Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbos Mountain View Estate

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vivienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir Melkbos Mountain View Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Gesin met tieners

We most highly recommend this establishment and will be back!

We thoroughly enjoyed our stay. We had a small get-together for my son's 18th birthday and everything we needed was provided by the excellent equipped unit we stayed in. It was one of the cleanest and most luxurious stays we have had in a very long time. Extremely friendly hosts and the pricing was within our budget.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B
Saam met vriende

Good day, ons het eerlk waar baie lekker gebly.

Baie goeie diens en altyd behulpsaam. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly. Altyd vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir alles, ons waardeer dit baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie A

Netjiese, kwaliteit eenhede en geriewe!

Pynlik netjies en skoon met al die geriewe wat jy kan nodig kry, ordentlike gerieflike beddens, selfs die sleeper couch is van goeie kwaliteit, mikrogolf, groot yskas, uitstaande koffie en tee geriewe, aparte vol netjiese waskamer beskikbaar, buitelug skaakstel, trampoline, klimraam en swembad asook lekker afdak met patiostel, braai geriewe en boma. Eenhede kort net lugversorgers wat ek glo nog sal kom. Beslis die beste plek vir netheid, gerief en kwaliteit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene G

Well worth it! Thank you Abby and Vivienne.

It was great. The rest of the group was pleasantly surprised when they arrived and saw the accommodation. Comfortable and everything provided as stated on the website. The sleeper couch, of course, was not as comfortable as the beds, but it was spacious and fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie M

Aangename fantastiese verblyf.

Het ons verblyf baie geniet. Lekker aktiwiteite om die kinders besig te hou. Ons sal die plek beslis weer besoek en aanbeveel by ons vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason T
Gesin met klein kinders

Great location, great views and perfect for a family holiday.

Stayed in Aloe Cottage, very clean, well-equipped and spacious. Perfect for a family of 4. Customer service was excellent. Can't fault this place at all. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik heerlik.

Ons het heerlik gebly. Alles was perfek. Sal beslis weer kom oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirkwin D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirkwin D

Brilliant.

The stay was 100% for the money I paid, and the people there are 200% friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley D
Besigheidsreis

It was perfect for what we needed.

It was the second time our group used the accommodation for a leadership retreat and we enjoyed our stay. Everything was clean and the host was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley K

Excellent venue, staff and location.

Had a guys weekend, we had an awesome time. They even have a small golf driving range on the property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mfundo T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mfundo T

Wonderful stay.

It was wonderful, we had our families from Lesotho and KZN come over to Cape Town for our wedding. They really enjoyed the place and its many amenities. It was an amazing experience and the host welcomed us warmly into their property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Gerieflik, skoon en netjies.

Ons het heerlik gebly. Dit was baie netjies en skoon. Ons is hartlik ontvang. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meleza S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meleza S

We had an amazing time at Melkbos Mountain View Estate, everything that they said they have was there.

Service is out of this world, you send them a text when you need something and they come immediately to show you. The whole team was very happy and impressed, and they would like to send their friends and families there. Melkbos Mountain View Estate is the best place for a weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Althea H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea H
Gesin met klein kinders

Awesome

We had a lovely time, beautiful studio, everything you need and the best host. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B

Perfect family getaway.

Our second time booking this accommodation and I highly recommend it. We were 13 adults and 5 kids, booked out all 3 apartments. Equipped with everything you need, with amazing hosts. The kids had a blast with the huge grown spaces to play and run, trampoline, park and pool. Adults loved the boma and chilling outside under the beautiful lights. The accommodation is so close to CPT CBD yet you don't feel like you are just a 20 min drive away! Thank you for a perfect lil getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franci B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci B
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en modern.

Alles wat 'n mens nodig kan kry. Sal beslis weer daar bespreek en sal vir enige iemand aanbeveel. Die diens was van topgehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B
Saam met vriende

Perfect!

We were a bridal party who needed accommodation close to the wedding venue. The hosts were organised with the check-in details and we arrived at a clean, modern, well-put-together self-catering apartment - that has everything one needs. The only thing that we were unhappy about is - is that we didn't get to stay and enjoy the relaxation of what this place has to offer. So we need to go back for sure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martin S
Besigheidsreis

Perfect for what we needed.

Comfortable, clean and well positioned for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste plek om van die stadsgejaag af weg te kom. Lekker naby aan nodige winkelsentrums en ander kuierplekke geleë.

Dis rustig en een van die bes toegeruste eenhede wat ek in 'n baie lang tydperk beleef het. Dis skoon en baie netjies. Veilig en Vivienne, die eienaares, is baie vriendelik en behulpsaam. Beveel dit aan om daar tuis te gaan. Troeteldier vriendelik en baie veilige speelplek vir die kleinspan. Dis glad nie duur nie. Billike tariewe en jy kry waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi A
Gesin met klein kinders

Pragtig, skoon, netjies en modern.

Melbos Mountain View Estate is pragtig. Ons as gesin was gemaklik en ons het veilig gevoel. Die plek was skoon en netjies met moderne apparate. Alles was in werkende toestand. Alles was voldoende en beskikbaar en die WhatsApp-groepie was baie oulik. Enige vrae was onmiddelik beantwoord. Ons sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desirene F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Desirene F
Saam met vriende

Dit was absoluut die moeite weed. Een van die bestes wat jy kan kry. Daar was van alles wat jy nodig het.

Ek sal beslis weer by julle bespreking maak in die toekoms. Julle is tops. Hou aan met die goeie diens en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annika H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika H
Gesin met klein kinders

Verby verwagtinge.

Ons was tien mense wat twee studios gedeel het en daar was sowaar alles wat n mens sou kon benodig. Alles was skoon en as jy 'n vraag gehad het, het die eienaars dadelik plan gemaak. Sal gerus die plek aanraai vir enige iemand wat 'n lekker vakansie wil hê. Daar was ook speelgeriewe vir die kinders gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny W
Enkelreisiger

Baie rustig. Baie stil. Baie mooi. Baie skoon.

Met aankoms was dit baie goeie en vinnig diens. Plekkie het baie mooi gelyk, was baie rustig en daar was alles wat 'n mens nodig gehad het. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet G

Ek het my kleinsus wat in Pretoria bly, bederf met 'n paar dae in Melkbos en dit was baie lekker.

Ons sal enige tyd weer kom kuier. Die Spekboom was eenkant en baie privaat. Ons hoef nie eens speserye aangekoop het nie, want dit was reeds daar. Nogmaals baie dankie vir 'n lekker uitrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliet V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliet V

We spent the weekend to attend a wedding in the area. Accommodation ticked all the boxes.

Perfect accommodation. Clean, comfortable, spacious and extremely well equipped. The hosts are friendly and extremely considerate. Even the weather was fantastic. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick F

Stunning stay with great hosts.

Vivienne and Abby-Gail went out of their way to accommodate all our requirements on an end-of-year getaway. The Studios are fully kitted with everything you may need to enjoy your stay and lots to keep you busy. The weekend away was a great success, enjoyed by all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley D

Our stay was wonderful!

Communication with the host and booking support was great. The units had everything we needed. Checking in was easy. It was perfect for our group of 13. Loved the modern features in the unit and the space outside gave us a meeting place under the shade or around the fire. It was great being a 3 minute drive from the beach. Would highly recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabi D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabi D
Saam met vriende

Perfect for a family or for a group of friends!

Hosts were extremely helpful and friendly, the place came with everything you could need (plastic containers, tea & coffee, foil, etc). They did not mind the noise so we could play music throughout our stay. We were a group of 6 friends and had no complaints, it was a perfect stay and would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evert S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

Fantastic service at a great location. Everything you need and then plenty you didn't know you needed. I've paid a lot more for a lot less in the past. We will most definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Othene R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Othene R
Saam met vriende

Dit was die beste.

Uitsig die mooiste en beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malikah W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Malikah W
Saam met vriende

Fantastic.

We had a great time and would love to go again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christell A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christell A
Gesin met tieners

Pragtige plek met alles wat ons nodig gehad het.

Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Dis 'n pragtige plek binne en buite en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons sal beslis weer gaan en dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meagan C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan C
Saam met vriende

The owners were friendly and welcoming. Superb service delivery was given. Will go again.

Everything you needed was available. There is a lovely braai area where you can enjoy the calmness of nature and it is exactly what they promise. We had a very lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkbos Mountain View Estate se terugvoer

Hi Meagan, It was a pleasure hosting you. Thank you for your lovely review. We hope to see you again in the future.

Melkbos Mountain View Estate
Amy V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy V

It was lovely, the interior and exterior design of the place sets relaxing atmosphere.

The owners are super friendly and accommodating. The accommodation had everything you needed to make your stay pleasant and comfortable. A truly luxurious home away from home kind of feeling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkbos Mountain View Estate se terugvoer

Hi Amy,
Thank you so much for your lovely review.
It was an absolute pleasure hosting you. We hope to see you in the future.

Melkbos Mountain View Estate
Deon B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hele fasiliteit is absoluut fantasties ingerig. Alles wat jy mag benodig is daar. Die eienaars het aan elke moontlik opsie gedink om jou kuier daar aangenaam te maak. Alle toerusting in die eenheid is van hoë gehalte. Eienaars het gereeld opgevolg of alles in orde is ne die kommunikasie via hulle eie WhatsApp-groep vir die eenheid was uitstekend gewees.

Persoonlike WhatsApp-groep vir eenheid was uitstekend gewees en kommunikasie is gou opgevolg vanaf eienaar se kant. Eienaar het gereeld kom opvolg of alles in orde is. Netheid van eenheid. Privaatheid van eenheid is 'n bonus. Alle toerusting binne eenheid is van 'n hoë gehalte - geen kostes is ontsien nie. Eienaars het op detail gekonsentreer en alles was net daar om jou verblyf aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkbos Mountain View Estate se terugvoer

Hi Deon, thank you so much for your lovely review and for staying at Mountain View Estate. It was an absolute pleasure hosting you and we hope to see you again one day in the near future.
All the very best.
Vivienne and Abby

Melkbos Mountain View Estate
Anietha L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anietha L
Gesin met klein kinders

Spacious, modern, spotless, comfortable and perfect setup away from home.

We had such an amazing and lovely stay. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen V
Gesin met tieners

Uit die boonste rakke.

Ons het so lekker gebly. Die plek is luuks, gemaklik en alles wat jy nodig het. Sien julle gou weer. Baie dankie vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkbos Mountain View Estate se terugvoer

Thank you so much for your lovely feedback, so glad you enjoyed your stay, it was a pleasure having you here and we hope to see you again someday.

Melkbos Mountain View Estate
Brenda H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda H
Gesin met klein kinders

Pragtige verblyf in Melkbos.

Melkbos Mountain View Estate bied waarde vir geld met 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Die eenheid is baie stylvol en die fyner besonderhede soos warmsjokolade word baie waardeer. Die eenheid is goed uitgerig en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkbos Mountain View Estate se terugvoer

So glad you enjoyed your stay with us, you are welcome back anytime and thank you for your lovely review, much appreciated.

Melkbos Mountain View Estate
Charlene B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B
Gesin met klein kinders

Stunning place.

Will def recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne N
Gesin met tieners

Absolute amazing.

We highly recommend Melkbos Mountain View Estate. Each studio has everything you require. Most def worth the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napoleon-straat 22, Duynefontein, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc43e98106732ec1dc61fd2935e8b3ad53b4174b152b2bc2fd16fc92ee44abdd8294b92c9a76ab3490a49005effa64471591e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 22 Napoleon Street Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.684559656572 18.454325546588
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem