Melkbosstrand Mini-Suite
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Seagullstraat 36, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Melkbosstrand Mini-Suite bied selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe en dit is ideaal in Melkbosstrand geleë. Hierdie eenheid is op die eienaar se perseel, maar het 'n privaat ingang.
Hierdie eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, leefarea en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, asook sjampoe, seep en 'n haardroër.
Die oopplan-leefarea het verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster en basiese eetgerei en breekware insluit. Die sitarea het 'n gemaklike bank, 'n TV met DStv en 'n etenstafel met 2 stoele. Daar is gratis WiFi, asook 'n gasverwamrer en 'n elektriese kombers vir die winter.
'n Omsetter is vir kragonderbrekings beskikbaar.
Die eenheid lei na die swembadarea wat met die eienaar gedeel word.
Die suite is stapafstand vanaf die strand, 'n klein kruidenierswinkel vir basiese voorrade, en 'n Italiaanse restaurant.
Slaapplek
’n Bespreking by Melkbosstrand Mini-Suite sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Jaar gelys 1
Ligging
- Seagullstraat 36, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Melkbosstrand Mini-Suite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Van Riebeeckstrand Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Seagullstraat 36, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18