LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Luxury Apartment - Tyger Waterfront | LekkeSlaap
+8

Luxury Apartment - Tyger Waterfront

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tyger Falls-boulevard, Tyger Falls, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag(plek vir 3)

Beskrywing

Luxury Apartment - Tyger Waterfront bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel in die Tyger Waterfront in Tygervallei. Dié woonstel het 'n uitsig oor die water en is ideaal vir diegene wat toegang tot die stad en Wynlande soek.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer en 'n kantoor. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die kantoor. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die woonstel beskik ook oor 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is ook 'n ingeboude waterfilter.

Die oopplan-leefarea het 2 rusbanke, 'n TV met DStv, 'n DVD-speler en 'n klein stereo. Die woonstel het ook WiFi. Gaste kan op die groot hoekstoep, wat gedeeltelik beskut it, ontspan en die pragtige uitsig oor die meer geniet.

Die kompleks spog met 24 uur-sekuriteit en -toegangsbeheer in die gebou en die woonbuurt. Die ligging bied toegang tot die middestad, die V&A Waterfront en Tyger Waterfront. Daar is ook restaurante, kafees, winkels en vermaak-opsies in die omgewing. Willowbridge Winkelsentrum is 1,1 km ver en Tygervallei Winkelsentrum is 850 m ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Luxury Apartment - Tyger Waterfront sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Tyger Falls-boulevard, Tyger Falls, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tyger Falls-boulevard, Tyger Falls, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35a0dd542a3dad43323524d0617c72316427c01ddd0aaabc31c8c15b05f24a0583655e1ea3a7a2148390afddd17f36846df5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag(plek vir 3) Tyger Falls Boulevard Tyger Falls 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.874236184491 18.628084603496
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!