Marshden Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marshden Estate is op 'n pragtige plaas 13 km buite Stellenbosch en 7 km buite Somerset-Wes geleë. Die skilderagtige berge en wingerd is 'n absolute paradys vir gaste op soek na 'n wegbreek in 'n prentjiemooi landskap met goeie wyn, puik restaurante en opwindende besienswaardighede.

Daar is 5 losstaande selfsorgkothuise. Een van die eenhede het 3 slaapkamers, 2 van die eenhede het 2 slaapkamers, en die ander 2 kothuise het elkeen 1 slaapkamer.

Van die kothuise het 'n privaat swembad en al die eenhede het braaigeriewe, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Gaste het toegang tot die tuin, veilige parkeerplek en buitelugdoendinge op die plaas.

Die omgewing bied allerlei doendinge soos gholf, wynproe, kano, voetslaan, visvang, 4x4-roetes, abseil en bergfietsry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marshden Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]