LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Luxurious Cape Dutch Home | LekkeSlaap
+21

Luxurious Cape Dutch Home

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingswood Gholflandgoed, Brooksideweg 27, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Luxurious Cape Dutch Home in Kingswood bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis op die bekroonde Kingswood Gholflandgoed met 'n kampioenskapsgholfbaan in George.

Dié vakansiehuis het Kaap-Hollandse meubels en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n kombuis, leefarea en 'n eetkamer. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede kamer het 'n dubbelbed, die derde kamer het 'n dubbelbed en 'n bababed, en die vierde kamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n kaggel en 'n sitarea. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met stoepmeubels en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n pool-tafel en 'n dubbelmotorhuis.

Kingswood Gholflandgoed bied veiligheid en rustigheid met 'n goeie ligging. Die landgoed is net 5,2 km vanaf George se middedorp, 13,7 km vanaf Garden Route Mall en 17,3 km vanaf Victoriabaai. George Lughawe is 10,6 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Luxurious Cape Dutch Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Luxurious Cape Dutch Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kingswood Gholflandgoed, Brooksideweg 27, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxurious Cape Dutch Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingswood Gholflandgoed, Brooksideweg 27, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4uiK2nARlESYMcVUbldm9g0CHc6HNUx6C4MiNdIHWyjCO5aurt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Kingswood Golf Estate 27 Brookside Road 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.974672 22.432322
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!