Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winks 407

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Damion Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 16

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Winks 407
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Elanda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elanda S
Besigheidsreis

"An immersive Cape Town experience".

Veilige hawe gevind in die netjiese, sentraal geleë eenheid. Enige 'hiccups' is vinnig uitgesorteer deur ons gasheerfamilie Damion en Tamsyn wat uit hul pad gegaan het om te help, van vroeg inboek tot laat uitklok, tot haardroër reël en stortdrein regmaak. Ons het werklik lekker gebly! Interessant was die hoeveelheid boemelaars in die stad, en ons het gedink Gauteng het 'n probleem! Gelukkig was sekuriteit altyd sigbaar en ons kon veilig voel selfs wanneer ons laataand gestap het vanaf CTICC. Ons vloer was soms baie 'geurig' met die bure se blaar-rokery maar het nooit enige probleme ervaar nie en binne ons eenheid was dit knus en vars. Ek sal weer aanbly in 'n oogwink. Dankie vir 'n egte Kaapse ervaring beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza B

Dit is 'n cosy blyplek.

Daar is 'n paar goed wat kan verbeter. Die bed raas ongelooflik as jy gaan sit, mens word wakker in die aand as jy draai op die bed. Die eetgerei was te min, ons is twee mense, maar daar is net een vurk, een papbakkie. Die res van die eetgerei was reg. Die WiFi is 'n probleem dit hak so dat mens nie Netflix kan kyk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pier Place, M&B House 4de Vloer 407, , 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bea79228f480cfce69be534f36d6836bf658bbc807e715f2169829c9d61b43f8e9c8b7a3814310e1913cbdb81b6a5bb6375?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Pier Place 4th Floor M&B House 407 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9179913 18.4259347
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem