Makoadi Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Hennie L - Apr 2024
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
Liesel F - Mrt 2024
Algehele gradering
Plaaslewe en gasvryheid op sy beste.
Craig S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely host, spacious room, very well equipped.
Leeann K - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastic, enjoyable, very comfortable.
Ansulet S - Nov 2023
Algehele gradering
Great.
Jana V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig geslaap.
Dian V - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker en gemaklik om in te kom.
Martha M - Jun 2023
Algehele gradering
Warm welcome, friendly people and a beautiful place.
Makoadi Guesthouse se terugvoer
I am so glad you enjoyed your stay with us.
Emma B - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely stopover.
Jani S - Des 2022
Algehele gradering
Highly recommended.
Atalia B - Nov 2022
Algehele gradering
'n Pragtige plek met die mooiste uitsig en ideale verblyf.
Liezl E - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Gerieflik en netjies.
Makoadi Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, ek is bly julle het jul kuier geniet!
Carmen J - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Vriendelike mense.
Desire T - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi.
Makoadi Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ek is so bly julle het jul verblyf geniet!
Jacobus O - Nov 2021
Algehele gradering
Ons was op pad na 'n toer op 'n kersieplaas.
Christo M - Nov 2021
Algehele gradering
Grieflik, vriendelike diens, waarde vir geld.
Makoadi Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ek is so bly julle het lekker gekuier!!
Willie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Juweel van Clocolan in die Oos-Vrystaat.
Lees meerMakoadi Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons is so bly julle het die kuier geniet! Julle is enige tyd weer welkom!!
Basie V - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was lekker om hier tuis te gaan. Vriendelike mense en heerlike ontbyt.
Makoadi Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, so bly julle is tevrede.
Elana V - Des 2019
Algehele gradering
Lieflike plek!
Makoadi Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie. So jammer oor die honde, hulle is nie gewoond aan klein kinders nie en waarsku graag. Ek hou hulle altyd in die huis vir gaste. Mooi bly
Odea B - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Makoadi Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Odea, ek is so bly julle het die kuier geniet!
Chris L - Mei 2019
Algehele gradering
Beautiful stay on a farm.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige verblyf op 'n plaas.
Ons het baie van die atmosfeer en die area gehou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Makoadi Guesthouse se terugvoer
Thank you so much!
Nicoline H - Des 2018
Algehele gradering
Rustige oornag in die Vrystaat.
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R708, Makoadi Plaas, Clocolan, 9735, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom