Marie B&B
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Provinsielaan 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Marie B&B is in 'n stil deel van Stellenbosch geleë en het 'n uitsig op die pragtige Jonkershoekvallei in die ooste.
Die gastehuis bied verblyf in 4 individueel versierde kamers en 1 selfsorg-eenheid. Die kamers het dubbelbeddens of enkelbeddens. Drie van die kamers deel 'n badkamer en die ander kamer het sy eie en suite-badkamer. Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n onderdakstoep, kombuisie en 'n badkamer.
'n Heerlike ontbyt word elke oggend in die eetarea voorgesit. Gaste is welkom om in die tuin of langs die swembad te ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Martha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Jaar gelys 11
Ligging
- Provinsielaan 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Marie B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Uniepark Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Provinsielaan 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom