Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mack & Miley

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Mack & Miley
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Duncan P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan P
Besigheidsreis

Very nice.

Very nice, it was a simple business trip, a sleepover was all I needed and this ticked all the boxes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina C
Saam met vriende

Rustig en heerlike braai area.

Mack & Milly is sentraal geleë naby winkels en restaurante. Baie veilig en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Lekker geslaap. Lekker in Langebaan gekuier.

Baie rustig. Daar is in al ons behoeftes voorsien. Word aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hillary F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hillary F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het sommer verlief geraak op die plek!

Dit was so heerlik, ons kom beslis gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, ruim genoeg vir klein plek, veilige parkering, goeie opset met braai.

Die verblyf was baie goed veral dat daar steeds ligte, WiFi en gasstoof tydens beurtkrag was. Sou gehou het van 'n houtbroodbord, 'n skerm om kos in mikrogolf warm te maak en 'n groot mikrogolfvaste houer om melk in mikrogolf warm te maak. Vorige huurders het nie gerapporteer dat badkamerlig nie werk nie. TV het nie gewerk nie. Andersins, uitstekend vir prys en ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristen D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Very pleasant, super friendly hosts, and we were able to make a last-minute booking for another night without any hassles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste eenheid teen redelike prys.

Netjiese, sakpas eenheid met al die geriewe en meer. WiFi was van goeie gehalte en privaat braaigeriewe was 'n welkome bonus. Kommunikasie was goed. Toegang tot die eenheid is privaat en veilige parkering was agter 'n elektriese hek voor die eenheid beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celestine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celestine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste diens ooit.

Ons het baie lekker gebly. Ons het op die laaste oomblik bespreek en ons het binne 10 minute ingetrek. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was groot, netjies en skoon en perfek vir ons. Ons sal beslis terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H
Saam met vriende

Ideaal vir ons gewees. Sal weer daar bly.

Het verblyf baie geniet. Netjies en presies soos geadverteer. Kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri P
Saam met vriende

Fantastic.

Absolutely sublime. Wonderful attentive hosts. Going forward, we will only book with them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat kan ek sê, die plek is asemrowend.

Ja, ons het lekker gebly, net jammer dit was net vir een aand. Ons was goed ontvang deur Alta en dankie aan haar man wat ons gister gehelp het met ons motor. Julle gaan regtig daai ekstra myl vir julle gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shamiela M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamiela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful.

My stay was a home away from home. Very quiet and nice. Secure parking as well and very safe accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaylene M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik en rustig.

Die eienaars is baie vriendelik en het ons opreg verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maya D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maya D

Baie sentrale ligging en binne bereik van sake sentrum en eetplekke.

Vir 'n moeë reisiger of iemand wat na stilte soek is Mack en Miley die beste plek. Die stil omgewing laat jou ontspan en die geriewe is uitstekend. Vir 'n lekker oornagstop het dit beslis in ons smaak geval. Smaakvol uitgelê en baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eljoh T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eljoh T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Die plekkie is pynlik netjies en mens kry waarde vir jou geld. Ons is vriendelik ontvang en sal beslis weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda W

Very convenient, secure and has everything you need.

Great place to stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë om Weskus te besoek.

Die ontvangs was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, dankie.

Te kort in Langebaan gewees. Blyplek was uitstekend gewees. Netjies. Alles wat 'n mens nodig het, was beskikbaar. Sal graag weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor T
Gesin met tieners

Fantastic stay.

Great homely feeling, great host, is clean and has no problem during load shedding. We had lights, Wi-Fi and could cook our food on the gas stove provided. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mack & Miley se terugvoer

Thank you for a great review, Trevor. A huge thank you to you and your family for leaving the units spotless - it is much appreciated.

Mack & Miley
Alvina A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier by Mack & Miley was uitstekend.

Dit was lekker om by Mack & Miley te kuier en jy voel ook sommer tuis. Dis n volle 10/10 en sal beslis weer by Mack & Miley wou kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas Z - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was peaceful for person who needs time to themselves, great.

Everything was perfect, I would probably look at changing the bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania R

Uitrus-vakansie.

Goeie ligging. Vriendelike ontvangs. Het glad nie gevoel soos 'n vreemde huis nie, voel soos eie huis. Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Dit was 'n aangename vriendelike ontvangs.

Die huisie was silwerskoon en baie goed toegerus. Ek sal definitief weer daar bespreek. Die rustige atmosfeer en jy word met die sang van voëltjies wakker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
-neville W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
-neville W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het oornagverblyf benodig in Langebaan.

Baie lekker oorgebly in hierdie baie netjiese eenheid. Ons sal dit sonder twyfel aanbeveel vir mense wat vakansieverblyf in Langebaan soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larramie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larramie D

Neat, gas cooking convenient for load shedding.

Accommodation close to everything, quiet area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greylin E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greylin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was daie vriendelik ontvang.

Ek en my lewensmaat het die tydjie geniet. Ons was ingeboek by Mack en die tydjie wat ons daar was, was alles gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huweliksherdenking-wegbreek.

Mack en Miley het ons baie welkom laat voel en hulle het die ekstra pad gestap om ons huweliksherdenking spesiaal te maak en ietsie ektra vir ons te doen met aankoms. Baie dankie. Ons sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanja H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanja H
Saam met vriende

Bake gerieflik en privaat.

Dit was 'n baie aangename verblyf, die plekkie is lekker ruim en baie netjies. Dit het alles in gehad wat ons benodig het om heerlik te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maggy V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggy V
Enkelreisiger

Wat 'n netjiese plek en die eienaars is so behulpsaam en gasvry.

Dit is 'n baie veilige plek om by te bly en so netjies en skoon. Mens voel sommer dadelik tuis. Dis ook baie sentraal geleë en sommer naby winkels en restaurante. Ek sal weer en weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirichea T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirichea T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Baie oulike plekkie, skoon en netjies. Die eenheid het alles wat jy sal nodig kry. Sal vir seker weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ester V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier. Gasvrou was baie vriendelik.

Die woonstel is baie netjies en het alles wat mens nodig het. Dit is baie veilig en ligging lekker sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het is daar.

Alles wat jy nodig is daar. Was heerlik en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henk D
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Baie gerieflik en netjiese plek. Binne loopafstand van die winkels en die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Really enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Plek was skoon, daar was WiFi te alle tye, goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R675
R675 R574
per nag (plek vir 2)
Vanaf R675
R675 R574
per nag (plek vir 2)
Vanaf R675
R675 R574
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 17, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bd8e532fdddd8a71585496cc544192debdeb93db9839406c4653d3a9c906a463401d65aabb4ee7afd48aadc266b65f1b360?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R675 nouVanaf R574 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 17 Malgas Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.088944100404 18.037277122754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem