Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makarios

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Makarios
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jéan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jéan B
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, wonderlike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta D

Puik van begin tot einde.

Ons verblyf by Makarios was puik. Die ligging en sekuriteit van Dwarswegstrand is uitstekend. Daar is 'n see-uitsig uit die meeste slaapkamers, en ook 'n vol uitsig op die see vanaf die leefarea en stoep. Die huis (en kombuis) is volledig toegerus, met alles waaraan jy kan dink - ons kon werklik niks noem wat ons voel ons gemis het nie. Die omsetter is 'n bonuspunt om die ongerief van beurtkrag te omseil. Ons gasvrou het vinnig geantwoord op alle navrae en was uiters behulpsaam. Ons sal baie graag weer wil kom kuier en kan die behuising met groot vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makarios se terugvoer

Baie, baie dankie Marieta. Ek waardeer jou mooi resensie vreeslik baie.
Hoop om jul gou weer daar te hê
Vriendelike wense
Christelle

Makarios
Kelly S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly S
Gesin met tieners

Great location and well appointed.

We loved our stay. Host is very good at communicating and providing all details for a very comfortable stay. We'd love to come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makarios se terugvoer

Thank you very much Kelly. Appreciated. You are more than welcome to visit again.

Makarios
Elize V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met vriende

️ Dit!

Makarios bied alles en nog meer. Ons wou nie ry nie. Netjies, volledig, skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne B
Gesin met tieners

We had a great time and loved the view.

Would stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makarios se terugvoer

Baie dki vir jul goeie resensensie.
En baie dankie dat jul die blyplek so netjies agtergelaat het
Beste wense
Makarios

Makarios
Vanaf
R4 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Septemberboslaan 7, Dwarswegstrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31b5092a6ff8360081c2988fee7e08826aa5c01ae60a6fa72416d266f91dd618dcd5510aa73bc4c6ef7a676ec9d9acad5f65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 10 mense 5 5 1 5 7 Septemberbos laan Dwarswegstrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051021877941 22.275319276777
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem