Mahala View Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Let asb. daarop dat Kings View-chalets slegs via 'n 2x4-, 4x4- of voorwielaangedrewe voertuig bereik kan word. Daar is ook grondpaaie onderweg na die lodge.
Musiek word nie toegelaat nie. Hier kan gaste eerder na die natuurgeluide soos die leeus, hiënas, jakkalse en voëls luister.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 32 of the farm Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang