Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 31 Jul 2024.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duinebessiesingel 4, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 800R2 850 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Maki-Saki Boutique Selfsorg is in die skilderagtige dorp, Yzerfontein, net 100 m van die Pearl Bay strand af geleë. Hier kan jy saans aan die slaap raak met die gedruis van die golwe wat op die rotse breek.
Dié selfsorgeenheid is op die grondverdieping van die hoofhuis met 'n privaat ingang en is geskik vir 6 gaste. Daar is 3 ruim slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie twee kamers het direkte toegang tot die Jacuzzi en verhitte swembad. Die tweede badkamer het 'n stort en wasbak, en die derde badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis, eetarea en leefarea het 'n oopplan-uitleg. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, ketel, lugbraaier en koffiemasjien toegerus. Die sitarea het rusbanke, 'n platskerm-TV met vol DStv-en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is parkeerplek op die perseel.
Gaste het die eksklusiewe gebruik van alle geriewe. Daar is 'n elegante ontspanningsarea met 'n Jacuzzi, verhitte swembad en oefengeriewe. Die gimnasium is goed toegerus vir gaste wat wil oefen.
Hierdie verblyf bied 'n ontspanne, romantiese wegbreek of aktiewe vakansie. Die gashere sal ekstra moeite doen om te verseker dat jou verblyf by Maki-Saki onvergeetlik is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Duinebessiesingel 4, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
- Gaste dink Maki-Saki Boutique Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duinebessiesingel 4, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap