Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mayfair Farm Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Mayfair Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Zaheer B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaheer B
Gesin met klein kinders

Fantastic, pleasant, and restful.

The cottage is well designed and was equipped with everything we needed. The hosts were warm, welcoming, and very accommodating. Truly a hidden gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig! Baie veilig!

Baie baie baie lekker gebly! Rus en vrede vir die siel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mayfair Farm Cottages se terugvoer

Dankie dat julle op Mayfair kom kuier het! Ons is bly julle het dit geniet en sien uit om jou weer as 'n gas te verwelkom.

Mayfair Farm Cottages
Gerrit P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot, rustig, baie mooi.

Baie mooi en groot. Baie groot en alles wat jy nodig het en ekstra. Paar springbokke laat jou voel jy is in die natuur. Sentraal geleë buite dorp maar naby alles. Van volstruisplase en leeus tot die Grotte. Ons kon nie alles doen en sien nie. Lekker braaiplek en ver genoeg van die ander huisies af. Geslaap soos 'n baba. Wens ons kon langer bly, maar ons gaan vir seker weer daar stop. Sal dit regtig aanbeveel vir almal. Vrystaaters moet net nie op die gras ry nie. Hahahahaha.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mayfair Farm Cottages se terugvoer

Dankie dat julle Mayfair Farm Cottages gekies het vir julle kuier in Oudtshoorn. Ons is baie bly julle het dit geniet. Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. En jammer oor die 'no parking on grass', maar as mens uit 'n 7 jaar droogte kom, is mens soos 'n hen oor haar kuikens oor enigiets wat mooi en groen is. Kom kuier gerus weer. Groete,
Neil & Helena

Mayfair Farm Cottages
Marek R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marek R
Saam met vriende

Ticked all our boxes: clean, very well appointed and quiet farm setting close to town.

The cottages are designed and appointed with a lot of attention to detail. They are new and in excellent condition. The setting is on a farm with the added bonus of some "tame" springboks in the area around the cottages. The cottages are spaced far apart so you don't notice your neighbours. The cottages were spotlessly clean for our arrival with a small surprise gift. Definitely, a place to stay if you're visiting the region and want to use Oudtshoorn as your base.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarette L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike blyplek.

'n Ruim, rustige, netjiese en goed toegeruste huis. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludolf O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludolf O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a great and warm second visit to Mayfair Farm Cottages during this cold winter.

I would highly recommend these cottages to anyone who would like a peaceful Karoo experience. These cottages are perfect for overnight or longer stays, not to mention the Springboks walking around bringing an even more calming atmosphere. Thanks for the hospitality Niel and Helena, we will definitely visit again and again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mayfair Farm Cottages se terugvoer

Ludolf, thank you for visiting again at Mayfair Farm Cottages. We appreciate your as returning guest. Thank you also for the great review.
We look forward in welcoming you again in future.
Kind regards,
Neil & Helena

Mayfair Farm Cottages
Jan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Gesin met klein kinders

Kan dit hoogs aanbeveel!

Ons was aangenaam verras met die kwaliteit van die akomodasie en die behulpsaamheid van die eienaar/s. Dit voel ook baie veilig en het goed gewerk vir gesin van 4 met 2 klein kinders. Ons het ons eie kot gehad vir die 1-jarige). Baie goeie waarde vir geld en 'n goeie posisie om Oudtshoorn vanaf te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mayfair Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie dat jul Mayfair Cottages gekies het vir jul besoek aan Oudtshoorn. Ons waardeer die terugvoering en is bly jul het dit geniet. Kom gerus weer.
Vriendelike groete. Neil & Helena

Mayfair Farm Cottages
Hannelie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing in die natuur.

Die eenheid is ten volle toegerus met alles wat mens nodig het. Dit het lekker gereën en die grondpad was steeds begaanbaar. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mayfair Farm Cottages se terugvoer

Dit was 'n plesier om jul as gaste te hê, Hannelie. Ons is bly jul het dit geniet ten spyte van die koue & nat weer. Kom gerus weer, dit sal nog meer aangenaam wees wanneer dit son skyn! Dankie vir jul ondersteuning, ons waardeer dit en die goeie terugvoering.
Vriendelike groete.
Neil & Helena

Mayfair Farm Cottages
Carika D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carika D
Gesin met klein kinders

Was baie rustig en netjies, kinders het dit baie geniet.

Ons sal Mayfair aanbeveel, ons het so lekker gebly, dit was mooi netjies binne en buite. Bokke wat voor jou huis loop, so dit was prentjiemooi, ons sal weer by Mayfair vakansie gaan hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mayfair Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie dat julle op Mayfair kom bly het. Ons is baie bly dat julle die kuier geniet het en sien uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Mayfair Farm Cottages
Willem C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, lekker rustige plaas atmosfeer met bokkies wat voor jou deur loop en wy lekker rustig van stads remoer, sal beslis weer kom gasheer en gas vrou baie vriendelikur.

Plek lekker sentraal geleë, baie plekke om te versoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mayfair Farm Cottages se terugvoer

Dankie vir jul besoek aan Mayfair Farm Cottages. Ons is verheug dat jul dit geniet het en waardeer die terugvoering. Kom gerus weer.

Mayfair Farm Cottages
Demetrius V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demetrius V
Gesin met klein kinders

Was a great experience with the wildlife on your doorstep.

The house is more than equipped for a short or long stay. Situated in a beautiful setting. Mornings hearing the lions from Cango wildlife transports you to any safari stay. Will be back soon. Thanks for your hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mayfair Farm Cottages se terugvoer

Thank you for booking Mayfair Cottages for your visit to Oudtshoorn. We are delighted that you enjoyed it and appreciate the review. Please do come again.
Kind regards. Neil & Helena

Mayfair Farm Cottages
Simoné V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné V
Gesin met klein kinders

Baie goee diens. Indien jy net lekker wil wegbreek en die natuur geniet, is dit die prefekte plek vir jou en jou gesin. Die cherry op die koek was om op die stoep te sit met jou koppie koffie terwyl jy die oggendson sien op kom terwyl jy na die springbokke voor jou kyk. Wow amazing.

Vreeslike goeie diens. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mayfair Farm Cottages se terugvoer

Dankie dat jy by Mayfair Cottages kom kuier het. Ons is bly jul het die rustigheid en die bokkies geniet en waardeer die terugvoering. Kom gerus weer.
Vriendelike groete. Neil & Helena

Mayfair Farm Cottages
Tyrese Thea W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrese Thea W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories!

Mayfair is 'n lekker wegbreek-plekkie. Baie rustig, pragtige uitsig en ook lekker natuurlewe. Sal beslis weer gebruik maak van Mayfair Cottage! Die eienaars is ook baie aangename mense, hulle het seker gemaak dat ons alles het toe ons inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mayfair Farm Cottages se terugvoer

Dir was n plesier om jul as gaste te hê. Dankie dat jul Mayfair Farm Cottages gekies het as jul verblyf in Oudtshoorn. Ons is bly jul het dit geniet en waardeer die terugvoer. Kom gerus weer!

Mayfair Farm Cottages
Dotti H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dotti H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik x 10! Alles wat benodig word, en meer, vir 'n selfhelp eenheid.

Baie rustig, modern, veilig met 'n heerlike stoep om die springbokkies te bewonder. Welkom geskenkie wanneer arriveer. Eienaars baie gasvry en volg op sonder om inbreuk op privaatheid te doen. Beslis die moeite werd om (weer) te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mayfair Farm Cottages se terugvoer

Baie dankie dat julle op Mayfair kom kuier het!
Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê en ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Mayfair Farm Cottages
Joannnes J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joannnes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en vreedsaam, verfrissend vir siel.

Die ligging puik. Minder as 10 minute vanaf dorp, maar absolute stilte. Maak Mayfair 'n besonderse plek met alles wat jy nodig het. Ruimte en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mayfair Farm Cottages se terugvoer

Dankie dat julle op Mayfair kom kuier het! Dit was 'n plesier om jul te huisves. Hoop ons kan jul weer in die toekoms hier verwelkom.

Mayfair Farm Cottages
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfair pad, Mayfair plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d7071a3fd77937eeb86c4ee2fb8f14ac594e6c9d38cc1859a21258e1792427e68bb8ea7c971d35433550d4154b8a5c45167?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Mayfair Road Mayfair Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.561337259583 22.21183052101
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem