LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marina Palms 23 | LekkeSlaap
+25

Marina Palms 23

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simpson-weg 709, Marina Palms 23, Woodgrange, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Marina Palms 23 is in Woodgrange, Hibberdene en is 'n selfsorg-eenheid vir 6 gaste net 90 m van die strand af en 700 m van Hibberdene se hoofstrand af.

Die eenheid het 3 slaapkamers wat na 'n balkon lei, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea wat na 'n balkon lei. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en toilet het. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Verder is daar 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n TV en 'n DVD-speler is. Indien gaste DStv wil kyk is hulle welkom om hul eie DStv-dekodeerder, -kabels en -slimkaart saam te bring. Die leef-area lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n see-uitsig.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area wat gaste mag gebruik. Daar is 'n rits strande waar gaste kan swem, duik, snorkel en visvang by die strande met nette vir swem. Verder kan gaste voëlkyk, gholfspeel en dolfyn- en walviskyk in seisoen.

Slaapplek

’n Bespreking by Marina Palms 23 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Marina Palms 23
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Simpson-weg 709, Marina Palms 23, Woodgrange, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Marina Palms 23 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simpson-weg 709, Marina Palms 23, Woodgrange, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae73ea8d5d4b3c392736eb9d468fbfc55bb43bec72ba1b4ad61c6cfb314fbbf11fc9f984eb9ffc0f92fdacae335fb954c9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 709 Simpson Road Marina Palms 23 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.585733234043 30.569984617605
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!