Margies Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Margies Place bied bekostigbare selfsorg-eenhede in Knysna op die skilderagtige Tuinroete. Dit is ideaal geleë naby die dorp en die waterfront. Albei eenhede het uitsigte oor die strandmeer en die koppe.

Verblyf word in 2 eenhede aangebied. Elke eenheid het sy eie ingang, 'n ten volle toegeruste kombuisie en 'n sitarea. Gedurende Desember en Januarie word dié 2 eenhede as 'n geheel bespreek om 10 gaste te akkommodeer teen 'n minimum-verblyftydperk van 14 nagte.

Daar is veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe op die perseel.

Margies Place is naby die dorp, waterfront en al die belangrike besienswaardighede op die Tuinroete. Knysna Olifantpark, Monkeyland en Tsitsikamma Canopy Tours is net 'n uur se ry ver. Margies Place help graag met besprekings om gaste se vakansie onvergeetlik te maak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Margies Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false