Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbos Beach Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1050 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Melkbos Beach Lodge word weekliks gedurende langer besprekings skoongemaak. Enige bykomende dae kan teen 'n ekstra koste met die skoonmaker gereël word.
Geen geleenthede or partytjies word toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste moet stil wees tussen 22:00 en 09:00 en te alle tye die bure respekteer.
Die inwonende skoonmaker maak die huis weekliks skoon. Let wel dat sy soms die kombuis gebruik om vir die tuinier wat een keer per week inkom kos te maak.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 649
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R5 649
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R5 649
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin Place 13, Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0ea8b6203f1cc7b06b6556ba68c5ea8cfff04e5cd5a95834dda0c647f8ff6f18aa9dcaefbc60c8114080615c6a7ce2d03d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 649 per nag (plek vir 11) 2 5 1 5 13 Penguin Place Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.707299980499 18.443108573016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem