Makarios Selfsorg Eenheid

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Makarios Selfsorg Eenheid bied gerieflike selfsorgverblyf in die George-vallei wat aan die voet van die Outeniekwaberge lê.

Dié eenslaapkamereenheid is perfek vir 2 volwassenes met 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en in die leefarea is daar 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n stoof, en koffie- en teemaakgeriewe. In die sitkamer is daar gemaklike sitplek en 'n TV. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is tientalle doendinge in die omgewing, soos swem, visvang, fietsry, seil, seilplankry, branderplankry, kanovaart en voetslaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Makarios Selfsorg Eenheid sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Makarios Selfsorg Eenheid gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false