Marietjie's Selfsorg
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 24 Jun 2024 tot 5 Jul 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Berthold Alheit-straat 101, Bay View, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Marietjie's Selfsorg is in die hartjie van Hartenbos geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank, ekstra gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n omheinde binnehof met braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Marietjie's Selfsorg sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Berthold Alheit-straat 101, Bay View, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Marietjie's Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Berthold Alheit-straat 101, Bay View, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom