Mamie's 1 Bed Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mamie's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf en is in ’n veilige gebou in Kaapstad se middestad geleë. Die gebou is lekker naby die KIKS en talle ontspannings- en sakegeriewe in die middestad.

Die woonstel het 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en ingeboude kaste met ’n elektroniese kluis. Die en suite-badkamer met ’n aparte stort en bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met ’n yskas, mikrogolf, oond en stoof, kooktoebehore, eetgerei en ’n wasmasjien-tuimeldroër.

Die leefarea langsaan het ’n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het ’n TV met DVD-speler en sekere DStv-kanale (Compact). Die gebou het ’n swembad binne, ’n gemeenskaplike gimnasium, 24 uur-sekuriteit, ontvangs en toegewese parkeerplekke met afstandbeheer-toegang.

Die gebou is naby Kaapstad se naglewe, restaurante, museums, ’n MyCiTi-bushalte en sowat 2 km vanaf Kunstekaap en KIKS.

Slaapplek

'n Bespreking by Mamie's 1 Bed Apartment sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mamie's 1 Bed Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R895 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false