Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine Manor

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Theané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Marine Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Abraham V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Abraham V
Enkelreisiger

Dit was 'n heerlike ervaring. Gaan gerus, ek gaan weer.

Die plek is naby aan alles wat saak maak. Dis lugverkoel, goeie nuwe linne en heerlike badkamers met goeie storte. Die uitsig is 180 grade oor die see. Maak seker jy het 'n seefrontkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk F
Enkelreisiger

Onvergeetlike onthoutyd.

Alles was wow en die view, dekor, en diens was onvergeetlik. Hartenbos bly maar 'n hartsplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gisela G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gisela G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir 'n heerlike kuier. Vriendelike diens, uitstekende ligging.

Theane, baie dankie vir wonderlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bob Bouwer-singel 15, Bayview, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhMmM3ZWRjLTEwYzQtNGM2MC04YmM1LTFhMDgxMmE0Yjk3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 15 Bob Bouwer Cresent Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.140363888889 22.111758333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem