Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxurious Ocean View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferdinandstraat 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxurious Ocean View is 'n weelderige eiendom met luukse woonstelle wat met 'n asemrowende see-uitsig spog. Hierdie pragtige toevlugsoord is perfek vir wittebroodgangers en gaste wat 'n romantiese wegbreek soek. Die eiendom is die toonbeeld van ontspanning. Die ongeëwenaarde uitsigte, luukse geriewe en intieme atmosfeer maak hierdie eiendom 'n droombestemming.

Verblyf word in 2 smaakvol en individueel gemeubileerde woonstelle gebied. Die woonstelle bied elk slaapplek aan 2 gaste. Elkeen het 'n koningingrootte-bed en 'n modern ontwerpte en suite-badkamer. Kraakvars wit linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n selfsorg-kombuisarea wat met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Elkeen het 'n aangrensende sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Elke woonstel het 'n privaat plonspoel wat gaste gedurende die warm dae kan geniet. Elkeen het 'n stoep met gemaklike buite-sitplek en spog met 'n wonderlike uitsig oor die see.

Hierdie eiendom is vir ontspanning ontwerp en is naby die strand, plaaslike winkels en verskeie geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 2

Jaar gelys 2

Ligging

  • Ferdinandstraat 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferdinandstraat 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe426829095541f51d3ab43af8e2294d235f2e5008808710fc35f3292dc55a8275104896f4c45796886a539c0b8467c229038?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 6 Ferdinand Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0451675 23.3614457
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem