Melkbos Beach Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Christa F - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlik en stil.
Riaan G - Okt 2023
Algehele gradering
Alles en meer wat ons nodig het.
Lindia V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gerus. Martin was baie gasvry en plekkie is goed toegerus.
Shanée L - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker naweek vol aktiwiteite met die perfekte plekkie om rustig te rus.
Melkbos Beach Cottage se terugvoer
Thank you Shanee,
For your kind review.
You're welcome back anytime.
Melkbos Beach Cottage
Lydia C - Apr 2023
Algehele gradering
Most enjoyable, will definitely be returning!
Lees meerMelkbos Beach Cottage se terugvoer
Thank you Lydia, for a lovely review.
We're really glad you enjoyed your stay.
You're welcome back anytime.
Best,
Martin and Heather
Melkbos Beach Cottage
Daphne C - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome!
Melkbos Beach Cottage se terugvoer
Wow! What a nice review. Thanks, Daphne.
We're really glad you enjoyed your stay.
You're welcome back anytime,
Melkbos Beach Cottage
Christine B - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect, calm accommodation with plenty possibilities around.
Yvette N - Okt 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Lees meerMelkbos Beach Cottage se terugvoer
Dankie Yvette vir die gawe woorde en aanbeveling.
Bly julle het die verblyf by Melkbos Beach Cottage geniet!
Dit was 'n plesier om jou gesin te huisves. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.
Annelize H - Okt 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meerRonald L - Jun 2021
Algehele gradering
Wegbreeknaweek.
Johan N - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Melkbos Beach Cottage se terugvoer
Dankie Johan! Dit was maklik om sulke wonderlike gaste te huisves. Ons het dit baie geniet en waardeer ook die tuigemaakte lekkernye. Sien uit daarna om jou en Lucille binnekort weer te sien.
Tanya J - Des 2018
Algehele gradering
Relaxing escape.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige wegbreek.
So tuis soos by jou eie huis. Elke gerief wat jy sou nodig kry vir 'n kort of lang wegbreek is beskikbaar in hierdie huis met 2 slaapkamers met sy pragtige uitsig op Tafelberg en die strand. O ja, het ek genoem van die strand wat letterlik net 500 m van jou af is?!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Melkbos Beach Cottage se terugvoer
Thank you, Tanya, for your kind review.
Melkbos Beach Cottage
Ingeborg V - Apr 2018
Algehele gradering
Plekkie vas skoon, vriedelik en behulpsaam, alles wat jy nodig het.
Ida H - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend en gasvry!
Lees meerMelkbos Beach Cottage se terugvoer
Baie dankie Ida, ons waardeer die terugvoer!
Mona P - Des 2017
Algehele gradering
Voorsien in gaste se behoeftes en die kombuis is goed toegerus.
Melkbos Beach Cottage se terugvoer
Baie dankie! Reis asb. veilig en ons hoop alles gaan goed in KZN!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dunkerstraat 4A, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap