. Dit word werklikwaar Baie waardeer. Dit was so lekker om julle te ontmoet en te leer ken.
Sien uit om dalkies by ons Alma Maters se "wedstryd" weer te ontmoet.
Liefdegroete
Irene

Lunamè's
Anje V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en stunning selfsorg-eenheid.

Al was ons kuier net vir een nag was dit beslis die beste rusplekkie. Vreeslik geniet en baie lekker geslaap en goed uitgerus teruggekom. Baie dankie vir die goeie kliëntediens en dis sowaar 'n mooi plekkie, goed na gekyk, rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiré F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré F

Warm welkom Weskus wenner!

'n Absolute hartlike welkom deur Irene! Baie mooi, goed toegeruste wooneenheid. Skoon en luuks maar tog gesellig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lunamè's se terugvoer

Dankie Desirè vir jou resensie. Dit word opreg waardeer. Dit was 'n voorreg om julle as my gaste te onthaal. Julle het so mooi na Lunamè's gekyk. Wens julle voorspoed en net die beste toe.

Lunamè's
Marlene P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut meer as wat 'n mens voor hoop.

Met die intrapslag is mens omring deur gemak, detail, kwaliteit en luukses vir 'n onvergeetlike verblyf. Om van die oorspronklike kuns van Irene self nie eers te praat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lunamè's se terugvoer

Liewe Marlene en Pine. Baie dankie vir die resensie! Maak my gelukkig dat julle dit geniet het en tevrede was. Was 'n voorreg om julle te ontmoet en as gaste te huisves.
Alle voorspoed vir julle.

Lunamè's
Jeanne D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very special home away from home.

We stayed over for four nights at Luname's in Lampiesbay. What a revelation. Irene and Russel have raised the bar high. We were welcomed by Irene and she took us through the cottage explaining how everything worked (from the washing machine to the electric power lamps which stayed on during loadshedding) and where everything was, (including the washline and pegs, toiletry and food supplies in case we had forgotten them, extra towels, blankets and beach chairs). They had thought of everything. The cottage was spotlessly clean, and well stocked with cutlery, crockery and all the necessities. A lovely comfortable bed, and a large bathroom with a shower and bath. Boiling hot water on demand. We enjoyed the spacious and well-appointed braai facilities, and the comfort of a five-star 'home from home' and had a well-needed break from the frenetic pace in Gauteng. Above all, their friendliness and willingness to accommodate us were heartwarming. Thank you Irene and Russel, we will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lunamè's se terugvoer

Dear Jeanne and Erika, thank you so very much for your special review. You are most welcome and more than anything, it is guests like you that inspire us to give our all. It was a privilege to host you and accommodate you at Lunamè's. May you be blessed in your ventures and go well. Looking forward to our paths crossing in the future again.

Lunamè's
Tersia G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G
Saam met vriende

Rustig, kos vir die siel.

Ons het 'n uitstekende vakansie gehad. Die son en see was 'n groot bederf. Russel en Irene is bereidwillige en verskriklike vriendelike eienaars wat die ekstra myl gestap het vir ons. Sal dit hoogs aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lunamè's se terugvoer

Dankie Moedertjie en pragtige Melissa. Julle was die beste gaste ooit. Waardeer julle resensie so baie. Mooi loop.

Lunamè's
Yvonne A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

The very best, nice and quiet and the host and hostess are amazing.

Excellent. Everything is perfect. Clean, lovely location and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved our stay. The hosts are gracious and I loved the artist vibe.

We will definitely recommend Luname's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, goed toegeruste verblyf met baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Nuwe en moderne blyplek, goed toegerus met smaakvolle interieur. Ideale blyplek as basis om blomme te gaan kyk! Stil, rustige en veilige area. Net 'n plesier gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeskilpadstraat 4, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f065820a6c26e7d8b0c2fa042c1e322f5ccaad2c6fb8f12b4ae4b2895d8f168987a4b9a307f339e5dab13bfeced0d774a7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 4 Seeskilpad Street Lampiesbaai 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.72163504724 17.962874199107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem