LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Manor Place | LekkeSlaap
+20

Manor Place

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriuslaan 169, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Beskrywing

Manor Place bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Centurion. Centurion is die perfekte kombinasie tussen 'n plattelandse en kosmopolitiese leefstyl met museums, naweekmarkies, 'n lugmagbasis, winkels en 'n bekoorlike melkery.

Die oopplan-eenheid is geskik vir 4 gaste (maksimum 3 volwasse en 1 kind) en het 'n privaat ingang en parkeerplek. Dit het ook 'n koningingrootte-bed en 'n uitvouslaapbank. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuisie is met 'n yskas, stoofplaat, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook gratis WiFi, toegang tot Netflix, 'n TV en braaigeriewe op die stoep.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Nasionale Soölogiese Tuine van Suid-Afrika, Gold Reef City, Centurion Mall, Copperleaf Golf and Country Estate, Leeu- en Safari-park in.

Slaapplek

’n Bespreking by Manor Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
1 xKinderbedjie
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Manor Place
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Pretoriuslaan 169, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Manor Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pretoriuslaan 169, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYn3UC8DpTu6ScUZHP3Bjet4i0K3zFNNbDRiCZufWIHQkyWeDxx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
4 5 1 5 169 Pretorius Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 086 999 0018 13:00-22:00 11:00 -25.829456844575 28.200994096313
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!