Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mahala View Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 66 resensies vir Mahala View Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5
Elvereen S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvereen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, rustig, pragtige uitsig, brulle die leeus, laggende hiënas en jakkalse.

Tanz en haar span het ons op die hande gedra. Gasvry en vriendelik. Help met die geringste dinge. Dra hout en ys aan na jou toe. Trek nuwe duvetoortreksels in die aand oor, na 'n been seer gekry het en dit met bloed bevlek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stilte was vir ons heerlik. Oase in die bos. Mooiste sonsondergang. Sal dit vir.

Pragtige akkommodasie. Skoon, baie netjies. Die stilte en uitsig verkwik jou siel. Tanya se kommunikasie deurentyd was ongelooflik. Lekker uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wico S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Ons verblyf by Mahala View Lodge was baie lekker, ons het goed gerus en kon die natuur net inneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing and awesome.

Our stay at Mahala View Lodge was awesome, with an amazing view. It was so quiet that you could hear everything. It was amazing to hear the lions and hyenas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Thank you Wayne for your feedback, we are happy to hear you had a great stay with us.

Mahala View Lodge
Chris B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A gem in the bush.

The place is a little gem and the owners are excellent. The place is clean and best of all, the sound of lions nearby at night and early mornings was such a treat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Dear Chris,

Thank you for spending your weekend away at Mahala View Lodge. We are happy to hear you had a great weekend and hope to see you again soon.

Mahala View Lodge
Lelanie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig.

Baie vriendelike personeel en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Baie dankie, Lelanie!

Mahala View Lodge
Heidi G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike siels kos in die natuur - met mooi uitsig en uitstekende verblyf.

N ongelooflike lekker naweek waar jou siel gevoed word. Net die stilte en mooi van die natuur. Ongelooflike vriendelike personeel. Skoon en netjiese verblyf. Sal beslis terug gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Dankie, Heidi. Ons is baie bly dat julle jou naweek geniet het.

Mahala View Lodge
Gesie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid vir die siel.

Lekker rustig, vriendelike diens en jy hoor die leeus in die aand. Wat 'n belewenis! Kan regtig die plek aanbeveel vir diegene wat rustigheid en natuur waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Beste Gesie. Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Mahala View Lodge
Tina B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies.

Personeel is behulpsaam en vriendelik. Die verblyf by Mahala View Lodge is baie netjies. Die atmosfeer is rustig en die uitsig oor die natuur is pragtig. Daar is selfs brullende leeus en hiënas in die agtergrond.

  Nuttig  (4)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Dankie Tina, ons is bly om tehoor jy het you Verjaarsdag naweek geniet.

Mahala View Lodge
Natasja L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige.

Personeel is baie vriendelik en baie behulpsaam gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Baie Dankie Natasja vir jou terugvoer

Mahala View Lodge
Nadia C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely breathtaking views and tranquility.

The views from Mahala View Lodge were out of this world when it came to sunsets. The cool breeze in the afternoon as you sit by your braai, listening to the sounds of birds chirping and lions from the Sanctuary nearby, is perfect. It's a hidden little gem for couples who want to escape the rush of life and appreciate the peace of nature without any distractions. The rock pool was also stunning, and the aesthetic was pleasing to the eye as well. The hosts and staff were friendly and checked in every morning to make sure you're happy. I will definitely be returning soon! Thank you Mahala View Lodge for an unforgettable weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Thank you Nadia, we glad you had a great weekend with us

Mahala View Lodge
Sharon W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie aan almal by Mahala View. Ons het 'n amazing naweek geniet, julle is awesome.

Enigste ding wat ongemaklik was, is die trappe. Andersins was dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice Q - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janice Q
Saam met vriende

Nice and relaxing.

Quiet and pleasant place for a holiday. Clean and well kept. Friendly and efficient staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Adriaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs 2 aande gebly vir familiebyeenkoms naby.

Die yskas en proppe het nie gewerk toe ons aankom nie. Die hond storm in en spring op die beddens. Die kat pla en die deur moet heeltyd toegehou word omdat die kat oral spring. Ons het al in gastehuise met baie laer pryse gebly wat baie netjieser is. Geen koffie of suiker uitgesit nie. Die uitsig is egter uitstekend van daarbo af. Die lodges is ooglopend al effe oud en baie "rustic".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabrina G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sabrina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful stay.

Lovely and clean chalets with stunning views over the reserve. Tanya was a lovely and accommodating host as well. Ensure you bring your own tea and coffee as this is not included in the chalet. Will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Thank you, Sabrina, for your feedback, we look forward to welcoming you again soon.

Mahala View Lodge
Daneel S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daneel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vir die siel. Alles wat jy nodig het in een plek.

Absoluut niks te kortgekom nie, behalwe 'n langer tydperk om daar te kon bly. Kort wegbreek wat nodig was en dit was presies wat 'n mens nodig het. Stilte, rus en vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Dankie Daneel vir jou terugvoer, ons waardeer die terugvoer en sien uit om julle weer te verwelkom by Mahala View Lodge.

Mahala View Lodge
Jenny V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm welcome by owner Tanya and staff, very quiet, just far enough away from the hustle and bustle of the city, hearing lions, hyenas and jackal at night.

We enjoyed a week away from everything busy, loadshedding is a problem - bring enough solar lights, a camping gas stove and a fridge/freezer running on gas or battery, owners are upgrading the chalets however we found the rustic environment very relaxing, braai facilities cleaned every day, owner and staff very helpful and friendly, a game drive to the Lion and Cheetah Sanctuary is a must, an OK shop and Liquor is situated approximately 10 km from Mahala, stock most items and is reasonable, tar road in excellent condition and gravel road is maintained, relaxing on the deck is a must especially at night. Bed was firm and bedding was in excellent condition, Mahala provides bath towels, toilet paper, dish drying towels, dishwashing towels, dishwashing soap. Currently busy with upgrading, however, did not interfere with our stay at all. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback Jenny.

Mahala View Lodge
Len S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en 'n perfekte wegbreek vir herlaai.

Die perfekte plek vir 'n wegbreek en om te herlaai. Skoon, netjies en 'n asemrowende mooi uitsig. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Dankie Len, ons waardeer die terugvoering. Ons is bly julle het die geniet en hoop ons sien julle weer binnekort om in ons Kings View Chalets te bly.

Mahala View Lodge
Sonja B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die omgewing, mooi chalet en vriendelike personeel baie geniet en waardeer.

Die gasvrou was baie hulpvaardig en die naggeluide! Mooiste uitsig, ons het heerlik gekuier en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Sonja. Ons is baie bly om te hoor julle kon ontspan en het die geniet.

Mahala View Lodge
Ansie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B

Net wat ons verwag het.

Wow, dit was presies soos dit beskryf is. Lekker rustig met net die dieregeluide om jou. Die plekkie was baie skoon en netjies, met alles wat jy nodig het. Ontvangs was baie vriendelik en het inligting oor die omgewing gegee. Die werker is net so vriendelik. Die "Rock Pool" is stunning en die skadunet bo oor is 'n bonus. Ek kan dit gerus aanbeveel as jy van die bos hou en net rustig wil wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Baie dankie Ansie, ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Mahala View Lodge
Reinier V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinier V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig!

Dit was 'n lekker rustige naweek met die klank van leeus, hiënas en jakkalse in die verte. Swembadarea is baie mooi, naweek was net lekker koud. Sal dit aanbeveel vir mense wat net wil rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs.

Ons was in die King's View berghutte. Die toegangspad na die hutte is nie regtig bedoel vir 'n 2X4 of gewone sedan nie. Die trappe in die hut is vir ouer mense nie gemaklik nie. Instandhouding verdien aandag, veral die meublement. Wildritte met eie voertuig word nie toegelaat nie. Die staproete is 'n aangename ervaring. Aanwysings is duidelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Beste David,

Ons het die lodge 'n paar maande oor gevat en het onlangs nuwe beddens ingesit en het begin met die meubel elemente.

Ons het pragtige stap en fiets roetes in die area. Wildsritte kan ook gereel word met die veldwagters in die omgewing of in Dinokeng. Daar is ook 'n wildrit in Dinokeng waar 'n mens mag met sy eie voertui rond ry, net ongelukkig nie in die bewarea spesifiek nie.

Ons waardeer u terugvoer,

Mooi Dag verder.

Groete,
Mahala View

Mahala View Lodge
Mel J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel J

Absolutely amazing.

Very pleasant, clean, staff extremely helpful. Listen to the call of the lions, jackal and hyenas at night. Spectacular views. Great hiking trails. A must.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Dear Mel,

Thank you, it was a pleasure having you all over the weekend.
We look forward to welcoming you again.

Regards,
Mahala View

Mahala View Lodge
Dee H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dee H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Very friendly manager.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anél P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anél P
Enkelreisiger

Beste plek om beter te voel.

Die plek laat jou van minuut een af wonderlik voel. Baie stil en jy kan net gesond word van wat ook al pla. Stap is ongelooflik en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Ek is bly jy het lekker ontspan.

Mahala View Lodge
Marizelle O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Jy hoor die leeus reg deur die nag. Dis bosveld. Is mal oor die bos-shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Ek is bly julle lekker gerus.

Mahala View Lodge
Ockert M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ockert M
Enkelreisiger

Rustig as mens wil wegbreek van luukshede.

Het reeds weer geboek. Primitief met nodigste, as wil kamp-atmosfeer hê is dit perfek. Kan kyk na deur wat nie kan sluit. Gordyne en mat baie vuil, kan upgrade. Beligting by braai-area onvoldoende. Kussings vir stoele by buite-areas sal 'n bonus wees. Lekker plekkie saam troeteldiere. Bly ek kon myne saamneem. Lekker kort afstand van stad se lawaai en gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica B

Very relaxing.

Nice and peaceful with a lovely view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlieze M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Marlieze M
Saam met vriende

Verlate Plek

Verlate. Stof en baie ou spinnerakke. Geen belangstelling van eienaar/bestuurder. Geen werker/bestuurder in sig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
André C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Geen instandhouding, chalets vuil, beddegoed geskeur en gate in. Swembad groen en nie bruikbaar. Geen TV in kamer soos per webtuiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzette P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette P
Gesin met tieners

Baie lekker in die bos.

Wolk van muskiete in boonste slaapkamer, omdat dak en muur nie geseël is nie. Baie onaangenaam. Jammer dit is nie binne Dinokeng geleë nie, maar dit was lekker om die lodge vir onsself te hê. Het die bos om ons baie geniet. Poue se lawaai in die nag het gepla en afbreek gedoen aan die naggeluide wat ons nie kon hoor nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lané S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lané S
Gesin met klein kinders

Swak.

Ons het in Lion Den-eenhede geslaap. Was baie vuil en vol spinnerakke en gemufte stortmure en dakke. Gelyk of die huisies maande lank toegestaan het. Glad nie kindervriendlik nie. Ons was 'n groep mense en die kuierarea was ook baie vuil. Stoele was gebreek en kussings was baie vuil. Al wat okay was, was die leeus se gebrul in die aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rickus V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rickus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sal graag weer 'n besoek aan hul gee. Baie geniet. Vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Magda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met eerste aankoms uitstekende uitsig en lekker diep in die bos. Maar toe die nag aanbreek verander die prentjie baie met die krag wat niemand kom aansit nie. Sou eerder buite in 'n tent kom bly. dan sou ons dalk die hele naweek gebly het.

Die hut was nie mooi skoon gemaak nie, spinnerakke teen die dak. Badkamerlig en bedlig nie gewerk nie. Daar was gat onder teen die muur en sommer van binne met los, ronde klippe toegepak. Daar het 'n muis in die nag aan ons kos kom knaag. Deur maak toe met 'n draadjie aan die binnekant. Krag was af deur die nag. Het dit gerapporteer 08:00 Saterdagoggend en teen 11:00 toe niemand opdaag nie, sonder dat ons kon koffie maak of ontbyt, het ons maar opgepak en huis toe gery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Views were phenomenal. And the dogs that visit you, make it feel like home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Thanks for the feedback!!

Mahala View Lodge
Elvereen S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvereen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, rus en vrede, uitsig, vriendelik, wildtuin-atmosfeer.

Die leeus brul, die hiëna lag en die jakkalse roep. Die uitsig is perfek, as jy van rustig en rustic hou met die nodige luxuries, is dit die plek vir jou. Die personeel is loshande die gaafste mense en ons bedank hulle uit ons harte vir alles. Dis so lekker naby, maar tog voel dit of jy in KNP sit. Sal vir seker weer teruggaan daarheen. Die ontmoeting met die rooikat was so spesiaal en so ook al die ander diere, die poue, ganse, hasies, njala ens. Ek kan aanhou, die lys stop nie. Dit is so naby aan God en so rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor ons stukkie Hemel in die bos - bly julle het julle wegbreek geniet en hoop om vinnig weer te sien!

Mahala View Lodge
Sunelle V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sunelle V
Gesin met klein kinders

Ons is maklike mense maar was nie tevrede met hierdie bespreking nie.

Dit is gerieflik naby aan Dinokeng. Daar is nie veel om te doen op die perseel self nie veral met 2 jong seuns. Dit sal beter geskik wees vir mense wat 'n groep bespreek en wil 'n partytjie hou aangesien die kuierarea baie mooi is (swembad, kroeg ens). Die beddens was ongelukkig van die ongemaklikste wat ek nog beleef het, die dubbelbeddens moes lankal vervang geword het aangesien die vere (springs) deur die matras gedruk het. Die storte was ook verskriklik ongemaklik. My man is 2m lank en ek 1. 68m, ek moes afbuk om my hare af te spoel, so vir my man was dit regtig ongemaklik. Ek sou eerder 'n paar rand ekstra spandeer en eerder binne in Dinokeng bly volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claire B

Lekker gekuier.

Die eenhede en die oord kort bietjie aandag, verder het ons baie lekker gekuier. Die opsigters is fantastiese mense, sal graag weer Mahala View besoek. Ligging is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cathy J
Saam met vriende

Lovely area but definitely not the best facilities.

My friend booked the accommodation first and I did a few minutes after her (so 2nd out of 3). When we arrived I got the chalet at the back with hardly any view. There is no mention if its self catering but there isn't anywhere to eat for kms. So one would assume the accommodation would have facilities to keep food and drink since it has a braai area and disappointing cooking facilities. Luckily my friend had a fridge in her chalet but I had a little bar fridge where I could fit 6 cans next to each other. My son had to sleep in my bed as the roof was falling onto this bed. My chalet was also much smaller than the other 2 yet I paid the same price. A cupboard would also have been a nice touch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Linda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker.

Die foto's en beskrywing het baie great geklink en dit is nogal 'n teleurstelling fisies by die hutte. Die swembad is ver en hulle moet noem dat die spasie knap is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan A
Saam met vriende

Was heerlik, maar pad se kondisie moet verbeter en kode om in en uit te gaan regstel.

Sal beter wees na alles herstel is by Mahala View. Kan ook trappe verbeter, was ongemaklik en kan 'n kombuis onder sit ook en groter diepvries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Nuwe kode sisteem is implementeer wat in en uitgaan vergemaklik. Die pad na die lodge is ongelukkig buite ons beheer, maar word gereeld geskraap. Ek sal kyk na aanbevelings en sien wat verbeter kan word.

Mahala View Lodge
Lorraine H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine H
Gesin met tieners

Rustig!

Heerlike wegbreek uit die stad, vriendelike bestuur. Ons sal graag weer wil gaan, skoon swembad, lieflike braai-areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Mahala View Lodge
Francois B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois B
Gesin met tieners

Heerlik rustig

Daar kan verbeter word aan kombuis se toebehore. Vleisbak, slaaibak en ’n skerp mes. Die wasbak is baie klein en daar is geen droograk nie. Die kussings kan opgeknap word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bets V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Bets V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute teleurstelling! Vir die tariewe wat gevra word verwag enige gas definitief meer - geen waarde vir geld nie!

Toe ons by die lodge se hek inry was ons oorweldig deur die absolute onversorgdheid en agteruitgang, tuine onversorg, die ontvangs lokaal het jare terug gaste ontvang - die pad na die Mountain View Chalets kan net met 'n 4x4 bereik word, dit is waar, die pad is egter baie nou, ons en die paartjie wat ook daar was, se voertuie het om die draai vasgeval tussen die symure - die draai te smal, die gasheer moes hul die volgende oggend uittou. Die chalet is redelik skoon, matte kort 'n was, al oud,krul op aan kante, beddegoed en handdoeke, drie uit vyf. Daar word probeer om dit wat nog daar is instand te hou, gordyne kort aandag, gaatjies in, son of vismotte? Definitief nie driestergehalte nie! Gesukkel om by veiligheidshek in of uit te kom, geen sein by hek om gasheer/vrou te skakel nie. Moet darem krediet gee vir die gasheer en -vrou, het hul bes probeer, gereeld besoek, en Piet was baie hulpvaardig. Die as by die braaier word sommer langsaan die braaier uitgekrap. Die rioolstelsel kort aandag, oop en gevaarlik vir kinders. Die eienaars sal definitief aandag moet gee om die plek op te gradeer, kan nie ry op die golf van vroeër jare toe die Leeuman nog met ons was nie! Tariewe is te hoog vir dit wat daar gebied word. Ons het nie 'n probleem om te betaal nie, maar ons soek waarde vir ons geld. Ons het al soveel lieflike plekke besoek wat ons deur die webtuiste bespreek het, maar hierdie keer, glo my, het ons 'n boobie getref! Raad aan voornemende gaste, lees eers al die resensies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Jammer om die terugvoer te ontvang. Gaste word gereeld tydens verblyf gevra of als in orde is en geen klagtes ontvang nie. Ons is besig met opgraderings en n nuwe ontvangs area. Symure is afgebreek en pryse is verlaag. Nuwe sisteem is ook geimplementeer by hek. Sal die skoonmaak opvolg met personeel.

Mahala View Lodge
Marlize M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marlize M
Gesin met klein kinders

Plek is verwaarloos.

Ons het met aankoms 'n volle 30 minute moes wag vir iemand om oop te sluit. Vals advertensie dat huisies oor leeuhokke uitkyk. Moet na 'n ander plaas ry en R350 pp betaal om leeus te sien. Die plek is vervalle en huisies is vuil. Huisie vir 6 mense het slegs 'n klein yskas met 'n klein vrieshokkie. Huisie vir 6 het ook slegs eetgerei vir 3 tot 4. Ek beveel geensins Mahala View Lodge aan nie en dink hul pryse is veels te hoog vir wat mens kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nooit weer, glad nie waarde vir geld nie.

Plek is vuil binne. Urinekol op beddegoed. Toilet werk nie. Mikrogolfoond werk nie. Sambreel vir die stoep is onbruikbaar. Deur sluit glad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Danielle B

Disappointing and unfortunate.

Both the upstairs and downstairs showers were blocked. The downstairs shower was cracked and had been covered with a rubber mat to hide the crack. When the water builds up, the dirt from the crack would well up. The upstairs bathroom door panel would fall out every time one closes the door. The downstairs patio is extremely unstable and unsafe. The wood is close to snapping and the chair legs drop through the large spaces. It was very dirty and dusty. The dust had piled up in the corners and it seemed like it hadn't been dusted in months. The thatched roof and the walls weren't properly connected. There is a big gap between the roof and the walls and anything can crawl in through this space. We had left butter on top of the microwave in the kitchen overnight and awoke to find that something had gotten into the unit, most probably through the gap between the wall and the roof, to chew on it. The one plate of the small stove/hot plate doesn't turn off and it must unplugged to switch it off. We weren't given any keys for the unit and each time we left the place, we had to hide our laptops and valuables as we couldn't lock the apartment. After mentioning that there were some problems with the unit to the manager, the host contacted us and asked if there was anything they could fix, but due to the extent of the lack of maintenance on the property, we let her know that we will make do, as it would have been impossible to fix all of the problems and that which needed refurbishing in just one night, as there was only one night left of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is glad nie leeus soos gesê, trappe vreeslik steil na waar kombuis en slaapkamer is. Matras deurgeslaap. Niks om by plek self te doen nie. Geen winkel naby. Maar ons het beste daarvan gemaak en lekker gekuier.

Ek moet sê die uitsig van dek is baie mooi maar hulle sal regtig moet kyk na bietjie meer, soos braaibak, beter matras en dat mens nie so sukkel om bo te kom en weer af met bagasie, as mens daar verkeerd trap sal jy lelik seerkry. En as daar dalk kafee naby was beter. Maar soos ek se ons het leker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denitha W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denitha W
Gesin met klein kinders

Baie oulike plekkie

Ons het ons naweek by Mahala so baie geniet. Verskriklike mooi views, mooi netjiese unit en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek, het naweek geniet.

Sal net aanbeveel dat die kussings asb. vervang word, want dis regtig baie plat, asook 'n groter yskas met vriesplek. Dis nogal baie klein om vleis en drinkgoed koud te kan hou. Parkering was ook nogal 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike belewenis.

Dit was 'n stil en rustige naweek. Sal definitief weer daarna toe gaan. Wat 'n belewenis om in die aand die natuur en wilde diere te kan hoor. Die mense is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Grootste teleurstelling.

Maak jou reg vir grootste teleurstelling. Niks volgens advertensie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Madelein M
Saam met vriende

Baie rustige naweek in 'n lieflike omgewing, die verblyf kort aandag, maar die omgewing en die leeus maak op daarvoor.

Leon en die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig ten alle tye. Die leeus met die intrapslag was 'n absolute wenner en ongelooflik om so naby hulle te wees en heeltyd in die kamp te kon sien. Die verblyf was egter nie wat ons verwag het nie. Dit is baie klein en die stoeparea waar ons kon kuier was baie klein. Alhoewel dit 'n selfsorg-eenheid is, is daar nie spasie om kos voor te berei nie, nie 'n wasbak of enige breekware om kos voor te berei nie. Daar kort definitief baie aandag aan onderhoud om die verblyf op standaard te kry. Met bietjie TLC aan die verblyf en kuierareas saam met die uitsig en mooi omgewing sal dit vir seker 'n baie lekker plek wees om 'n naweek weg van die stad af deur te bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Uneda H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uneda H
Enkelreisiger

Dit was rustig en die bestuur was vriendelik en behulpsaam.

Die uitsig was fantasties en dit was 'n rustige week se verblyf weg van die stad se geraas. Die staf was baie behulpsaam en vriendelik. Die swembad was mooi skoon en dit was heerlik om daarin af te koel. Die braai fasiliteite was netjies en skoon. Die leeupraatjie wat aangebied was deur Leon was baie insiggewend en die voer van die leeus was amazing om te aanskou. Die wildrit was net so interessant wat aangebied was deur Daan en daar was baie wild te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Baie bly jy het dit geniet

Mahala View Lodge
Charmaine S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Charmaine S

Die plek is baie vuil en vervalle.

Sal niemand aanbeveel na Mahala View.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl B
Gesin met tieners

Amazing experience with lions up close.

Really enjoyed our stay. Staff was friendly and willing to help with everything. Enjoyed the interaction with the lions and their calls at night. Chalet was clean and neat and beds were super comfy. Really enjoyed the break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

So glad you enjoyed your stay, come visit us again!

Mahala View Lodge
Ben N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ben N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is nie waarde vir geld nie

Die wildrit is 'n kyk na ander plase op 'n openbare pad. Die leeulesing is vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jack D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack D
Saam met eggenoot / lewensmaat

I like that place and their service.

There's a guy by the name of Piet, he is so friendly, ever smiling, he knows his job and hows to keep customers happy. Even the ladies at the reception - I like them, that place is clean. We saw the lions and the owner took us on a game drive. I showed my friends my photos and they liked that place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, leeus pragtig.

Gaan beslis terug, awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mahala View Lodge se terugvoer

Baie dankie Charmaine, ons is bly julle het dit geniet!

Mahala View Lodge
Ignatius R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ignatius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig. Ons het lekker gerus aangesien dit redelik privaat was.

Ons het dit baie geniet. Die kombuisie is baie klein en 'n mens kan nie regtig groot maaltye voorberei in die gegewe spasie nie. Ons het wel lekker gebraai en baie lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catharina B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina B
Enkelreisiger

Leersaam en rustig.

Was 'n wonderlike belewenis, veral om die leeus te hoor brul deur die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marileen B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marileen B
Gesin met tieners

Was 'n lekker ontspannende naweek.

Ons het in Kingsview No. 3 gebly vir die naweek. Dubbelbed se matras was bietjie dun en pap en kan dalk na gekyk word om te vervang. Die spasie in die eenheid om te probeer om etes te maak is onmoontlik, want daar is nie genoeg oppervlakspasie om voorbereiding vir enige etes te maak nie. Waterdruk vir koue water by die wasbak was ook non existent, ons kon darem die warm water gebruik vir tandeborsel. Die stoepie het ook 'n nes met bye gehad, so ons kon nie ons koffietjie daar geniet in die oggende of die middae nie, bye het te veel gepla. Afgesien van hierdie issues, was dit andersins 'n baie aangename naweek. Heel rustige omgewing, die praatjie oor die leeus en die voersessie was baie insiggewend. Leon se kennis van leeus is baie wyd en waardevol. Weer het nie toegelaat dat ons kon swem nie, maar dit het nogal lekker gelyk om die swembad gedeelte. Die hulp met die skottelgoed was is 'n bonus, baie dankie. Sal vir seker weer kom kuier, sal dan net nommer 1 bespreek dat daar 'n uitsig ook van die omgewing is as jy op die stoep sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lien O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lien O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

'n Rustige plekkie met die brul van leeus in jou ore. Almal is baie gasvry en baie hulpvaardig. Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa K
Gesin met tieners

Stunning plekke!

Netjiese, goed ingerigte plekkie. Die gebrul van die leeus terwyl mens om die vuurtjie sit was 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 32 van die plaas Welgedacht 130JR, Suiderberg, Cullinan, 0084, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA721b64c0fec2f8ee90e9c0f068a18c29ec782bcc4e65fa4e6a613b183966cc53e6f7f2d723063ae1a6c45c14826de1505dbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 66 5 1 4 Portion 32 of the farm Welgedacht 130JR Suiderberg 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.483889412221 28.46905472873
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem