LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maritza Guest House | LekkeSlaap
+10

Maritza Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 142 resensies vir Maritza Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Zaynab M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zaynab M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, accommodating, and peaceful.

It was an enjoyable, comfortable stay. The place was very clean.

Maritza Guest House's terugvoer

Thank you for your positive feedback.

Maritza Guest House
Phillip G - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs. Goed geleë.

Rustige, stil omgewing naby lekker eetplek.

Maritza Guest House's terugvoer

Baie dankie.

Maritza Guest House
Pendie V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pendie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik en vriendelik.

Netjiese outydse sjarme met vriendelike diens.

Maritza Guest House's terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer. Aangename gaste.

Maritza Guest House
Hannetjie B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie B

Rustige gastehuis.

Rustige gastehuis, met alles wat nodig is vir 'n goeie nagrus.

Maritza Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Vriendelike, aangename gaste.

Maritza Guest House
Elize K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize K
Saam met vriende

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam met alle basiese benodigdhede daar.

Blyplek was geskik vir oornag maar sal aanbeveel dat hul bietjie opgradeer.

Hans En Santa M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hans En Santa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende toegerus.

Ons het toe een aand daar geslaap. Ons is goed ontvang.

Christiaan Stadler R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan Stadler R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het heerlik gekuier op Carnarvon.

Maritza Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word waardeer. Baie aangename gaste.

Maritza Guest House
Marie M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Dit is gemiddeld maar seker te wagte in 'n plek soos Carnarvon.

Magda Ann L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda Ann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable.

Lovely establishment, centrally located, included all basic amenities, the rusks and cereal were lovely. Thank you so much.

Maritza Guest House's terugvoer

Thank you so much for the positive feedback. You are very nice guests.

Maritza Guest House
Hennie M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, braaigerief, heerlike beskuit en goeie oornagfasiliteit.

Goeie waarde vir geld vir oornagreisigers.

Cecilia F - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is daar wat mens nodig het.

Ons was in die kouefronttyd daar en die beddens het elektriese komberse op gehad. Dit was so lekker om na 10 ure op die pad die aand in 'n lekker warm bed te klim.

Leigh B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh B

Vriendelike en professionele diens.

Kamers baie mooi en netjies.

Maritza Guest House's terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer. Ons waardeer.

Maritza Guest House
Henk V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V
Besigheidsreis

Vriendelike mense. Uitstekende diens en netheid.

Eienaar en personeel is vriendelik en altyd beskikbaar en behulpsaam. Geriewe is great.

Maritza Guest House's terugvoer

Baie dankie vir goeie terugvoer. Ons waardeer.

Maritza Guest House
Louis B - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en gerieflik.

Ruim en goed toegerus.

Gisela S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gisela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just a bed for the night - no frills.

Warm welcome by the owner. Decor and rooms are in need of a revamp.

Annalize V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorslaapplek.

Laatmiddag op Sondag byna niks meer oop in dorp, maar ons is gewoond aan platteland. Gelukkig padkos gehad.

Maritza Guest House's terugvoer

Aangename gaste. Het gelukkig omstandighede van klein dorpies verstaan.

Maritza Guest House
Robert J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik geriewe teen bekostigbare tarief.

Lekker ruim kamer met skoon en suite-geriewe.

T P D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
T P D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap op pad na Weskus!

Beslis waarde vir geld. Ontvangs vriendelik, Afrikaans, netjies, geen probleme nie!

Francis Charles S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis Charles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en private.

Fantasties gewees. Dankie.

Maritza Guest House's terugvoer

Wonderlike aangename mense!

Maritza Guest House
Ben E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike en vriendelike ontvangs. Baie skoon en groot kamer met alles wat nodig is.

Dankie, Marita. Ons sal weer daar oorbly in die toekoms

Maritza Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle is baie oulike gaste.

Maritza Guest House
Denise K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a comfortable stay. The host was friendly and everything we needed was provided.

The parking area was safe. Relaxing stop to recharge.

Paul S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en hulpvaardig.

Gerieflike kamer met alles wat nodig is en ook heerlike beskuit by oggendkoffie. Lekker boere-ontbyt. As gevolg van die afstande tussen dorpe in daardie wêreld is gastehuise 'n moet.

Maritza Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Die oulikste gaste!

Maritza Guest House
Dirk G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk G

Baie goeie waarde vir geld! Vriendelike en behulpsame ontvangs.

Maritza het gesorg dat ons alles het wat nodig is, dat ons ontbyt het, al het ons weer baie vroeg gery. Die diens was baie vriendelik en het met alles gehelp wat ons nodig het. Baie dankie.

Diane K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane K
Gesin met klein kinders

Stay was very pleasant.

Guest house was nice and the location was central.

Rose A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose A
Gesin met klein kinders

Was perfect for our overnight stay.

The room was very neat and well equipped. Not the fanciest of places but was great for overnight. The only thing that would have been nicer would be a bath for the kids, but I do realise small kids are probably not regular guests.

Jaap K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Aangename verblyf en lekker gesels met eienares oor gemeenskaplike belangstellings.

Maritza Guest House's terugvoer

Aangename gaste. Lekker gesels.

Maritza Guest House
Peet J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, skoon, waarde vir geld.

Ons is vriendelik ontvang en het welkom gevoel. Die akkommodasie was skoon en goeie waarde vir geld!

Joubert V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert V
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens.

Baie gerieflik en goed toegerus.

Johann P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Enkelreisiger

Lekker.

Baie lekker gebly en geëet.

Jeremie D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice stay.

My friend and I had a very nice night at Maritza's guest house. The place is clean and pretty and safe and Maritza is a wonderful kind lady. I'll definitely go back there next time I go through Carnarvon.

Maritza Guest House's terugvoer

Thank you for the positive feedback. Very pleasant guests.

Maritza Guest House
Gerhardus G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhardus G
Enkelreisiger

Was lekker stil, maar was bekommerd oor veiligheid.

Alles was goed maar die slot by die hek was belaglik klein so sekuriteit kan nie goed wees nie.

Maritza Guest House's terugvoer

Sekuriteit is goed. Eienaars bly ook op perseel en is te alle tye beskikbaar. Sekuriteitswagte oorkant die gastehuis werk saam en is baie behulpsaam.

Maritza Guest House
Marietjie K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi netjiese en ruim kamers

Mooi netjiese en ruim kamers. Eienaar was baie gasvry.

Dean C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dean C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik oornagplek in platteland.

Pragtige outydse huis in rustige area. Veilig, skoon en netjies, ideaal vir motorfietsryers (parkeer baie naby aan kamers) met sluitbare hekke.

Johan E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld. Sal dit weer gebruik.

Goeie waarde vir geld maar stort in kamer 5 kan verbeter.

Yvette V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant experience.

A lot of thought is put into providing the guest with everything for a pleasant overnight stay. We appreciated all the added touches and particularly the electric blankets.

Maritza Guest House's terugvoer

Thank you for the positive feedback.

Maritza Guest House
Sonja S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja S

Skoon en netjiese oorslaapgeriewe.

Ek sal net voorstel dat kussings vervang word, bietjie plat. Bedjies was heerlik vir moeë liggaam.

Carolyn O - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carolyn O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

No one to greet us when we arrived and the key for the gate was not available. Cereal and milk were provided for a quick breakfast and the bed was comfortable. A good place for an overnight stay on our way home.

Maritza Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. As gevolg van die pandemie probeer ons om die gaste te beskerm, deur so min as moontlik blootstelling.

Maritza Guest House
Thys B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thys B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed om een nag te oornag.

Nie 'n gastehuis waar jy lank sal bly nie. Meer geskik vir werknemers wat moet oornag as gevolg van werksverpligtinge.

Jacobus Daniel V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Was bitter koud en lugreëling het wonderlik gewerk.

Maritza Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Maritza Guest House
Andries L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gemaklik.

Baie goed ingerig. Sal weer daar slaap.

Maritza Guest House's terugvoer

Baie dankie.

Maritza Guest House
Wim V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek om te oornag.

Vriendelik eienaars. Netjies en skoon.

Willem S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% tevrede.

Gasvrye verblyf en heerlike ontbyt.

Hugo R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Skoon en netjies. Sal beslis weer hier bly.

Marianne M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne M
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Ons het lekker gekuier. Gasvrou was baie gaaf en behulpsaam. Het baie lekker ontbyt geëet. Alles was baie netjies en skoon.

Sandra B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon kamer en linne.

Vriendelike ontvangs. Kan 'n sepie by wasbak sit. Muskiettoestel met matjies sal help.

Dorette D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dorette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed en vriendelik ontvang en verblyf was soos ons dit verwag het.

Na 'n taamlike lang reis is ons baie vriendelik ontvang en die kamer het in al die behoeftes voldoen. Alhoewel daar effe onsekerheid was oor ontbyt, is ons die volgende oggend met 'n heerlike ontbyt bederf. Beveel dit aan vir enige moeë reisiger.

Steyn V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn V
Besigheidsreis

My verblyf was baie aangenaam met vriendelike diens.

Ons het in Carnarvon gebly tydens ons besoek aan die Meerkat opedag. Die hele reis en verblyf was uitstekend. By Maritza Gaste Huis is ons hartlik ontvang. Die kamers was gemaklik met alles wat ek nodig gehad. Die ontbyt was uitstekend.

Robbie E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie E
Saam met vriende

A taste of Karoo charm.

Old Karoo house with lots of character. Very friendly host. Excellent breakfast. Great value for money.

Cornelius N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n stil en rustige nag geniet.

Netjiese oornaggeriewe en het goeie ontvangs deur aangename eienaars ondervind.

Hanlie G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie G
Saam met vriende

Hartlik ontvang.

Lekker oorgebly, vriendelike gasvrou.

Willie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het voldoen aan die standaard vir oorslaap in die middel van die Karoo.

Ons is professioneel ontvang en na ons verblyf geneem. Vir die platteland glo ons dat dit voldoen, maar het nie heeltemal aan ons vereiste voldoen nie. 'n Voorstel is dat een van die beddens uit die kamer gehaal word. Glo dit sal baie help as die toegangshek geoutomatiseer word, dit is 'n veiligheidsgevaar, want die hek moet met die hand beheer word.

Maritza Guest House's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Dit is n ruim kamer met baie spasie en kan al die beddens maklik akkomodeer met oorgenoeg spasie om te beweeg. Ek verstaan jul sekuriteit probleem, maar geen gastehuis in Carnarvon het geoutimatiseerde hekke nie.

Maritza Guest House
Paul M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul M
Enkelreisiger

Perfect for overnight stop.

Made to feel welcome by host.

Maritza Guest House's terugvoer

Thank you for the positive review.

Maritza Guest House
Nico V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en gasvrye gasheer en dame.

Ek beveel hulle aan. Kamer is netjies, skoon en groot. Daar is alles wat nodig is as jy langer bly. Vriendelike ontvangs gehad. 100%.

Maritza Guest House's terugvoer

Baie dankie.Oulike gaste.

Maritza Guest House
Christopher B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christopher B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great for overnight stay.

Basic accommodation but perfect for overnight stay.

Jay P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant place to stay, with a very pleasant host.

An unexpected addition was the fridge and microwave in the room.

Zelda V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en baie gasvry.

Die gasvrou het ons met groot gasvryheid ontvang. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n nag se oorslaap. Pragtige ou Victoriaanse huis.

Albert R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Albert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is substandaard.

Goed ontvang. Alhoewel die kamer alles het wat benodig word, het die kamer en badkamer dringend opgradering nodig. Alles is oud en uitgedien. Kan ongelukkig nie aanbeveel nie.

Maritza Guest House's terugvoer

Baie jammer dat die gas ongelukkig was. Badkamer, toilet en stort is heel getéel. Baie goeie beddens en beddegoed asook aircon.

Maritza Guest House
Thomas A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas A
Saam met vriende

Roomy guesthouse with a friendly hostess.

A group of us stayed here for two nights, and found it a lovely friendly establishment. It's in walking distance to the rest of town.

Maritza Guest House's terugvoer

Interesting guests. We enjoyed them very much.

Maritza Guest House
Trudie P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, vriendelik en gesellig.

Heerlik gekuier, skoon en netjies, ontbyt kan aanbeveel word. Hou van die ou huis. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Gerhard V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld.

Stil area, vriendelike ontvangs. Skoon netjiese verblyf. Fasiliteite aan ouerige kant, maar alles wat jy nodig het. As ek weer in Carnarvon oornag, sal ek hier bly!

Maritza Guest House's terugvoer

Baie aangename gas. Dankie dat u by ons gebly het.

Maritza Guest House
Marie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie Marie en Hentie, slaap altyd lekker, soveel gasvryheid en netheid kry jy nie sommer nie.

Netjies, skoon en prakties ingerig. Ons was nog nooit teleurgesteld nie, sal vir almal aanbeveel om daar te oornag.

Hannie V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, gasvrou baie behulpsaam en vriendelik

Sien sterre.

Mario S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mario S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir die prys.

Sou graag so n ietsie van melk vir die koffie/tee wou gehad het.Anders is daar geen klagtes nie.

Maritza Guest House's terugvoer

So baie jammer as daar nie melk was nie. Ons vra groot om verskoning . Se darem altyd die gaste moet se as iets nie na hulle sin is nie.

Maritza Guest House
Christiaan M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ou huis, vriendelik, goeie ontbyt.

Sal nie weer daar gaan bly nie.

Abre B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abre B

Lekker.

Alles was oukei, maar ons moes heeltyd stilbly vanaf 7uur in die aande want sommige gaste kla dink nie dus 'n ouetehuis nie.

Maritza Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die goeie en positiewe terugvoer. Dit is maar moeilik om altyd al die gaste gelukkig te hou. Hoop u verstaan.

Maritza Guest House
Rita V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

See stars.

Maritza Guest House's terugvoer

Wonderlike gaste en ons vind toe uit ons het gemeenskaplike kennisse!

Maritza Guest House
Laurinda L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam vir oornag verblyf.

Baie lekker gebly en goeie aanwysings vir 'n uitstekende restaurant ontvang. Eienaar was self betrokke om ons te verwelkom en het ons baie tuis laat voel. Ons het egter gevind dat die TV bietjie ver is om goed te sien, maar dis seker ons ouderdom se skuld!

Monya C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monya C
Saam met vriende

Netjies en skoon, lekker gebly!

Ons het as 'n groep vriende by Maritza Guest House gebly. Die ontvangs was baie aangenaam en vriendelik. Die kamers en meubels is baie oud, maar alles is skoon en netjies. Die 1 kamer het geen lugversorging gehad nie wat 'n bietjie onaangenaam was in die warm 35-grade naweek.

Ineke K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke K
Saam met vriende

Waarde vir geld en vriendelike diens.

Het vooraf gereël vir braaipakke, aangesien ons Sondagmiddag daar aangekom het en Carnarvon se winkels dan reeds gesluit sou wees. Maritza het uit haar pad gegaan om dit vir ons spesiaal te maak. Ons kamers was skoon en netjies en ons kon heerlik rus en ontspan na 'n lang en warm reis deur die Karoo. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Maritza Guest House's terugvoer

Baie dankie. Aangename gaste.

Maritza Guest House
Mathilda D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda D
Gesin met tieners

Die vriendelike, gasvrye ontvangs het bygedra om dit 'n baie lekker oorslaap plek te maak. Sal enige iemand aanbeveel na Maritza Guest House!

Die dorpie was doodstil deur die nag. Sal volgende keer weer daar slaap.

Desmond T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desmond T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly hosts, clean and affordable.

Clean, quiet and friendly. Affordable.

Loraine J - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine J
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs, als skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs, kamers netjies en skoon, het breekgoed en mikrogolf, toaster en yskas, sodat jy self kos kan maak en 'n braai-area, baie stil gewees in area.

Hugo R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Pragtige ou huis met baie karakter. Vriendelike gashere. Sal beslis weer besoek.

Johannes K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons 4 het lekker gebraai en gekuier en toe lekker geslaap.

Ons het dadelik tuis gevoel by ons Afrikaner-gasvrou en gasheer. Lekker ou groot, geskiedkundige huis met baie spasie in die kamer. Elektriese kombers op 'n stewige matras. Dink asb. aan vashouplek in die stort!

Maritza Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die voorstel. Ons sal dadelik vashouplek aanbring in die storte.

Maritza Guest House
Louise V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie op standaard nie.

Kamer voldoen nie aan die standaard nie. Duvet en kussingslope op bed is verbleik. Stort het gordyn aan en nie deur nie, wat veroorsaak dat die vloer en mat papnat is. Eienaar kan gerus kyk na haar linne wat baie belangrik is asook die matrasse van die beddens.

Andalene S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andalene S
Saam met vriende

Gerieflik en aangenaam.

Ons het lekker geslaap. Maritza het ons baie welkom laat voel en die verblyf is baie aangenaam.

Joost N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Joost N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, skoon en netjies.

Ons het net oornag, lekker gebly, die elektriese kombers was snoesig. Beskuit en koffie geniet, ruim kamer, geen klagtes.

Selenta C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Selenta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorsien in basiese behoeftes.

Vriendelike ontvangs. Meublement in kamer baie oud, maar alles skoon en netjies. As jy van moderne verblyf hou is die fasiliteite nie vir jou nie.

Dirk H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dirk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak, teleurgesteld.

Kamer was heelnag verlig as gevolg van buiteligte wat aan was, gordyne binne kamer lig en deurskynend, glas buitedeur waardeur ligte skyn, veiligheidslig buite wat aanmekaar aan en af skakel. Was 'n nag wat ek bitter gou sal wil vergeet. Matras op bed bitter bitter hard, voel of jy op plank lê. Totale kamer was glad nie op 'n goeie standaard nie. Dit was een van die swakste besprekings wat ek nog gedoen het.

Maritza Guest House's terugvoer

Ons neem kennis van die aangeleentheid en skenk aandag. Buite ligte word op die laatste 21:00 af geskakel. Sekureiteitslig moet brand deur die nag op die parkeer terrein vir veiligheidsredes. Het nog nooit voorheen klagtes oor beddens gehad nie dit is van goeie gehalte.

Maritza Guest House
Jannie P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Sterk aan te beveel. Sal dit weer doen!

Louna C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were satisfied with every thing for the money we paid.

See stars.

Jenny V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, voldoende vir 'n oornag plekkie.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Die plekkie is karaktervol en netjies. Ons was terleurgesteld dat, alhoewel ons 3 gaste was, daar slegs 2 sakkies koffie en bietjie tee beskikbaar was. Dit sou heerlik wees om 'n koppie koffie in die aand te kon drink en ook die volgende oggend. Die badkamermatjies is baie verouderd.

Melanie C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, gasvry en ''n lafenis vir' 'n moeë lyf.

Ons is ontvang soos vriende. Netjies. Skoon. Bed heerlik geslaap. Baie dankie!

Michael D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Alles was goed. Die plek was netjies, veral die toilet. Die lugversorging en DStv was verrassend. Parkering was ook veilig vir die motor. Niemand het ons gesteur of gepla nie.

Marietha Q - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha Q
Gesin met klein kinders

Gemaklik, gerieflik en skoon.

Ons was in kamer een en twee. Kamer een is baie gerieflik, kamer twee is heelwat kleiner en bietjie beknop. Wonderlike gasvryheid van Marie.

Ruben M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben M
Enkelreisiger

Sal beslis weer daar oorslaap. Baie dankie.

Alhoewel ek laat daar aangekom het, het hul uit hul pad gegaan om seker te maak ek kry die sleutel. Die kamer was baie netjies en skoon. Het sommer lekker uitgerus.

Lionel B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lionel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare en veilige verblyf.

Verblyf nie goed genoeg ingerig vir my reis-/verblyfdoeleindes nie. As iemand slegs oornag, is dit perfek. Het nodige slaapgeriewe nodig. Ek sal dinge kan aanbeveel, maar slegs vanuit 'n bekostigbare, veilige, net toegerus vir oornag sienswyse.

Mariaan S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan S
Saam met vriende

Goed.

Daar was hout vir braai voorsien en 'n hartlike ontvangs, sal dit vir enige een aanbeveel.

Mariken J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariken J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkomend.

Ons het heerlik oorgebly by Maritza Guest House op Carnavon. Ons was net 2 mense in die heerlike groot kamer. Ons gasvrou was baie verwelkomend en het vinnig aan ons alles verduidelik, selfs waar ons wel skaapvleis te kope kon kry.

Deborah H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekoorlik, met alles wat jy nodge het vir kort verblyf.

Lieflike gasheer. Netjies, skoon, groot, basiese kamer. Goeie waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Quaint with all you need for a quick stay.

Lovely hosts. Neat, clean, large, basic room. Good value for money.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

André S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
André S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en huislik.

Die gastehuis is een van die ouer huise in die dorp. Dit is ook in die ouer deel wat die indruk skep dat dit dalk onveilig kan wees, maar dit is nie. Die ontvangs was baie vriendelik en ons is na 'n wonderlike restaurant vir aandete verwys. Die kamer is gerieflik, maar ook aan die ouerige kant.

Andrew M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en jy slaap baie lekker.

Karoodorp baie skoon, rustig en mooi my eerste. Keer in die dorp en ek hou van carnavon.

Zelda G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda G

Vriendelik.

Lekker geslaap in skoon, gerieflike kamer teen baie bekostigbare tariewe. Vriendelike, persoonlike diens. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Albert B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B

'n Baie welkom Karoo verblyf en tuiste.

Na 'n vermoeiende grondpadreis vanaf Sutherland via Loxton was Maritza Guest House 'n baie welkom verblyf en tuiste en het die gasvrou (Marie) 'n mens sommer onmiddellik laat tuis voel.

Pieter L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was skoon en baie gerieflik.

Die kamer was skoon en die badkamer gerieflik. Daar was nie ander gaste nie, dus kon ons die heerlike stilte van die Karoo ervaar. Dit is jammer dat daar nie 'n wasbak was waar 'n mens jou skottelgoed kon uitspoel nie, want toe moes ons die wasbak in die badkamer gebruik. Maar die voorsiening vir koffie en/of tee en ontbyt die volgende oggend was 'n bonus. Baie dankie daarvoor.

Maritza Guest House's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Die skottelgoed word in die huis se kombuis gewas.

Maritza Guest House
Amelia M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs deur eienaars, regte waarde vir geld en Karoo-gasvryheid.

Ada M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ada M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik geslaap.

Ons is baie vriendelik verwelkom. Op aanbeveling van gasvrou, het ons aandete geniet by plaaslike restaurant - heerlik! Skoon linne en handdoeke met "goeie" beddens. Ideale plek om te oornag. Sal Maritza Guest House weer gebruik.

Dawie V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en waarde vir jou geld.

Kon lekker rus na die lang pad vanaf die Rand.

Barend S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag gebly.

Basies, maar voldoende blyplek vir oornag. Dis loopafstand vanaf lekker restaurante, die supermakr en ons het 'n stewige plaasontbyt by 'n simpatieke eienaar gekry.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Overnight stop.

Basic, but adequate accommodation for overnight stop. Walking distance to good and pleasant restaurant, supermarket and solid farmers breakfast from very sympathetic owner.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alex L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, skoon stil en rustig.

Ons is vriendelik ontvang en rondgewys waarna ons rustig kon uitpak en onsself tuismaak. Gasvrou was beskikbaar, maar nie opdringerig nie, wat ons waardeer het. Hulle was baie gasvry en ons ontbyt was heerlik! Kan die verblyf aanbeveel en in terme van waarde vir geld is dit baie goed.

R C B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
R C B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker tuis gevoel. Huislik maar privaat.

Baie lekker plek om te by en definitief waarde vir geld.

Junelia D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Junelia D
Saam met vriende

Verblyf was netjies en skoon. Net wat nodig was vir ons kort verblyf.

Ons was hartlik verwelkom deur die eienaars. Die verblyf was netjies. Die aircon was hemels gegewe die Carnarvon-hitte en alles was voorsien wat nodig was vir ons kort oornag.

Sophia Z - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf met lugversorging in kamer en wonderlike gasvrou wat jou dadelik tuis laat voel.

Ons het lekker oornag in 'n lekker groot kamer met lugversorging en DStv, so ons kon nog steeds ons sepies kyk. Die gasvrou se gasvryheid en behulpsaamheid was wonderlik! Ons het dadelik tuis gevoel en kon lekker uitrus voordat ons die volgende oggend ons reis voortgesit het. Ons sal Maritza Guest House definitief by alle mense wat oor ons pad kom en deur Carnarvon reis, aanbeveel.

Danie S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Baie netjiese, skoon gastehuis met alles wat mens nodig het vir oornagverblyf.

Die gasvrou het ons vriendelik verwelkom en het ons aankoms verwag. Daar is niks waaroor ek kan kla nie.

Ivana V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het baie lekker gebly, geslaap en lekker gesels met Tienie en Marie.

Liane V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelik.

Ons het baie lekker geslaap. Dit was skoon en netjies.

David S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Gesin met tieners

Was aangename en rustige ervaring.

Dit was 'n wonderlike rustige en aangename rustige ervaring met my gesin en alle was skoon en netjies.

Toy N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike kamer.

Ons het baie lekker geslaap. Ons kamer en badkamer by Maritza Guest House was netjies en skoon. Ons sal weer daar gaan bly.

Henoch S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henoch S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was 'n ware rusplek langs die pad.

Ons was van die Kaap af op pad Pretoria toe en wou daardie omgewing beter leer ken, en die vriendelike diens, baie gemaklike bed en heerlike ontbyt wat ons by Maritza gekry het, het gemaak dat ons die pad weer sal oorweeg en dan sal ons graag weer van die gasvryheid en vriendelike diens gebruik wil maak.

Gert C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike kamer wat aan ons behoeftes voldoen het.

Die kamer is gerieflik met 'n kombuis met feitlik alles het wat ons benodig. Daar is 'n mikrogolf, maar nie 'n plaatstoof nie. Die eienaars het moeite gedoen om te verseker dat daar 'n watertenk op die perseel is sodat gaste kan stort ten spyte van die watertekort. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Die gastehuis is gerieflik geleë binne 3 blokke van die hoofstraa, so ons kon stap na die restaurante. Dis nóg nader aan die museum.

Ryk V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ryk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, maar was nie beïndrik met die ontbyt.

Die plek is skoon, netjies en vriendelike mense. Alles was great behalwe vir die ontbyt.

Anne M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

Very pleasant, accommodating hostess. Comfortable room. Pretty much what we expected.

Louise B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise B
Saam met vriende

We enjoyed our stay at Maritza Guest house a lot.

Thank you for your wonderful service. The reminder beforehand and directions were spot on. We enjoyed our stay in the country town very much. Back roads are a great way of seeing and experiencing our beautiful country.

Jan V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Lekker gebly en baie rustig.

Dolf P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dolf P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie standaard nie.

Die mense is baie gaaf en hulpvaardig, maar vir die res, bv. gehalte van die kamer, die linne, is glad nie standaard nie. Ons is vooraf gewaarsku om die aand te stort want daar kan dalk nie warm water die oggend wees nie. Dit is heeltemal onaanvaarbaar.

Maritza Guest House's terugvoer

Hi, die gasvrou het aanbeveel dat u die aand moes stort, weens die erge ryp snags is die krane soggens toegeryp. Nie omdat daar n tekort aan warm water is nie. Persone wie nie hierdie kontrei met sy ysige winters ken nie, sal nie verstaan nie. Daar is ook so n kennisgewing in die kamer aangebring, waarin u versoek word om die krane snags te laat drup om vriesing te voorkom en dit is ook so aan u verduidelik. Jammer vir die ongerief.

Maritza Guest House
Ambrose D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ambrose D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie warme verwelkoming, vriendelike personeel. Die plek is baie netjies en gerieflik.

Ons verblyf was baie rustig.

Annemie N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Maritz'e is baie gawe mense.

Lekkerste beskuit saam koffie.

Nanette K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nanette K
Saam met vriende

Warm verwelkoming en het lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Het nie koud gekry in kamer met lekker verwarming en warm komberse op die beddens.

Elsabé V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé V
Gesin met tieners

Ons het heerlik gerus en geëet!

Dit was baie gemaklik en gerieflik. 'n Hartlike en gesellige gasvrou. Dankie!

Petro D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters bekostigbaar!

Marie baie dankie vir die uitsonderlike Karoo gasvryheid! Mense soos jy is voorwaar nie volop nie. Hier het ons baie meer gekry as wat ons verwag het. Skoon, netjies, gerieflik en heerlik warm in die koue. Sal Maritza oral aanbeveel en uit my pad ry om weer daar oor te slaap. Wat 'n lieflike historiese huis. Die ontbyt was heerlik. Sal meer sterre gee as ek kon!

Danie V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie gasvry ontvang.

Ou plattelandse woning met nostalgie is 'n ander tipe ervaring. Geriewe is volledig en skoon en ons het lekker warm geslaap.

Christo V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te waffers nie.

Die kamer waarin ons gebly het het aandag nodig en nie baie netjies nie. Dit het wel 'n TV gehad en die eienares was báie vriendelik gewees. Haar aanbeveling van die restaurant was absoluut die moeite werd.

Mariana L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gasvry.

Heerlik gerus op pad na Weskus. Warm geslaap en warm water gehad vir stort. Genoeg tee en koffie met heerlike beskuit.

Lobry V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lobry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap en gebly.

Die akkommodasie is gerieflik en ruim met 'n yskas wat ons nie verwag het nie.

Izak V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir jou geld.

Netjies en skoon en die gasvrou was vriendelik. Goeie ontbyt.

Ben K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese skoon verblyf wat waarde vir geld is wat terselfdetyd uitstekende en baie vriendelike diens bied.

Mag die vriendelikheid en bekoring van die Karoo en sy mense nooit verminder. Die gastehuis het ons verwagtinge oorskry en die vriendelikheid van die gasvrou gaan mens nie sommer elders kry nie.

Paul M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik.

Die bestuur van die gastehuis is uiters vriendelik en hulpvaardig. Ons het baie lekker daar gebly.

Dawie C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie C

Lekker oornag en goed gerus.

Mense baie vriendelik en lekker ontbyt gehad.

Gerhard G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly met nice fasiliteite. Ek sal heel moontlik weer in April daar bly

Sien sterre.

Roelf K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, 'n stil omgewing en baie netjiese oornag-stilhouplek.

Ons was baie goed ontvang, nadat ons haar in kennis gestel het dat ons vroeg die volgende oggend wil vertrek, het sy vir ons graanvlokkies gebring om te eet voor ons vertrek. Daar is braaigeriewe met alles wat 'n mens benodig. Dit was maar warm,en die lugversorging het baie gehelp om ons verblyf af te koel na tien ure op die pad.

Melanie J - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Dit was baie lekker en so 'n rustige atmosfeer. Het lekker gebly.

Trudie P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie P

Fantasties.

Was uiters verras met die ontvangs en gemaklike blyplek. Die ontbyt wat ingesluit is was van die boonste rakke! Kan enigeen aanbeveel om dit 'n rusplek op pad te maak. Sal definitief weer 'n draai daar wil maak!

Pieter V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was goed met uitstekende gasvryheid.

Sien die sterre.

Verona S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verona S
Saam met vriende

Hearty welcome by owner and we were made to feel at home.

Marie was most accommodating and friendly.

Lourens E - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens E

Lekker en rustig!

Aanwysings vanuit ander rigtings sal baie help, maar ons het lekker gebly. Ons het ook 'n wegneem-ontbyt gekry, omdat ons vroeg al weer moes ry. Ons het opregte gasvryheid van hulle ervaar.

Karin M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin M
Gesin met klein kinders

Rustigheid van die Karoo is ongelooflik.

Ons het heerlik by Maritza Guest House gewoon. Marie het 'n heerlike ontbyt vir ons voorgesit, na 'n heerlike nagrus. Als was mooi skoon en netjies.

Drikus L - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Drikus L
Gesin met klein kinders

Gasvry en gerieflik.

Alles was skoon en netjies. Eienaars baie gasvry en behulpsaam. Beddens en ander geriewe gerieflik. Ontbyt was heerlik. Sou dalk nuwe handdoeke aanbeveel. Ek het goeie koffie gemis, en dis dalk bietjie duur, maar kan sit aanbeveel vir oornagreisigers.

Ralph L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph L
Enke