LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by MacLeod House | LekkeSlaap
+33

MacLeod House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 64 resensies vir MacLeod House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Paul V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie akkommoderend.

MacLeod House was baie behulpsaam deur ons hondjie toe te laat. Hulle het ons ook baie laat in die aand verwelkom. Ons het net gesukkel met die warmwater in die stort.

Wenzel K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wenzel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, nuut, netjies en veilig.

Ontvangs was vriendelik en effektief. Eenheid was regtig ongelooflik, mooi meubels en alles wat nodig was, klein grasperkie vir ons brakkie was net perfek. Ligging is fantasties, sal beslis weer gaan. Kussings op beddens kan dalk vervang word, maar vir die res 10 uit 10.

David C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Dit is gerieflik en rustig.

Ilze V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met vriende

Vriendelik verwelkom, pragtige, netjiese kamers met al die benodighede

Vriendelik verwelkom. Die kamers is pragtig en netjies met al die benodighede vir 'n heerlike oorslaap.

Paul S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Enkelreisiger

Rustige, veilige verblyf en baie privaat.

MacLeod House se gasvryheid skep 'n baie huislike atmosfeer. Die kamers is netjies en privaat. Die gastehuis is baie sentraal geleë en bied werklik waarde vir geld. Ek kan die gastehuis sterk aanbeveel.

Andie T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place.

Warm, friendly welcome by owners. Environment is safe and near to all amenities.

Stefan H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly met 'n gesin van 4!

Baie dankie Zelna vir die lekker slaapplek! Ons het dit regtig geniet en sal definitief terug wees.

Bertus N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die eenhede is baie prakties uitgelê. En die feit dat jy jou eie privaat tuintjie het met tuinmeubels en braai.

Liesel B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel B
Gesin met tieners

Gemaklike verblyf, goed geleë in stil omgewing.

Zelna the eienaar was vriendelik, ons kamer goed uitgerus, staff was vriendelik, sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Christo R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo R
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly - sal vir seker weer hier woon as ek in Bloemfontein oorbly.

Webtuiste se voorstelling was akkuraat. Die privaat tuin is 'n wenner. Verblyf is gerieflik, skoon, eienaars is vriendelik en betrokke. Verblyf is baie sentraal geleë, veral naby aan die sportgeriewe (skole, stadion ens.) Sal dit aanbeveel.

Ria S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeite werd om hier te oornag.

Soos met my vorige resensie kan ek net goed praat van MacLeod House. Dit is waarom ons weer hier oornag het en definitief weer sal oornag. Ons het in 'n ander kamer gebly wat net so netjies en smaakvol met 'n oulike fiets tema gedekoreer is. Gasvrou is altyd vriendelik en behulpsaam.

Florentia H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florentia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Goeie diens en baie vriendelik.

Corne V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornag-verblyf.

Baie vriendelike ontvangs.

Daleen S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S

Baie gerieflike verblyf.

Die privaat tuintjie is ideaal indien jy met 'n troeteldier reis.

Carolin K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolin K
Gesin met klein kinders

Excellent accommodation! Highly recommended.

Excellent accommodation for travelling with children and furry children, in fact would recommend them to anyone. Beautifully laid out, lovely garden for our schnauzer after a long day in the car with every amenity one could want.

Francois S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelik.

Die gasvrou was baie behulpsaam en sekuriteit is baie goed. Plek was netjies en het lugversorging.

Koos H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf en in Afrikaans bedien met hope gasvryheid.

'n Besliste aanbeveling van goeie kliëntediens.

Marise F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Skoon, netjies, gerieflike verblyf. Huis weg van die huis af. Sal elke keer daar tuis gaan as ons in Bloemfontein kom.

Joh-né J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joh-né J
Gesin met klein kinders

Vriendlike ontvangs, baie netjies. Ons het elke oomblik van ons veblyf geniet.

Hierdie akkommodasie is ideaal geleë, ons het baie goeie ontvangs en diens ontvang, baie vinnig op ons versoeke reageer. Baie vriendelike hostess, kan met gerus aanbeveel.

Ria S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke selfsorg-gastehuis.

Een van die min gastehuise in Bloemfontein waar hulle baie mooi met min goed gemaak het. Ons het twee kamers bespreek en albei het aan al ons verwagtinge voldoen. Die eienaars is gasvry en alhoewel dit net selfsorg is het sy baie moeite gedoen om elke kamer se dekor op 'n unieke manier mooi en verwelkomend te laat vertoon. Sal beslis weer hier oornag, want dit is lekker sentraal geleë.

Flossie T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flossie T
Gesin met klein kinders

Totally satisfied with everything. Will stay there again.

We enjoyed our stay as it was close to the state theatre where we had to attend a function. A safe drive back to MacLeod House and secure parking. Friendly staff who made us feel welcome.

Johan V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Fantastiese gastehuis.

Fantastiese gastehuis, vir seker die beste een wat ek nog besoek het in Bloemfontein. Sal geen ander opsie oorweeg in die toekoms nie. Baie dankie.

Andre L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L
Besigheidsreis

Very nice and cosy in a quiet area. Close to everything.

Owners very helpful and assisted me throughout my stay when requested.

Fiona L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en tuis gevoel. Sal dit enige tyd aanbeveel!

Het baie lekker gebly. Eienaars baie vriendelik en gasvry. Baie netjies en gerieflik ingerig. Wooneenheid baie goed toegerus. En 'n baie veilige en maklik bereikbare woonbuurt.

Riaan M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en regtig baie aangenaam.

Dankie Zelna, dit was regtig baie aangenaam om daar te oornag. Was vir 2 aande in Neil's room, en dit was great. Die privaat tuintjie is regtig 'n bonus. Dankie vir jou vriendelikheid ook. Lekker gebly, goed geslaap, lekker gestort, dankie.

Janet D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet D
Besigheidsreis

Uitstekend en baie gerieflik met eie tuintjie voor kamer.

Baie gasvrye ontvangs en hulpvaardig. Netjies en skoon met alles wat nodig is vir 'n oornag of kort verblyf. Het die privaatheid van klein tuintjie voor kamer baie geniet en waardeer.

Mari M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M

Netjies, skoon en rustig.

Ons sal MacLeod House aanbeveel. Die kamers en geriewe is baie netjies en skoon en die area waar die gastehuis geleë, is baie rustig. Die eienaars is ook baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is ook baie gerieflik vir mense wat reis met troeteldiere.

Marietjie B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Gesin met tieners

Baie veilige en privaat verblyf - huislike gevoel!

MacLeod House voel soos huis in die stad, die privaat tuintjie gee kans dat mens werklik kan ontspan. Baie ruim en skoon akkommodasie.

Karen K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Baie gerieflik naby alles.

Esmaralda N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaralda N
Gesin met klein kinders

Gerieflike, netjiese verblyf en lekker privaat tuintjie.

Ons het die tuintjie geniet waar ons met ons seuntjie kon sit en lekker braai. Baie dankie vir heerlike, netjiese verblyf.

Yolandi R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf.

MacLeod House het al my verwagtinge oortref - die foto's op die webtuiste verteenwoordig werklik die realiteit. Dis netjies, gemaklik en veilig, asook waarlik troeteldiervriendelik. Ek sal MacLeod House aanbeveel en self ook weer van hulle diens gebruik maak.

Annegret V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annegret V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met uitstekende kliëntediens!

MacLeod House is die perfekte akkommodasie vir enige persoon. Hulle kamers is pragtig stylvol en ingerig met ‘n fyn oog. Ons kamer het ‘n privaat tuintjie gehad waar ons honde-kind heerlik kon speel. Zelna, die eienaar, het ons hartlik verwelkom en ons dadelik tuis laat voel. Ons sal beslis weer MacLeod House besoek wanneer ons in Bloemfontein is. Dankie vir die moeite en “special touch” sodat ons ons kuiertjie by julle kon geniet.

Sarah-ann B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah-ann B
Gesin met tieners

Netjies en modern.

Ons is vriendelik ontvang by MacLeod House. Eenheid was silwerskoon en modern. Dit is baie goed geleë naby die Mimosa Mall. Ideaal vir 'n oornag stop.

Alastair M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alastair M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en gerieflik.

Vriendelike diens, groot kamers met privaat tuin. Plek vir braai in privaat tuin. Selfsorgeenheid goed ingerig.

Lizelle G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle G
Gesin met klein kinders

Rustig na die langpad.

Die kamers is baie gerieflik. Was veral mal oor die tuintjie wat elke eenheid gehad het. Elke kamer was baie privaat. Baie voëlgeluide en lekker rustig. Kon skoon vergeet mens is in 'n groot stad.

Daleen S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S
Enkelreisiger

Baie netjies en goed ingerig.

Baie oulike plekkie en die privaat tuintjies is ideaal vir 'n troeteldier wat saam ry.

Erich E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erich E
Gesin met klein kinders

Lekker plekkie gewees.

Mooi huisie, gemaklike kamers en die bed was baie gemaklik. Dis was 'n goeie plek vir 'n stop over. Die eienaar is ook baie vriendelik behulpsaam. Sal definitief weer daar bly.

Rubin B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rubin B
Enkelreisiger

Vriendelike huisvrou.

Baie netjies en skoon. Net wat ek nodig gehad het. Ek sal definitief weer daar gaan bly en ek kan dit vir almal aanbeveel.

Elna R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna R

We enjoyed our stay in a friendly, hospitable and clean environment, which is close to major amenities.

Our hostess went out of her way to make us feel welcome and comfortable. The room was clean and neat. The guesthouse is easily accessible and close to major amenities.

Ernst S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst S
Enkelreisiger

Heerlike verblyf, smaakvol ingerig.

Ek het heerlik gebly saam met my hond. Die gastehuis is skoon en baie mooi ingerig. Die klein tuin is ideaal om ’n troeteldier te akkommodeer.

Vian R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vian R
Saam met vriende

Stil, skoon en rustig.

Die kamers is heerlik en skoon met 'n groot badkamer. 'n Mens kry 'n privaat tuintjie wat heerlik is om in te sit.

Nicky S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky S
Gesin met tieners

Wonderful, accommodating and friendly.

Had a wonderful time at MacLeod House. Very accommodating and friendly hosts. Will definitely recommend and will be using them ourselves next year.

Makkie S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons nodig gehad het!

Buiten die vriendelike verwelkoming het die feit dat ons die rugby kon kyk en dat ons hondjie kon saam reis, dit 'n besonderse ervaring gemaak. Ons sal beslis weer gaan.

Corné C - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné C
Enkelreisiger

Ons het baie lekker gebly by MacLeod House. Die mense is uiters vriendelik en behulpsaam, netjiese plek.

Nooit slaap ek in Bloemfontein by 'n ander plek as MacLeods House. Die plek is baie gerieflik en netjies. Die mense gaan uit hul pad om dit vir jou gerieflik en gemaklik te maak. Dankie julle is tops!

Albert K - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring.

Sien sterre. Vriendelike ontvangs.

Koos M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos M
Enkelreisiger

Baie aangename, netjiese verblyf.

Blyplek skoon en netjies en smaakvol en goed toegerus. Gasheer vriendelik en hulpvaardig. Kan dit aanbeveel.

Annelize E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense, pragtige kamers, hulle het gedink aan alles wat 'n reisiger nodig gaan hê, great plekkie!

Ons is baie warm verwelkom, al die geriewe is pragtig, die kamers skoon en netjies. Ons sal weer daar bly!

Lombard R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lombard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld.

Vroeg aangemeld en nogtans ontvang baie professioneel, heerlik gebly en geslaap, veilige parkering.

Trudie V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie V
Gesin met klein kinders

Awesome. Wat 'n stunning plek.

Sien sterre.

Marie V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, privaat, skoon, modern en met gasvrye bedagsame bestuur.

Sien sterre.

Harro S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harro S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, rustig en vriendelike ontvangs.

Die verblyf-area is privaat en gee mens die kans om heerlik te rus na 'n lang reis. Kamer is baie gerieflik en beddens van goeie gehalte.

Nelis J - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis J
Gesin met klein kinders

Fasiliteite is netjies en sentraal geleë. Vriendelik ontvang en alles was in orde.

Die fasiliteite is baie netjies en teen R1000 per nag vir 'n gesin van 4 was dit regtig goeie waarde vir geld.

Rupert P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rupert P
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en goed geleë

Baie skoon en netjies. Goeie diens en sal graag weer gebruik.

Tracy P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike, netjiese uitspanplek!

MacLeod House is baie netjies en goed ingerig. George is baie gasvry, vriendelik en hulpvaardig. Ons sal enige tyd graag weer hier wil bly. En Ozzie is baie oulik!

Minette V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette V
Gesin met klein kinders

Modern en netjies.

Baie lekker moderne oopplan-woonstel. Als was baie skoon en netjies en George was baie behulpsaam! Heerlike oorslaap!

Talita S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, veilig en honde-vriendelik — als wat ons nodig gehad het.

Die eienaars van MacLeod House het baie moeite gedoen om gaste die geriewe te bied wat hulle uit die staanspoor sal laat tuis voel. Dis verblywend om gastehuise te vind waar ons hondekinders ook welkom is, die privaatheid en netheid van die tuintjies en die uitleg en dekor van die gastekamers getuig van die eienaars se konsiderasie vir hul gaste se behoeftes. Baie dankie MacLeod House, ons sien julle weer!

Sybrand S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sybrand S
Gesin met klein kinders

Gemaklik en gerieflik.

Het lekker afgesaal. Het lekker geswem en alles is netjies. Dankie!

Bernard R - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons verwag het en sentraal geleë.

Baie skoon en privaat uitleg, sal enige tyd weer daar bly.

Denise G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike familie-verblyf by vriendelike mense.

Ek sal graag Macleod House aanbeveel by vriende en familie - hier kry jy alles en meer as wat jy sou kon droom.

Lizette B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B
Gesin met tieners

Alles wat jy nodig het en meer.

Ons het heerlik gebly. Gemaklike bed, baie spasie, bad en stort vir die kieskeuriges. Netjies, skoon en alles werk. Sal verseker weer daar gaan bly.

Jenny V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en skoon.

Ek sal hierdie gastehuis verseker aanbeveel vir iemand wat nie B&B wil boek nie. Sal verseker weer daar bly in die toekoms.

Carla G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G
Saam met vriende

Baie mooi en netjiese eenheid.

Ons is baie vriendelik ontvang en die eenheid waar ons gebly het was baie mooi, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Ilana K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana K
Gesin met klein kinders

'n Plesier!

Die kamer is pragtig versier en daar is 'n volledige badkamer en 'n klein kombuis! Het alles wat jy nodig het na 'n lang dag. MacLeod se eienaars is baie vriendelik en hulle het goed na ons gekyk. Dankie, ons sal definitief terug wees!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

'n Pleasure!

Beautifully decorated room with a full bathroom and a small kitchen! All you need after a long day, the owners of MacLeod are very friendly and we were well looked after. Thank you, we will be back!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elsabe V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek is absoluut mal oor die klein privaat tuintjie voor die kamer!

Ek hou baie van die gastehuis en sal beslis weer daar bly. Ek hou van die tuin en privaatheid van die tuintjie. Daar was niks waarvan ek nie gehou het nie en dit was baie netjies en skoon.

Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Scott-straat 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz9655O5N4cQbY1BCrTsIhAhMRYN9QY4GhcEvFmJ43lnZqOS258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (vir 2 persone) 64 5 1 5 10 James Scott Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.10102 26.20361
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!