Marina Beach Akkommodasie by Marina Glen Resort Unit | LekkeSlaap
+18

Marina Glen Resort Unit

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mars-weg 17, Marina Glen Resort-kompleks Eenheid 47, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid is in die Marina Glen Resort-kompleks in Marina Beach. Die oord is ongeveer 2 km vanaf die hoofstrande.

Dié eenheid bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitkamerarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, plafonwaaier en stapelbeddens. Die eenheid het 'n beskutte patio-area met 'n addisionele stapelbed.

Die Marina Glen Resort bied 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en putt-putt.

Slaapplek

’n Bespreking by Marina Glen Resort Unit sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Stapelbed
Area 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Mars-weg 17, Marina Glen Resort-kompleks Eenheid 47, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mars-weg 17, Marina Glen Resort-kompleks Eenheid 47, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8KNwrYW5JLNSf7AcOkPC8C3SE1Th4omteF0k2Oss1FrvfPheVk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 6) 17 Mars Road Unit 47 Marina Glen Resort complex 4281 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.9324378 30.3014215
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za