LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Madeliefie Oornag Akkommodasie | LekkeSlaap
+9

Madeliefie Oornag Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Park-straat 10, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Madeliefie Oornag Akkommodasie is in die stil en prentjiemooi dorp Clanwilliam.

Dié eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Breekware en eetgerei word voorsien.

Die slaaparea het 2 enkelbeddens en 'n matras vir 1 kind. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Onderdakparkeerplek agter 'n veiligheidshek en WiFi is beskikbaar. Handdoeke, seep en beddegoed word voorsien.

Die eenheid is sentraal en stapafstand vanaf besighede, restaurante, inligtingskantoor en die museum. Besienswaardighede in die area sluit die Clanwilliamdam, die Cederberg Wildernisarea, Clanwilliam Museum, die Pakhuis-bewaringsarea en wynplase in.

Slaapplek

’n Bespreking by Madeliefie Oornag Akkommodasie sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Madeliefie Oornag Akkommodasie
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Park-straat 10, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Madeliefie Oornag Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Park-straat 10, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAknOoj1qLJlSur1mATZXFv2A0BBGVlHSV1L4bu2gRbsVk8a0xKR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 10 Park street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -32.181941310345 18.895163898148
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!