LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ma Tala Tala Wildlife Reserve | LekkeSlaap
+57

Ma Tala Tala Wildlife Reserve

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 46 resensies vir Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Gerhard S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met vriende

Fantasties. Heilsaam. Idillies. Pastoraal. Goed vir die siel.

Heerlike vinnige wegbreek na ‘n boskamp vir kuier met goeie vriende.

Renier E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Renier E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid was heerlik

Probleem areas met bestuur bespreek en uitgelig. Tekens van verwaarlosing wat opgradering nodig het.

David B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Charming hosts, enjoyable for a couple of nights.

We stayed in the suite which was spacious but lacked a few things such as a toaster ,tea towels,etc. The steep steps up to the suite could be dangerous . The Bar is not really a bar as it is not open after 5pm. Tranquil surroundings with nice walks although not overstocked with game.

Angelique H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is n lekker rustige vakansie oord en is geskik vir oud en jonk :-)

Dit is n wonderlike plekkie en die staff was baie gasvry, daar is tot wild in die agtergrond terwyl jy rustig sit en braai. Ek sal hulle defnitief aanbeveel vir n troue of net n lekker naweek weg.

Lucia J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia J

Awesome naweek, pragtige oord, baie vriendelike bestuur en personeel.

Baie lekker gerus, tannie Yvonne was baie gasvry en het uit haar pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak! Ons gaan beslis weer en ons vat hierdie keer die hele familie!

Miemmie B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miemmie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik om tyd in die natuur te spandeer.

Die akkommodasie was netjies, skoon en volledig. Die personeel was vriendelik en gretig om help. Ek kry die gevoel dat Ma Tala Tala gaan 'n gunstelingwegbreekplekkie word vir die wat uit die gejaag van die stad wil kom. Ons het spesifiek gegaan om ons siele te verkwik in die natuur en was nie teleurgesteld nie. Met sebras, kameelperde, rooibokke, waterbokke en nog meer wat net buite the kamp loop was dit presies wat ons verwag het.

Bertus K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Niks om by te voeg nie - dis rustig.

Frans R - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans R
Enkelreisiger

Very nice establishment, quiet and safe. The surrounding area with wildlife, the dam and braai facilities are some of the wonderful features.

Very clean rooms that are well maintained. Cooking area around the boma may need some attention, maybe more gas stoves needed.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve's terugvoer

Thank you very much for the positive feedback and hope to see you again.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Suzaan L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan L
Gesin met klein kinders

Amazing short breakaway.

Wonderful place suitable for the entire family! Very friendly staff. We will definitely go there again!

Nick R - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer terugkeer.

So tussen die staptogte in die pragtige reservaat, het ons darem ook tyd gekry om heerlik te ontspan en uit te rus. Gerieflik naby aan Pretoria as 'n mens voel jy het 'n wegbreek nodig om rus vir jou siel te kry.

Mark M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark M
Saam met vriende

Heerlike naweek saam met goeie vriende in die bosveld.

Ons gasheer, Abri, was byderhand vir enige iets sou ons dit nodig kry en ons huisie was great, mooi skoon met alles wat ons nodig het in die bos. 'n lig by die braai sal even greater wees. Daar is volop wild om te gaan kyk en met al die lekker reën is die bos regtig mooi. Net 'n stukkie informasie - selfoonsein is maar sleg daar bo op die berg, maar dit was fantasties, want niemand was behep met hul fone nie en ons kon die bos terdeë geniet.

Mandie J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker en rustig, heerlik geswem en kameelperde gesien. Sal net voorstel dat 'n besem beskikbaar gemaak word in elke eenheid, asook 'n tafeltjie in die badkamer. En as daar slegs bv. twee eenhede geboek is, boek hul ver uitmekaar uit en nie langs mekaar nie vir meer privaatheid.

Corne H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne H
Gesin met tieners

Pragtige omgewing met wild.

Ons het heerlik by Ma Tala Tala gebly. Die 6-slaper is 'n behoorlike tweeslaapkamerhuis met twee badkamers in die bosveld wat met 'n elektriese heining omhein is. Daar is 'n lekker stoep met ingeboude braaier.

Carina B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige bosveld wegbreek.

Die boskamp is baie privaat geleë, weg van die main lodge af. Heerlike buite lug stort. Ons het die stilte baie geniet.

Moja M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moja M
Gesin met tieners

It is an amazing holiday destination/

Ria received us very warmly. She did not only tell us where to find places, but practically went with us to show where the swimming pool, braai areas etc. are. I loved the gas braaier. We enjoyed viewing animals. The rooms are neat and beautiful. We were not even hurried up to book out. I will definitely visit Ma Tala Tala.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve's terugvoer

Thank you very much, Moja. It is nice to receive pleasant reviews and we hope to see you again soon.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Karen O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen O
Gesin met klein kinders

Die gasvryheid was ongelooflik.

Ons het heerlik gekuier en die wegbreek geniet. Dit is baie rustig daar, maar het dit geniet om na die wild te kyk. Die gasvryheid van die bestuurder was ongelooflik en het bygedra tot 'n wonderlike ervaring. Dankie.

Alet S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Alet S
Enkelreisiger

Sien die sterre.

Sien sterre.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve's terugvoer

Hello Aletta,
Thank you for your patronage, we appreciate a review. A room with fan, heating, coffee/tea station, en-suite shower toilet and twin beds with white linen and towels, ground floor overlooking nature and animals is hardly "glamping".

Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Keith V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Keith V
Saam met vriende

Great potential for a wedding or conference venue.

Unless you book one of two houses available the remainder of the accommodation is like glamping but sleeping in a room with a shower. The facilities are not good or adequate for the glamping accommodation. The price for the glamping accommodation will allow one to book and stay at much nicer places.

Nicolene P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir my was dit gerieflik genoeg.

Ons is geskuif na 2 kamers toe aangesien my ouers (85, 80 jaar oud) saam met ons daar was. Die feit dat dit kamers was, verstaan ek dat slegs sekere dinge nodig is in die 1-kamer chalet. Aangesien ons egter vit die hele naweek daar was en self moes kosmaak was daar sekere dinge wat ek gemis het, soos bv. skerp messies, bakke, ens. Die bestuurderes het uit haar huis uit gehelp sover sy kon, maar dit het tog gepla. Soos verduidelik, voldoen dit wat daar is wel aan die vereistes in die die lig gesien van dat dit slegs 'n oornagfasiliteit is.

Yolanda J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda J

Wonderlike bosveldstilte met goeie. Netjiese verblyf.

Goeie keuse vir 'n wegbreek met vriende of 'n gesin. Die selfsorg-eenhede kan net beter toegerus word met wynglase, eetgerei ens. Braaiplekke is 'n bietjie ver van die eenhede en 'n asblik by elk sal goed wees. Boma is baie goed! Vriendelike diens!

Kate V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kate V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het baie tuis gevoel en het dit geniet. Dit is net nie baie goed ingerig vir self-catering nie en ver van winkels ens.

Christien S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en diens uit die boonste rakke!

Julle omgee en besorgtheid oor my ouers, met ons besoek aan Ma Tala Tala, was vir my 'n riem onder die hart. Hulle was baie beïndruk met die verskeidenheid wild en die pragtige bome.

Storm K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Storm K
Gesin met klein kinders

Hidden gem not far from Johannesburg.

Ma Tala Tala was a great stay for our family. There is no TV, no busy life, just pure relaxation. We absolutely loved our stay at Ma Tala Tala. Ria was so sweet and accommodating. My 5 year old son did not want to leave. Our morning walks seeing wild life will be a holiday I will cherish forever. Thank you Ma Tala Tala. We will be back.

Barend J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en stil. Mooi omgewing.

Sal enige tyd weer soontoe gaan en sal aanbeveel vir enige iemand van paartjies tot families. Lekker rustige omgewing en ek het die stap baie geniet.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve's terugvoer

Baie dankie Barend

Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop om jul weer vinnig te sien, ons waardeer alle insette en terugvoer

Baie dankie weereens,
M

Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Riana N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, skoon diens.

Ons het baie lekker gebly, kamers is netjies en skoon. Natuurskoon is 'n pluspunt.

Paul V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Enkelreisiger

Rustig en lekker.

Om my familie te vat om te sien hoe lekker dit is.

Johan D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet. Ria en Eddy het ons voorwaar tuis laat voel.

Van aankoms tot vertrek baie tuis gevoel. Genoeg wild gesien en lekker gebraai. Het rugby saam met Eddy (gasheer) gekyk. Jammer sy Blou Bulle het verloor. Grondpad was nogal 'n challenge. Sien klaar uit na my volgende besoek aan Ma Tala Tala.

Jack B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jack B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful peaceful place.

A wonderful and peaceful break away from the maddening city.

Jochen S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jochen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great getaway.

For people that stay in Gauteng, Ma Tala Tala offers a great getaway close to home.

Ellistine R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellistine R
Gesin met klein kinders

Dit was 'n ongelooflike en fantastiese wegbreek.

Ek sal dit beslis aanbeveel vir familie en vriende.

Rita O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rita O

Ht dit baie geniet gasheer en gasvrou baie vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel. Beveel Ma Tala Tala aan.

Sal Ma Tala Tala enige tyd aanbeveel lekker rustig en is nie so ver van Boksburg af nie. Het dit baie geniet. Dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het en die webtuiste vir die aanbeveling' Sal weer van julle gebruik maak.

Gert B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Ons het as gesin dit baie geniet en het die natuurskoon en wild baie geniet.

Daleen G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Daleen G
Saam met vriende

Lekker rustig.

Aircon werk nie, te min wynglase, TV ontbreek, gordyne onversorg, elektriese heining werk nie, kamera drade is geknip.

Marelize G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weg van die stad.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer is netjies en ruim. Ons het wel gevoel dat 'n tweeplaatstofie handig sou wees. Om die potjie pap te maak saam met die braaivleisie, of ontbyt. Daar is nie 'n restaurant op die perseel nie, die naaste winkels is 'n hele entjie se ry, en dis nogal beperk met net 'n mikrogolf. Dankie vir die Weber wat nader getrek is vir ons om te kon braai by ons kamer. Ons tyd was te beperk om die hele reservaat deur te stap, maar in die entjie wat ons wel gestap het was daar heelwat diere. Was lekker om so in die bos te kon wegbreek uit die stad.

Flynn Oliviette N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Flynn Oliviette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en ontspanne.

Die plekkie is geskik vir groep-kuiers. Gerieflik en netjies.

Michael S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terrible.

We were subjected to a wedding that carried on the whole night, the staff were very unfriendly and unhelpful, the room was full of dust that affected my wife's sinus so badly we nearly left at 1 am. Never again.

Wanda B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Baie dankie vir Danie en sy metgesel vir die wonderlike tyd daar, dit was regtig baie lekker en die diens was puik.

Phillip S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip S
Gesin met klein kinders

Bush experience at it's best and for those who want to relax. For the nature lovers.

Two bedroom 6 sleep accommodation as if you are at your own home in the bush. Accommodation is isolated up in the mountain with lovely view. No microwave, no electric kettle (water to be boiled on stove with kettle) and no fans in house (might be needed for the hot SA summers). Accommodation is fenced and there was no need to take special care of our 3 year old grandchild.

Anne B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne B
Saam met vriende

Attention to customer detail is fantastic.

Spent a fabulous weekend break. Karl was very hospitable. The house was specious and clean. The walks around the reserve was magical, seeing the giraffe, kudu, zebra and wildebeest at close quarters. Martin took us for a sunset/moonlight drive and I was very impressed that he knew exactly what we drank and who we were, without meeting us before. Well done Karl for briefing him. Nothing was too much trouble and we had a wonderful time, getting away from the rat race. So happy there was no television in the house, definitely not needed.

Willem H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Willem H

Rustig skoon verblyf met 'n paar tekortkominge.

Ma Tala Tala is baie gerieflik naby vir 'n naweek-wegbreek. Die huis waarin ons gebly het was netjies en skoon en die verblyf was redelik gerieflik.

Anil Kumar S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anil Kumar S
Saam met vriende

Its a nice, lonely private place to spend time with your close group of friends all together.

It needs a swimming pool at the big house. There is a koi pond there, which is of no use. Rather converting it into a small pool will also satisfy the visitors.

Ma Tala Tala Wildlife Reserve's terugvoer

Good day Anil,
Thank You for the kind comment and to have had you stay with us.
Us being the conservationists are waiting for a new home for the Koi to be completed and then this will be exactly what we envisage to do as well as a new small pool at the other family unit, will happen asap .
Thanks for the review and regards,
Matalatala

Ma Tala Tala Wildlife Reserve
Nadien S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadien S
Saam met vriende

Die verblyf was 100% presies wat ons gehoop het dit sal wees.

Martin en sy personeel het ons 'n wonderlike kuiertjie verseker. Die diens en tegemoetkoming was uit die boeke uit. Ons sal definitief terug gaan. Groot dank en komplimente!

Annemare J - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemare J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en nuut, stil omgewing, baie wild om te besigtig.

Lokale en slaapvertrekke baie netjies, linne spierwit en van die beste kwaliteit. Heerlik om te gaan stap teen die koppie uit en wild baie rustig sodat hulle besigtig kan word, veld in goeie kondisie. Veiligheid baie goed, wildheinings en heining om die verblyf-deel. Rustig en stil en naby genoeg om na besienswaardighede op Cullinan te reis.

Juanita K - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita K
Saam met vriende

Baie lekker.

Mooi met goeie diens. Ons het lekker gekuier.

Sandra J - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing.

Vriendelike verwelkoming.

Johan S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Vriendelike staf, uitstekende diens, rustige atmosfeer.

Ek het my werkspan vir 'n jaareindfunksie na MaTalaTala geneem. Ons is warm verwelkom. Die personeel was vriendelik en behulpsaam met enigiets wat ons nodig gehad het. Die wildrit was 'n treffer met baie wild om te sien. Die atmosfeer was baie rustig en my span het die uitstappie baie geniet.

Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R350
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 71 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ma Tala Tala Wildlife Reserve, Langs die R573, Cullinan, 1003, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViZDQyNWQ3LWFiOWQtNDg5Yy05YmU5LTFiNmM1NDUxNTQ0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (vir 2 persone) 46 5 1 5 Ma Tala Tala Wildlife Reserve Off the R573 1003 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.58239 28.44805
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!