Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malvernrylaan 25

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Babsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Malvernrylaan 25
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Renette N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus.

Huis baie lekker geleë, skoon en netjies. Sal dit aanbeveel en definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel M

Baie gerieflik.

Alles wat jy kan nodig hê, asof jy by die huis is. Goeie, veilige ligging. Baie ruim, groter as op die fotos. Vriendelike eienaars. Wil beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malvernrylaan 25 se terugvoer

Ons verwelkom jul enige tyd weer. Kuier gerus weer lekker by Struisbaai.

Malvernrylaan 25
Richard L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard L
Gesin met tieners

Baie rustig en stil.

Sentraal geleë en naby die hawe met hout net af in die pad te koop met 'n ruim erf en huis met alles wat jy nodig het plus 'n binnebraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malvernrylaan 25 se terugvoer

Kom gerus weer. Was heerlik om jul te huisves.

Malvernrylaan 25
Gerhardus E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus E
Gesin met klein kinders

'n Huis weg van die huis.

Die huis is goed versorg en netjies, en het alles wat nodig is. Dit is loop afstand na winkel sentrum. Baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malvernrylaan 25 se terugvoer

Dit was vir ons heerlik om jul te ontvang en is baie welkom om weer te kom kuier!

Malvernrylaan 25
Elana V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana V
Gesin met klein kinders

Just brilliant - we had a wonderful time staying here.

Spotlessly clean, comfortable and generously equipped with everything you might need for a relaxing stay. It's clear that the owners are hospitable, generous people who pay attention to detail. We felt welcome and right at home from the moment we walked in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malvernrylaan 25 se terugvoer

Elana, thanks so much for your kind review. We would like to welcome you anytime again.

Malvernrylaan 25
Alwyn S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn S
Saam met vriende

Gerieflik.

Baie netjies. Goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mealan F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mealan F
Gesin met klein kinders

Die beste wegbreek in jare.

Die pragtige huis en die vriendelike oom wat kom kyk of alles oraait is. Sal beslis weer wil kom, net ,n jammerte Paasnaweek is dit reeds vol bespreek, anders was ek weer daar. Dankie vir 'n goeie naweek by Malvernrylaan 25.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke R

Netjiese huis. Baie gerieflik. Het als in wat jy nodig het vir 'n vakansie of naweek.

Lekker onderdakbraai. Groot huis met baie spasie. Loopafstand na winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malvernrylaan 25 se terugvoer

Dankie. Kom kuier gerus weer.

Malvernrylaan 25
Brian B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B
Saam met vriende

100% lekker.

Dit was 'n lekker naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephany W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephany W
Saam met vriende

Ons het die huis en veral die braai kamer baie geniet.

Lieflike huis, heerlik ruim en baie netjies. Ons was mal oor die braai kamer met groot tafel vir lekker eet en kuier. Heerlike grasperk en naby winkels. Sal enige tyd weer boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malvernrylaan 25 se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Kom enige tyd weer.

Malvernrylaan 25
Daphne E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne E

Fantasmagories.

Plek was skoon, gerieflik en netjies. Binne bereik van winkels. Skoene uitskop en ontspan ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza H

Dit was uitstekend.

Dit was bo verwagting. Baie ruim, alles pragtig ingerig. Die kamers, decor, kombuis, alles wat jy nodig het is daar. Rustige atmosfeer. Veilig. Ek sal definitief hierdie plekkie aanbeveel. Tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malvernrylaan 25 se terugvoer

Dit was voorreg om jul te kon ontvang. Maak gerus weer so. Ons ontvang jul graag weer.

Malvernrylaan 25
Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 485
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvern-rylaan 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA971a6b308a1a09e57e097b871e655b9868a0f1cfbb1eaed693eb59487cf8003fb8b01106d8a8d93f7009d8113b08cada4227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 485 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Malvern Drive 25 Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.802584331804 20.051528176908
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem