Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McLouds Studio

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marthe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir McLouds Studio
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Antoinette S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd weer gaan! Het baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly, skoon en netjies. Die gasvrou het ekstra moeite gedoen met water, sap, chocolates en koekies wat vir ons gelos is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Antoinette, vir die pragtige resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle was wonderlike gaste en het alles so mooi netjies agtergelaat. Baie dankie daarvoor. Julle is altyd welkom by ons.

McLouds Studio
Levirnia D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levirnia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit was baie lekker. Sal weer gaan as jy net alleen tyd nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Levirnia vir jou uitstekende resensie. Ek is bly julle twee het dit by McLouds Studio geniet. Julle was sulke bedagsame, vriendelike gaste. Kom gerus weer by ons kuier.

McLouds Studio
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige.

Incredible lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie, Jaco, vir die goeie resensie. Julle was sulke aangename, bedagsame gaste. Baie dankie ook vir die geskenk wat julle vir my gegee het. Ek waardeer dit baie. Hoop ons sien julle weer.

McLouds Studio
Linda G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G

Skoon en netjiese geriewe binne loopafstand van die see.

Lekker gebly en sal weer gebruik maak van McLouds. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam en die verblyf het 'n lekker atmosfeer. Alles is skoon en netjies en die kamer lyk soos in die advertensie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie, Linda, vir die pragtige resensie. Ek is bly jy het jou week by ons geniet. Jy was 'n uitstaande gas en is altyd weer welkom.

McLouds Studio
Raquel D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raquel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het dit baie geniet. Alles was heerlik. Waarlik 'n plek waar 'n paartjie hulle kan vind en bind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie, Raquel, vir die goeie resensie. Ek is baie bly dat julle julle tydjie hier geniet het. Dankie vir die netjiese studio wat julle agtergelaat het. Julle was fantastiese gaste.

McLouds Studio
Brandon R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fulfilling.

Relaxing and quiet with perfect weather.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie, Brandon, vir die puik resensie. Ons sit soveel moeite daarin om ons gaste gelukkig te hou en aan hulle kwaliteit verblyf te verskaf. Daarom waardeer ek jou resensie baie en is ek so bly dat julle julle tydjie by ons geniet het en dat die weer ook goed was. Julle was fantastiese gaste en het alles so netjies agtergelaat. Hoop om julle weer te sien.

McLouds Studio
Paul B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was uitstekend.

Ek het baie lekker gebly. Die oprit by McLouds Studio was 'n groot probleem. Anders was die verblyf waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie, Paul, vir jou uitstekende resensie. Ons waardeer dit baie. Rakende die kwessie van die oprit by die motorhuis: In die beskrywing van McLouds Studio (by huisreels), sowel as met die beantwoording van die navraag, word daar klem gele dat daar 'n kort, steil oprit voor die motorhuis is en dat 'n voertuig met 'n baie lae grondvryhoogte, laer as 160 mm, nie geakkommodeer sal kan word nie. Gelukkig kon julle julle voertuig in die motorhuis ingepas kry. Baie bly julle het julle tydjie by ons geniet. Julle was uitstekende gaste en het die plek so mooi netjies agtergelaat.

McLouds Studio
Deidre W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre W

Waarde vir geld.

Ons het ons tydjie terdeë geniet en dit was elke sent werd. Die plek is baie netjies en goed toegerus. Baie dankie aan Marthe en haar man, vir jul gasvryheid en vriendelikheid. Ons was baie goed ontvang en het baie welkom gevoel. Dankie vir die heerlike bederfies. En ook jul geduld en hulp wat ons ontvang het, ons waardeer dit opreg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Deidre. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle was sulke oulike en bedagsame gaste. Dankie dat julle die studio so skoon agter gelaat het. Julle is altyd weer welkom.

McLouds Studio
Anneline K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline K

Top-class hospitality upon arrival. Everything you need is there. Small and cosy apartment stocked with sufficient bedding if you get cold. Owners were very friendly and helpful. Peaceful and very quiet. I've loved everything about this place and do recommend anyone to go there on a getaway weekend. I'm sure I will visit again.

Beautiful small studio with everything you'll need, peaceful and quiet. Best weekend away ever. Top-class hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Anneline vir die moeite wat jy gedoen het en tyd wat jy afgestaan het om so 'n wonderlike resensie te skryf. Ek waardeer dit baie. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste gelukkig moet wees. Julle was uitstaande gaste en het die studio silwerskoon agtergelaat. Ons hoop om julle gou weer te sien.

McLouds Studio
Trevor N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker cosy en warm.

Loopafstand van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Trevor. Dit was so lekker om julle hier te he. Hoop ons sien julle gou weer.

McLouds Studio
Wesley F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just enough space for you and your wife, the best ever.

We loved it, we loved it, we loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Wesley. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Dankie ook dat julle die studio so silwerskoon agtergelaat het. Ek waardeer dit baie. Julle was fantastiese gaste.

McLouds Studio
Karel J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie as jy dit wil gebruik net vir oornag. Klein courtyard vir 'n lekker braai, maar verder is die eenheid uiters netjies met alles wat jy nodig het vir 'n lekker rus.

Kombuisarea se dak benodig isolasie en 'n plafon. Dit veroorsaak dat die kombuis te warm raak omdat daar net sinkplaat is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Dankie Karel, vir jou puik resensie. Julle was uitstekende gaste en het die studio so netjies agter gelaat. Ek waardeer dit baie.

McLouds Studio
Charmaine E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, gasvrou baie vriendelik. En veilige parkering. Baie dankie.

Baie welkom gevoel en alles was baie netjies en vriendelike ontvang. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ek is so bly julle het dit hier by ons geniet. Die toesluit motorhuis waaruit jy direk in die studio kan in stap, bied vir 'n mens gemoedsrus dat jou motor veilig is. Julle was heerlike gaste. Ek hoop ons sien julle weer.

McLouds Studio
Danie J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Naby strand en veilig.

Alles was daar wat nodig was. Het baie gehou van die patio gedeelte. Kon lekker braai en kon deur oophou snags toe dit so warm was. Dis net die toilet gedeelte wat baie ongemaklik klein is. Het verder baie lekker gebly. Sou dink om spieëlkas en tafel om te ruil om 'n gemaklike eetplek te he.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Dankie Danie vir die goeie resensie. Die patio is baie lekker beskut en die gaste geniet dit om in die middae, as dit koeler is, daar te sit en lees of te kuier en te braai. Ons is bly dat julle lekker gebly het en die tydjie hier geniet het. Hoop om julle weer te sien.

McLouds Studio
Antionette E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gesellige plekkie.

Heerlike, gesellige plekkie. Loopafstand van strand, eetplekke en winkels. Alles was skoon en netjies, en gasheer en -vrou was baie hulpvaardig en vriendelik. Selfs die bure is baie aangenaam. Baie dankie vir die eet- en drinkgoed. Het ons verblyf baie geniet. Mis ons stap in die aande. Gebied was baie veilig, selfs tydens loadshedding was ons nooit bang om te gaan stap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Antoinette, vir die moeite wat jy gedoen het om so 'n uitstekende en volledige resensie te skryf. Ek is baie bly dat julle dit hier by ons geniet het. Julle was puik gaste en het die studio so netjies agtergelaat. Baie dankie daarvoor. Hoop ons sien julle weer.

McLouds Studio
Dinti D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinti D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik ingerig, pragtig en huislik. Sal vir seker weer daar wil oorbly.

McClouds is kunstig en huislik ingerig. En goed toegerus met alles wat ek nodig gehad het. Die baie kaste was vir seker 'n bonus vir 'n paar dae se verblyf. Die breekware is pragtig en het my herinner aan my grootwordjare.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Dinti vir die goeie resensie.
Ek waardeer dit baie.
Ek is so bly dat jy die tydjie by ons geniet het en dat jy bietjie kon rus en ontspan.

McLouds Studio
Sonja L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Enkelreisiger

Wow. Wat 'n heerlike oorbly.

Dit was vir my die perfekte oorbly. Skoon, netjies, privaat en 'n goeie ligging. Daar was ook heerlike koue bederfies wat in die yskas vir my gewag het. Sal verseker weer daar oorbly wanneer ek in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Sonja vir die wonderlike resensie. Ek is so bly dat jy die paar dae by ons geniet het. Kom kuier gerus weer.

McLouds Studio
Valerie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en naby alles.

Alles wat ons nodig gehad het was daar. Baie dankie vir die Appletiser, water, melk, koekies en sjokolade. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Valerie. Ons doen ons bes om ons gaste se verblyf so aangenaam en gerieflik as moontlik te maak. Daarom waardeer ek jou terugvoer baie. Julle was wonderlike gaste.

McLouds Studio
Willie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil verblyf, ideaal om te rus.

Uitstekende verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Willie, vir die mooi resensie. Ek waardeer dit baie. Ek is so bly dat julle julle verblyf by ons geniet het. Hoop ons sien julle gou weer.

McLouds Studio
Jeroen T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeroen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein plekkie, maar alles wat jy nodig het.

Daar was baie handige ekstras, soos druiwesap, melk en koekies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sias C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sias C
Enkelreisiger

Basies net oornag.

Dit is gerieflik naby aan eetplekke, malls, strand. Die plekkie is ideaal vir oornag vir twee persone. Ontvangs was vriendelik. Aan die negatiewe kant is daar nie alternatief as daar beurtkrag is nie. My dubbelkajuit-bakkie het nie in motorhuis gepas nie. Alternatiewe parkering was by ander perseel 'n entjie van verblyf. Ek het kans geneem en op sypaadjie parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, baie netjies en veilig.

Ek sal definitief weer gebruik maak van die plekkie. Stapafstand na strand en veilig. Ek beveel dit regtig aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Annemarie vir die lieflike resensie. Julle was uitstaande gaste en het die studio so netjies agtergelaat. Dit was 'n plesier om julle te ontvang, julle is altyd welkom.

McLouds Studio
Chris D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee dae spandeer in Strand en omgewing

McClouds uitstaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Chris. Dis so lekker om so 'n goeie resensie te kry. Ek waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer by ons as julle af kom strand toe.

McLouds Studio
Jo-anne V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne V
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Vriendelike diens. Een kamer met kombuisie. Veilige parkering. Moeite werd vir een mens of twee. Loopafstand van die strand af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is bly julle het die 2 dae by ons geniet.

McLouds Studio
Henri T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henri T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, maar met al die nodige geriewe.

Hulle moet vra met watter tipe motor jy reis aangesien my Ford Ranger dubbelkajuit nie in die motorhuis gepas het nie. Gelukkig kon hulle vir my veilige parkering by die gastehuis reël agter 'n skuifhek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie Henri. Ons is verbind tot goeie diens en gasvryheid en is bly ons kon jou help.

McLouds Studio
Edwinah P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwinah P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en rustig.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal dit definitief aanbeveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit. Dis altyd lekker om sulke bedagsame gaste soos julle te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien.

McLouds Studio
Derick B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick B
Saam met vriende

Comfortable.

My cousin and I enjoyed our stay, it's close to everything, in fact walking distance from a lot. Marthe was a great host, friendly. Place is comfortable, clean, and well equipped. Safe parking and secure all round.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ek waardeer dit baie. Julle was puik gaste en het alles so mooi netjies agter gelaat. Kom kuier gerus weer by ons.

McLouds Studio
Mariana D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike oornagplek.

Ons het baie lekker by McClouds Studio gebly. Vir ons doeleindes was dit perfek. McLouds is baie skoon, netjies en met liefde ingerig. Vir selfsorg dink ek gaan McClouds se kombuis net bietjie beknop wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Mariana vir die positiewe terugvoer. Julle was wonderlike gaste en het die studio so mooi netjies agtergelaat. Hoop ons sien julle weer.

McLouds Studio
Wilma C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie mooi skoon.

Mooi plekkie om te bly, vriendelik, het dit geniet om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was mooi, gerieflik.

As ek een aanbeveling kan maak is dit dalk om mat verf oor die stortdeur te verf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Angela vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het julle tydjie by ons geniet.

McLouds Studio
Carol E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to stay.

Would definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Thank you for the lovely review Carol. We appreciate it very much. So glad you enjoyed your stay.

McLouds Studio
Paul M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met vriende

Stylvol en gemaklik.

Ontspannende atmosfeer met vriendelike en huislike atmosfeer. Veilig en sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Paul vir die goeie resensie. Dit was heerlik om julle te ontvang en julle is altyd weer welkom.

McLouds Studio
Shannen B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer teruggaan!

Was baie rustig en baie veilig. Stapafstand van die see af. Baie skoon en netjies met vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Shannen vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en ons sien julle graag weer.

McLouds Studio
Graham S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Warm and friendly, welcome by the host room nice and cosy complementary wine and chocolates real value for money will be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Graham,
Dis heerlik om sulke terugvoering te kry. Ons is bly dat julle julle verblyf by ons geniet het.
Ons ontvang julle graag weer, julle is altyd welkom.

McLouds Studio
Rudi B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en afgesonder.

Baie nice. Sou graag meer DStv-kanale wou gehad het, andersins sal ek dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica R

Waarde vir geld.

Eenheid is goed toegerus, skoon en netjies. Goed geleë in 'n stil omgewing. Komplimentêre wyn, sjokolade, beskuit, koffie en tee. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Erica, vir die mooi resensie. Julle was wonderlike gaste en dit was heerlik om julle te ontvang. Julle is altyd welkom.

McLouds Studio
Anne-marie V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie V
Enkelreisiger

Comfortable and neat / very clean. Treats like a bottle of wine, chocolates and flowers were much appreciated.

Thank you for a safe and comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Thank you for the lovely review, Anne-marie. It is wonderful to see that you enjoyed your stay at McLouds Studio.

McLouds Studio
Annelise F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld!

Baie dankie aan Marte van McLouds Studio, ons het dit so geniet. Ligging, netheid en veilig van hoogste standaarde!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Annelise. Julle was wonderlike gaste.

McLouds Studio
Alta J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als en meer wat ons wou hê. Vriendelik ontvang, veilig en pragtig skoon.

Ons het hierdie verblyf gekry om naby besoekende familie te wees, nie baie tyd daar deurgebring nie. Sal beslis weer gebruik. Baie netjies, huislik en gerieflik. Parkering baie veilig en gerieflik naby om bagasie uit te laai. Baie vriendelik ontvang, eienaar ook uitgehelp met item wat ons vergeet het. Ons vertrou die akkommodasie wat ons bespreek, maar soms oortref dit mens se verwagting. Hierdie is so 'n plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Alta, vir jou lieflike resensie. Dit was heerlik om julle te ontvang en julle is altyd welkom.

McLouds Studio
Rhoda S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rhoda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig en netjies.

Die studio is baie klein, ideaal vir een persoon, knus vir twee. Dit is gerieflike stap afstand van die strand en besighede. Toilet is nie privaat! Gaste word bederf met 'n bottel wyn en sjokkolade met aankoms. Tee en koffie is ook beskikbaar. Baie klein stoepie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Dankie Rhoda, dit was lekker om julle te ontvang. McLouds studio se sjarme lê sonder twyfel, in die snoesige opset wat met die hemelbed en oopplan-uitleg geskep word en is ideaal vir romantiese paartjies. Die studio het ‘n moderne uitleg met ‘n bamboes-skuifdeur wat privaatheid aan die toilet verleen.

McLouds Studio
Schalk V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Baie netjiese en skoon eenheid met die perfekte ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Schalk. Kom kuier gerus weer by ons.

McLouds Studio
Elsie S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, netjies, veilig, lekker stil.

Dit was 'n heerlike stil, veilige verblyf vir 2. Alles was daar wat nodig is, sal beslis dit aanbeveel en heel bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Elsie. Dit was lekker om julle te ontvang.

McLouds Studio
Ben N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie oulike plekkie naby die Strand en talle eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie rustig en privaat. Beste gasvryheid ooit en definitief waarde vir jou geld. Baie vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

McLouds Studio se terugvoer

Baie dankie Melissa. Julle was die perfekte gaste en ons ontvang julle graag weer.

McLouds Studio
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtz-straat 16, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa58a5c66e19d610ce0feb57b6b5bc4da845cdea9a97d19c7cc812209fbaa3bab138f8497891ef1048702df5754cdf85b53f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 16 Scholtz Street Van Ryneveld 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.119017680245 18.832966832541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem