Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Krisjan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 253
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Verencia C - Mrt 2024
Algehele gradering
Tranquility at its best, so relaxing, beautiful views.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Myrtle G - Jan 2024
Algehele gradering
Plek is asemrowend. Plek self is baie netjies. Goed vir die siel.
Waseelah M - Jan 2024
Algehele gradering
It was awesome! Friendly staff.
Johannes V - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Andre L - Des 2023
Algehele gradering
Friendly people who made us feel welcome.
Carlo K - Nov 2023
Algehele gradering
Absolutely stunning place.
Valencia H - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Alyssa T - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Marius P - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging. Ruim, moderne puik verblyf.
Nichole D - Sep 2023
Algehele gradering
A tranquil experience.
Valentine T - Sep 2023
Algehele gradering
House was clean upon arrival. It's safe.
Hanlie V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en verkwikkend.
Marcuskraal Chalets se terugvoer
Hallo Hanlie,
Jy het seker mis gekyk, daar is 'n asblik in die kombuis. Dit is in die kas op rollers monteer, soos 'n laai wat jy uittrek.
Groete
Christie
Ester V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker plaas atmosfeer!
Gerty D - Aug 2023
Algehele gradering
Stil, rustige omgewing.
Trevor S - Aug 2023
Algehele gradering
Pleasantly surprised by all we experienced at Marcuskraal Chalets.
Judith K - Jul 2023
Algehele gradering
We loved the venue. Clean and comfortable.
Frederick E - Jul 2023
Algehele gradering
Ek en my vrou het Marcuskraal besoek vir 'n wegbreeknaweek.
Lohan M - Jul 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer gaan.
Irene P - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker rustige wegbreek van die stadslewe.
Jason F - Mei 2023
Algehele gradering
Very spacioius and well maintained.
Nicole S - Mei 2023
Algehele gradering
So awesome!
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Derek M - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties! Great plek en goeie diens.
Jade A - Mrt 2023
Algehele gradering
Marcuskraal is a real hidden gem!
Kaylin H - Mrt 2023
Algehele gradering
We had an amazing weekend at Marcuskraal!
Nicole R - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was een van die lekkerste naweke weg. Die mense is vriendelik en niemand pla jou nie. Daar is die mooiste uitsig van die kamer. Dit was 'n lieflike naweek weg.
Marcuskraal Chalets se terugvoer
Dankie Nicole, ek is bly julle het Marcuskraal geniet. Groete
Karlien V - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf! Waarde vir geld!
Clyde R - Jan 2023
Algehele gradering
Great hosts and an amazing location.
Bo D - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging met 'n paar klein probleme.
Lees meerMarcuskraal Chalets se terugvoer
Hallo Bo, dankie vir jou kommentaar.
Ons kan net die generator laat loop wanneer beurtkrag op 'n slegte tyd van die dag val soos bv. 20:00 - 22:00 in die aand. Ons kan eenvoudig nie bekostig om die generator bv. 14:00 - 16:00 in die daglig te laat loop nie. Die generator se loopkoste is byna R300 per uur. Ek hoop jy sal dit verstaan.
As gevolg van beurt krag het ons 'n groot probleem met selfoon ontvangs die batterye by die senders op die berg kom nie vol gelaai nie en dan is die sein baie swak of geen sein. Dit is ongelukkig buite ons beheer.
Groete
Christie
Alli R - Jan 2023
Algehele gradering
Calm, quiet, clean, relaxing.
Brent M - Jan 2023
Algehele gradering
Our stay was peaceful.
Lauren J - Jan 2023
Algehele gradering
It was a peaceful, tranquil stay.
Charney D - Jan 2023
Algehele gradering
Very relaxing stay.
Nicky H - Des 2022
Algehele gradering
An amazing stay with friends and family!
Xagene D - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker!
Andre J - Des 2022
Algehele gradering
Fantasmagories.
Marcuskraal Chalets se terugvoer
Dankie vir jou kommentaar Andre. Wi-Fi probleem a.v.g. beurtkrag.
Mooi dag.
Simeon B - Okt 2022
Algehele gradering
Het orraait gebly.
Lees meerMarcuskraal Chalets se terugvoer
Hallo Simeon. Dankie vir jou kommentaar. Hou asb in gedagte dat julle nie in 'n chalet gebly het nie, maar in 'n kamer. Ons het 'n kontrak met 'n toeragentskap wat 3 keer per week by ons oorbly in kamers.
Die kamers is juis gereserveer vir die toere. Indien julle privaatheid soek moet jy 'n chalet bespreek.
Mooi dag
Christie
Charmaine R - Okt 2022
Algehele gradering
It was very nice and peaceful.
Willie V - Sep 2022
Algehele gradering
Very good.
Stephan V - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Charmaine S - Sep 2022
Algehele gradering
Die chalet is toegerus soos 'n woning.
Mariana T - Sep 2022
Algehele gradering
Salig.
Marlene G - Aug 2022
Algehele gradering
It was awesome.
Marlene M - Jul 2022
Algehele gradering
We needed a comfortable and convenient one night stay to participate in a mountain biking event in Citrusdal.
Riksha R - Jul 2022
Algehele gradering
Amazing views.
Charlene S - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig.
Ferdie V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie rustig, netjies en luuks.
Rouxline D - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gerieflike, skoon chalet.
Rashieda S - Jun 2022
Algehele gradering
Peaceful and an amazing getaway.
Abigail C - Jun 2022
Algehele gradering
Great getaway for the long weekend.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Sandra W - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier in die pragtige area.
Jacques D - Apr 2022
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel.
Andraney B - Mrt 2022
Algehele gradering
We loved our stay from start to finish.
Etienne Johannes G - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek om te ontspan.
Chantal V - Mrt 2022
Algehele gradering
Just awesome.
Romano S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustige en natuurskoon.
Lees meerTrishka L - Feb 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Christa D - Jan 2022
Algehele gradering
Oorslaap tussen Augrabies and Hermanus.
Lees meerNicole M - Jan 2022
Algehele gradering
Perfekte naweekwegbreek in 'n pragtige omgewing.
Bj S - Des 2021
Algehele gradering
Asemskeppende tuiste.
K W - Des 2021
Algehele gradering
Skoon bekostigbaar.
Nicky V - Des 2021
Algehele gradering
Had an awesome blessed stay, place is so peaceful and the owners so friendly.
Stephan D - Des 2021
Algehele gradering
Very tranquil experience.
Welmarie V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike ontspannende ervaring binne in die sitrusboord.
Ruth E - Okt 2021
Algehele gradering
It was amazing beyond my expectations, the images online really doesn't do justice to the actual experience. I loved it and so many people are interested in going for vacation as well.
Melanie E - Okt 2021
Algehele gradering
Scenery beautiful, setting serene and quiet.
Heliza D - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige plek en omgewing. Baie vriendelike mense. Sal vir seker weer gaan.
Riaan V - Sep 2021
Algehele gradering
Klinies skoon en netjiese chalet, uitstekende gasvryheid en voel veilig.
Jose N - Sep 2021
Algehele gradering
3rd time here. Explains everything.
Marie M - Aug 2021
Algehele gradering
Alles baie netjies en werkend. Ontvangs en inligting baie goed.
Clint R - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Samantha D - Aug 2021
Algehele gradering
Very relaxing and peaceful.
Chante M - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was een van die lekkerste plekke waar ek nog was.
Chandre L - Jul 2021
Algehele gradering
Die plek is pragtig, mooi oranje blomme en die plek is lekker snoesig.
Alicia M - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend
Mimette T - Jul 2021
Algehele gradering
We had a wonderful stay at Marcuskraal. The chalets are new and well equipped. And the surroundings are beautiful. We will definitely go again!
Bente D - Jul 2021
Algehele gradering
Goeie plek om weg te kom van die geraas van die stad.
Dale A - Jun 2021
Algehele gradering
Excellent venue!
Elmarie H - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek!
Shehaam D - Jun 2021
Algehele gradering
Absolutely perfect, beautiful location.
Juian L - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Marno C - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker naweekwegbreek.
Siobahn C - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing
Liezl E - Mei 2021
Algehele gradering
'n Heerlike kuiertjie in 'n goed toegeruste plek. Baie vriendelike gashere en baie netjies.
Sigrid C - Apr 2021
Algehele gradering
Relaxing!
Derick S - Mrt 2021
Algehele gradering
Absoluut awesome.
Naomie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome verblyf, baie rustig.
Anthea F - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige maan en sterre in die aande!
John S - Mrt 2021
Algehele gradering
The best breakaway chalets in the Western Cape.
Deressa S - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome peaceful heavenly place with such pleasant staff and even the other guest are friendly.
Laetitia S - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Alexa Z - Feb 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Charlotte D - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige wegbreek naweek.
Lindie T - Jan 2021
Algehele gradering
Mooi en netjies.
Lees meerJan V - Des 2020
Algehele gradering
Salig, tussen die bome.
Jacques C - Des 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Henry A - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik. Het baie lekker ontspan.
Charlene K - Nov 2020
Algehele gradering
Lieflike kuier!
Nicole A - Nov 2020
Algehele gradering
Wow!
Cornelius V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Rustige atmosfeer om in te ontspan.
Marco M - Sep 2020
Algehele gradering
Amazing and peaceful.
Elsa V - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende ligging om die omgewing te verken. Ons het gaan blommekyk en dit was baie sentraal.
Marilyn A - Aug 2020
Algehele gradering
'n Absolute moet as jy moeg is vir die stadsgedruis ─ sielverkwikkend.
Melissa D - Aug 2020
Algehele gradering
It was perfect.
Estelle O - Mrt 2020
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Warren S - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantastiese diens van die begin tot die einde - sal ons definitief weer sien.
Jana V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en die aircons was 'n wenner. Bietjie confusing as mens arriveer. Alles was toe en gesluit en ons het 'n halfuur rondgery op soek na iemand om ons te help.
Johan V - Feb 2020
Algehele gradering
Was baie heerlik en ek sal terug gaan, vir seker.
Buks M - Feb 2020
Algehele gradering
Stil en rustige omgewing. Lekker gerus in pragtige huisie.
Zelna V - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was die lekkerste wegbreek naweek in 'n lang tyd. Die Jacuzzi is 'n wenner. Dankie vir die lekker gasvryheid. Sal beslis weer gaan.
Elize J - Jan 2020
Algehele gradering
Gesellig, netjies en ruim, absoluut 'n plek om oor te bly of te besoek.
Achmat H - Jan 2020
Algehele gradering
Marcuskraal Chalets ticked all my boxes.
Lees meerMarsha B - Jan 2020
Algehele gradering
The accommodation was well equipped and a pleasure to stay in. The surroundings are beautiful and peaceful.
Dilshaad P - Des 2019
Algehele gradering
Most definitely peaceful.
Naiema D - Des 2019
Algehele gradering
Peaceful, very relaxing.
Patricia B - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese 3 ster-verblyf met 5 ster gemak!
Salma A - Des 2019
Algehele gradering
What a beautiful weekend.
Samantha A - Des 2019
Algehele gradering
Ruim, gerieflik, netjies en kindervriendelik.
Helena G - Nov 2019
Algehele gradering
Rus en vrede!
Jean G - Nov 2019
Algehele gradering
Definitief die moeite werd.
Quintin S - Okt 2019
Algehele gradering
Een woord is voldoende. Fantasties.
Alberto V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig en lekker!
Marguerite H - Sep 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Renier M - Sep 2019
Algehele gradering
Wow, wat 'n stunning plek!
Marina V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Lucreca D - Aug 2019
Algehele gradering
Lovely and so quiet and beautiful,
Vera C - Jul 2019
Algehele gradering
Beautiful setting, the Jacuzzi was a big hit for the kids, surrounded by orange groves.
Sandra S - Jul 2019
Algehele gradering
My battery is herlaai om die hele wêreld eenhandig te verander.
Anneri V - Jul 2019
Algehele gradering
Afgeskakel.
Lees meerJan V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustig en lekker gebly.
Chrisna K - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was 'n uitstekende keuse als was so netjies en mooi en lekker.
Dirk V - Apr 2019
Algehele gradering
Privaat, net reg vir getroude paartjie wat tyd alleen nodig het tussen lemoenboorde, vars lug en gasvrye mense.
Christoff F - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig.
Sandra V - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Schalk V - Apr 2019
Algehele gradering
Stunning, Stunning, Stunning.
Jered K - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker plek om te rus.
Elaine R - Mrt 2019
Algehele gradering
R&R getaway.
Christiaan N - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig.
Jeanne H - Feb 2019
Algehele gradering
Loved it!
Lees meerRonel S - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker, rustig en ontspannend.
Chriszel E - Jan 2019
Algehele gradering
Baie mooi, privaat en rustig.
Pieter S - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Hein M - Des 2018
Algehele gradering
Awesome.
Nadia V - Des 2018
Algehele gradering
Ek sal dit beslis aanbeveel vir 'n rustige naweek weg van die stad.
Courtney D - Nov 2018
Algehele gradering
Perfect little getaway.
Renier K - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig met die mooiste ligging.
Wilhelm F - Sep 2018
Algehele gradering
Jacuzzi was tops. Rustige wegbreeknaweek beleef.
Angelique B - Sep 2018
Algehele gradering
Lovely relaxation.
Avril J - Sep 2018
Algehele gradering
Peaceful getaway, but ...
Lees meerJoan P - Aug 2018
Algehele gradering
Verblyf is die beste.
Sharon V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies, goed toegeruste huis wat eindelik 4-ster behoort te wees.
Marga L - Jun 2018
Algehele gradering
Soos altyd fantasties!
Sarohnna B - Jun 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf naby die N7.
Cassie V - Apr 2018
Algehele gradering
Awesome get-away.
Jacques V - Apr 2018
Algehele gradering
Was meer as wat ons verwag het!
Michelle P - Mrt 2018
Algehele gradering
Rus en vrede.
Marcuskraal Chalets se terugvoer
Baie dankie Michelle vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle dit geniet het op Marcuskraal. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete.
Deon D - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Nyhof P - Feb 2018
Algehele gradering
Fantaties, met alles wat jy nodig het!
Avril L - Feb 2018
Algehele gradering
It was absolutely stunning and rejuvenating!
Piet E - Jan 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese plekkie in 'n pragtige omgewing.
Nolene S - Des 2017
Algehele gradering
A gem of a place. More like a holiday house, not chalet.
Solandri N - Des 2017
Algehele gradering
Mooi area en lekker om uit te rus.
Ig F - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik rustig en baie netjies.
Luci S - Okt 2017
Algehele gradering
It was so relaxing and peaceful.
Lees meerDiane V - Sep 2017
Algehele gradering
Awesome.
Hans F - Sep 2017
Algehele gradering
Selfsorg in stylvolle eenvoud
Marga L - Jul 2017
Algehele gradering
Absoluut awesome! Gaan definitief weer!
Marcuskraal Chalets se terugvoer
Baie dankie Marga, dat julle Marcuskraal gekies het om te kuier. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Krisjan Mouton
Gaby J - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was awesome.
Liezel B - Jul 2017
Algehele gradering
Mooiste uitsigte en heerlik om tussen die boorde te bly.
Fidelia V - Jul 2017
Algehele gradering
Absolute bliss.
Lees meerEdward E - Mei 2017
Algehele gradering
Very neat, Jacuzzi overlooking mountains, fruit trees, quiet and private. Very nice.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie netjies, Jacuzzi met 'n uitsig op die berge, vrugtebome, stil en privaat. Baie nice.
Die perfekte naweekwegbreek net 2 uur buite Kaapstad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bevan S - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker rustig en privaat.
Annie L - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspan die naweek.
Lees meerStacy V - Feb 2017
Algehele gradering
What an awesome and relaxing place. We enjoyed our stay immensely and can't wait to go back!
Lees meerLean C - Jan 2017
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Carina D - Sep 2016
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjies, gasvry - was heerlik!
Marcuskraal Chalets se terugvoer
Hi Carina. Dit was 'n groot lekkerte om julle te kon akkomodeer. Ek hoop om gou weer te sien. Groete, Krisjan Mouton
Naomi L - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Marcuskraal Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Jackie. Ek hoop om jou weer te sien in die toekoms. Groete, Krisjan Mouton
Jacqueline V - Jul 2016
Algehele gradering
Die regte plek as jy alleen wil wees en lekker rus.
Marcuskraal Chalets se terugvoer
Hallo Jackie. Dit was vreeslik lekker om jou te ontmoet. Ek is baie bly jy het jou verblyf op Marcuskraal geniet. Dis altyd lekker om terugvoering te kry vanaf gaste en ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete,
Krisjan Mouton
Barend D - Jul 2016
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Lees meerMarcuskraal Chalets se terugvoer
Hallo Barend.
Eerstens wil ek vir julle baie dankie sê dat julle Marcuskraal gekies het om julle naweek te geniet. Dit was vir ons vreeslik lekker om julle te kon ontvang. Soms is so 'n wegbreek naweek waar mens net kan ontspan noodsaaklik en ons is bly dat julle die natuurskoon en stilte van Marcuskraal kon ervaar. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete,
Krisjan Mouton
Magnus D - Jul 2016
Algehele gradering
A gem.
Marcuskraal Chalets se terugvoer
Hi Magnus. Thanks for your stay. Hope to see you again.
Tessa D - Jun 2016
Algehele gradering
Beste wittebroodverblyf ooit!
Marcuskraal Chalets se terugvoer
Hi Tessa. Bly om van julle te hoor. Baie dankie dat julle Marcuskraal gekies het as een van julle wittebrood bestemmings. Dit was vreeslik lekker om julle te akkomodeer.
Wouter D - Jun 2016
Algehele gradering
Lovely place with an indoor BBQ and a jacuzzi on the porch.
Marcuskraal Chalets se terugvoer
Hi Wouter. Thanks for your stay at Marcuskraal. We hope to see tou in the near future.
Nick V - Apr 2016
Algehele gradering
Moet nooit net vir een nag bly nie - die plek is te mooi en die omgewing bied te veel!
Marcuskraal Chalets se terugvoer
Hallo Nick,
Baie dankie dat julle besluit het om op Marcuskraal te kom bly. Dit was vreeslik lekker om julle te ontmoet en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Krisjan Mouton
Carl M - Apr 2016
Algehele gradering
Die verblyf by Marcuskraal het alle verwagtinge oortref.
Lees meerMarcuskraal Chalets se terugvoer
Hallo Carl.
Baie dankie vir die komplimente. Ons waardeer julle besoek en hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Krisjan Mouton
Barbara H - Mrt 2016
Algehele gradering
Lovely honeymoon venue.
Marcuskraal Chalets se terugvoer
Thanks Barbara for your feedback. We are glad you enjoyed it.
Regards,
Krisjan Mouton
Nicolene D - Feb 2016
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
Lees meerMarcuskraal Chalets se terugvoer
Hi Nicolene. Dit was baie lekker om julle te kon akkomodeer by Marcuskraal. Ons hoop om julle gou weer te sien vir 'n kuier, met die klein pienkvoetjie!
Groete,
Krisjan
Mark K - Des 2015
Algehele gradering
Rustig met baie om te doen vir die kinders.
Lees meerMarcuskraal Chalets se terugvoer
Baie dankie Mark, ons is bly jule het dit geniet hier by Marcuskraal. Hoop om julle gou weer te sien.
Lauraine D - Des 2015
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Chantelle C - Nov 2015
Algehele gradering
Definitely coming back!
Marcuskraal Chalets se terugvoer
Thanks Chantelle, hope to see you soon.
Trish W - Nov 2015
Algehele gradering
Most enjoyable.
Pieter S - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker wegbreek en rustige atmosfeer.
Marcuskraal Chalets se terugvoer
Baie dankie Erika vir julle kuier op Marcuskraal.
Dis altyd lekker om terugvoering te kry van ons gaste, en ons is baie bly julle het dit geniet.
Groete,
Krisjan Mouton
Monica D - Aug 2015
Algehele gradering
Fantastiese geriewe - sal beslis weer gaan!
Marcuskraal Chalets se terugvoer
Hallo Monica,
Baie Dankie vir julle kuier.
Hoop om julle weer te sien.
Krisjan Mouton
Karen P - Jul 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Thomas B - Apr 2015
Algehele gradering
Excellent!
Coenie E - Jan 2015
Algehele gradering
Lekker wegbreek van die stad!
Celeste P - Des 2014
Algehele gradering
Al wat ek kan sê is dat die beste vakansie is wat ons as gesin al ooit gehad het!
Valerie R - Okt 2014
Algehele gradering
Enjoyable stay, no complaints whatsoever
Karla V - Okt 2014
Algehele gradering
Rustig en werklik pragtig!
Ampie L - Aug 2014
Algehele gradering
Baie netjiese plek om te bly!
Mathea E - Jul 2014
Algehele gradering
Dit was lekker rustig. Ek sal alleen gaan, sonder familie, vir rus ...
Carin B - Mei 2014
Algehele gradering
Definitief aan te beveel!
Theresa V - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was baie rustig en ons het lekker ontspan.
- Kapasiteit: 30 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marcuskraal, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom