Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makulu Strand Huis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

B Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Makulu Strand Huis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elizabeth D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth D
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier, ondanks winderige weer. Mooi see-uitsig vanaf die balkon.

Ons was 'n gesin van 5 wat vir 'n week gekuier het in die lekker huis op 2 vlakke. Die braaivertrek en hoofslaapkamer is bo, en die kombuis en ander 2 slaapkamers onder. Ons het die mooi see-uitsig vanuit die lekker ruim hoofslaapkamer, braaikamer en balkon baie geniet. Veilige, rustige omgewing met vriendelike bure. Goeie, vinnige WiFi en genoeg ruimte vir die kinders om binne te speel wanneer die weer nie so gaaf is nie. Die skottelgoedwasser en wasmasjien was 'n luuksheid. Onthou net jou eie rooster en dalk steakmesse. Kan die huis regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was excellent, maybe you must look at having an extra TV downstairs.

Our stay was enjoyable and peaceful. Safety was 100% and the location was perfect. Neighbours were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel R
Gesin met klein kinders

Lekker weer, lekker huise, gelukkige familie.

Makulu Strand huis was die perfekte huis met 'n uitsig van die see en binne braai area was die naweek net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradlene B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradlene B
Gesin met klein kinders

We thoroughly enjoyed our stay at Makulu Strand House.

It was lovely to break away for a bit and go to a place that was exactly like the advertisement.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge S
Saam met vriende

Dit is 'n baie gerieflike, ruim huis met alles wat jy nodig het, beskikbaar.

Ons het lekker kon kuier in die huis tydens 'n nat stormagtige naweek. Selfs toe die paaie na Struisbaai gesluit was weens die stormreën, het ons kon reël dat ons langer kon bly in die huis. Die diens en hulp van Frieda het ons baie waardeer. Ek sal beslis hierdie plekkie aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michal P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michal P
Saam met vriende

Nothing short of amazing.

Decided to book a girls few days away. Never been to Struisbaai and didn't know what to expect. All I can say is Struisbaai is a piece of heaven and the accommodation was the cherry on top. Will definitely be back and recommend it to friends and family. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makulu Strand Huis se terugvoer

Thank you so much! Happy you had a great time in the house and our lovely Struisbaai!

Makulu Strand Huis
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanview-rylaan 65, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbac746e1954648a336c10c249a919384057ac16f6e1f3cd4e0d65b016af2e4059c9e5e5774137b84d89f020e1eb23005dbea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 65 Oceanview Drive Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.8092933 20.0512822
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem