LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+42
Gastehuis in Bay View

Marine Manor

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
1 nag
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lieflike see uitsig. Pragtige kamer met ongelooflike uitsig. Bed was gerieflik. Theané was baie behulpsaam met ons laat aankoms. Kon ongelukkig nie ontbyt geniet, moes vroeg vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Mooiste see uitsig. Die gasvrou was baie vriendelik en ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Baie baie lekker. Baie lekker gebly. View is stunning. Gasheer is uitstekend. Absoluut 'n stukkie hemel op aarde. Kan nie beter kry nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Abraham V
Kort verblyf
4.4
Jan 2023

Dit was 'n heerlike ervaring. Gaan gerus, ek gaan weer. Die plek is naby aan alles wat saak maak. Dis lugverkoel, goeie nuwe linne en heerlike badkamers met goeie storte. Die uitsig is 180 grade oor die see. Maak seker jy het 'n seefrontkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

D.c. F
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Onvergeetlike onthoutyd. Alles was wow en die view, dekor, en diens was onvergeetlik. Hartenbos bly maar 'n hartsplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gisela G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2021

Baie dankie vir 'n heerlike kuier. Vriendelike diens, uitstekende ligging. Theane, baie dankie vir wonderlike kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Theané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Bob Bouwer Cresent, Bayview, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhMmM3ZWRjLTEwYzQtNGM2MC04YmM1LTFhMDgxMmE0Yjk3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 15 Bob Bouwer Cresent Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.140363888889 22.111758333333