LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mahala View Lodge | LekkeSlaap
+15

Mahala View Lodge

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 32 van die plaas Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R998 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mahala View Lodge is 30 km noord van Cullinan langs die Dinokeng Wildreservaat geleë. Dié wildreservaat spog met die Groot 5.

Dié lodge het 8 selfsorg-chalets. Die 2 dubbelverdieping-eenhede is perfek vir gesinne of vriende en het slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Daar is slaapplek vir 23 gaste by die lodge. Let asb. daarop dat Kings View-chalets slegs via 'n 2x4-, 4x4- of voorwielaangedrewe voertuig bereik kan word. Sou jy nie die bult kan uitry nie, voorsien ons vervoer tot bo teen geen ekstra kostes.

Daar is 'n helder rotspoel waar jy en jou gesin op mooiweersdae lekker kan afkoel en 'n dek-area met asemrowende uitsigte oor Dinokeng.

Neem kennis dat daar grondpaaie onderweg na die lodge is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 15 resensies vir Mahala View Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Erfdeel 32 van die plaas Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Mahala View Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R998
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R998
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 32 van die plaas Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4ZDY3MzBhLWMxYWItNDE3Yy05MmUzLTgxMGY1NjU4NzExMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R998  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 4 Portion 32 of the farm Welgedacht 130JR Suiderberg 0084 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.483929362789 28.469146192074
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!