Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maki-Tuis Woonstelle

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Maki-Tuis Woonstelle
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elvin A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvin A
Gesin met tieners

Met die aankoms was ons goed ontvang. Het dit baie geniet en sal al my vriende en familie aanbeveel om Maki-Tuis te oorweeg.

Naweek was tops. Sien uit om weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R
Gesin met klein kinders

Rustigheid baie geniet, was beslis waarde vir geld.

Het baie veilig gevoel. Privaatheid was gerespekteer. Kon kwaliteit tyd met kleinkinders geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik ontspan en gekuier.

Die eienaar is baie gaaf en gaan uit sy pad uit om jou te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Rustige veilige omgewing. Skoon akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik. Jaco was so behulpsaam en sy plekkies is baie netjies.

Maki-Tuis is in die dorp geleë. Glad nie ver van die see af nie. Daar is ook heerlike eetplekke in Lambertsbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley K
Gesin met tieners

Baie lekker.

Dis loopafstand van die strand, baie stil en rustig en plek is baie netjies. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en ons was goed ontvang, dit was waarde vir ons geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd n' goeie ervaring.

Pragtige mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spence-straat 37, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc624706e0e6d0fc32a73881e13bcf3548a07c7adb54ed6348feb43cd69e8c1075446e92a8d6478c07576f997cb2e9cd92f8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 37 Spence Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -32.08847 18.31382
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem