Mac's Cabins

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mac's Cabins bied gerieflike verblyf in 2 sonderlinge hutte wat in 'n rustige omgewing in Glenmore-strand geleë is. Die eiendom is sowat 5 minute se ry van die strande af.

Elke selfsorghut bied slaapplek aan 2 gaste en dit beskik oor 'n badkamer, yskassie, mikrogolf en 'n TV met OpenView-kanale. Die eerste hut het 'n koningingrootte-bed en die tweede hut het 2 enkelbeddens wat teenmekaar geskuif kan word.

Gaste is welkom om die lieflike swembad op die perseel te geniet wat ideaal is vir warm somerdae. Die eiendom is ongeveer 7,8 km vanaf Wild Coast Casino en sowat 26,4 km vanaf Margate.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mac's Cabins gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false