LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marina Beach Cottage | LekkeSlaap
+9

Marina Beach Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 15, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marina Beach Cottage is 'n selfsorgkothuis op die onderste verdieping in Marina Beach, sowat 3 km vanaf San Lameer se hoofswemstrand en die privaat Marina-strand.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n stapelbed vir kinders, stoele en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie dekodeerder saambring.

Die slaapkamer en sitarea maak op 'n onderdakdek met 'n etenstafel en stoele oop. Daar is ook 'n buite-area met 'n braai en nog 'n tafel en stoele.

Slaapplek

’n Bespreking by Marina Beach Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ridge-weg 15, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-weg 15, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe04fdb990cea0cd6675666945f1798cd003ef28230cd4f4b2aa82103654ae06d6c4c64fd0d93bfa03772501d4fbe85020bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 15 Ridge Road Marina beach 4281 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.932224115236 30.298664833729
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!