Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melkbosstrand Mini-Suite

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir Melkbosstrand Mini-Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Brian M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a beautiful place.

The host is so friendly and checked on us regularly to see if all was still well with us. Above all, the host gave us the best service ever with her extra effort of caring for her clients, and that made us feel like we belonged.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jzh (saggie) V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jzh (saggie) V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Baie gerieflik, goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was beslis 7-ster verblyf. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkbosstrand Mini-Suite se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet. Groete.

Melkbosstrand Mini-Suite
Neil S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Only 2 nights on way north.

Very nice but found it difficult to find.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkbosstrand Mini-Suite se terugvoer

Hello Neil,
Thank you for noting the issue with finding the property. I will have to find a solution to indicate the panhandle entrance, which is an issue for guests. I hope your stay was otherwise enjoyable.
Christine

Melkbosstrand Mini-Suite
Marius L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie hartlik ontvang. Pragtige plek. Sal weer gaan.

Ons het heerlik gebly, dit is stil en rustig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanel W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shanel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the stay and would go back anytime in the near future.

It was lovely, relaxing, clean and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam en netjies.

Die plek was pragtig en smaakvol versier. Alles was netjies en mooi. Was regtig baie verras met die plek en ons het heerlik daar gebly. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Sal die plek enige tyd vir iemand aanbeveel. Ons was regtig baie tevrede met die plek. Baie dankie vir 'n aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkbosstrand Mini-Suite se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Kom enige tyd terug!

Melkbosstrand Mini-Suite
Hilda V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en rustig.

Was mal oor die spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penny S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny S
Enkelreisiger

The accommodation was neat, clean, attractive, in a peaceful quiet area with a lovely garden.

This accomodation suited my needs exactly, within walking distance of the beach, adequate shops nearby, tranquil setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaylin V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin V
Enkelreisiger

Great service. Amazing place.

Christine was amazing, she went above and beyond to make sure that I was sorted. Place was clean, the area is very safe. I had a fantastic time. I went for some quiet time on my leave and to just relax and that is exactly what I was able to do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons nodig gehad het.

Netjies, skoon, rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meagan S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en op aankoms was ons met vriendelikheid ontvang.

Definitief sal ons weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi M
Enkelreisiger

Heerlik gebly. Alles was netjies.

Gasvryheid was uit die boonste rakke. Selfs in baie nat weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne D
Enkelreisiger

It's a great little spot, and it was just what I needed for a an overnight stay, however I will be back for a longer stay!

The bed was very comfotable, and the shower was very good. All I need to make me happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larry And Janet K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry And Janet K
Besigheidsreis

We enjoyed our stay and Christine, our hostess, was very thoughtful and kind. She ensured that we had everything we needed.

We would stay at Melkbosstrand Mini-Suite again and can recommend it to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkbosstrand Mini-Suite se terugvoer

So glad you enjoyed it.

Melkbosstrand Mini-Suite
Izaan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis - asof jy by jou ma kuier.

Baie vriendelik, netjies, skoon, mooi dekor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarona V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarona V

Die kuier was baie lekker en die Mini-Suite 'n heerlike tuiste.

Die bedagsame en vriendelike gasvrou en die lekker praktiese, goed ingerigte Mini-Suite maak dit 'n heerlike plek om in oor te bly. Ons het dit so geniet om daar te bly en sal dit definitief weer doen. Ons moes bietjie vroeër inboek en die gasvrou het glad nie omgegee nie. Ons het ook veilige parkering vir ons voertuie gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkbosstrand Mini-Suite se terugvoer

Baie dankie. Dit is goed om te hoor. Kom enige tyd terug.

Melkbosstrand Mini-Suite
Johan S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay.

We had a lovely stay at the guesthouse. The host was very friendly and went the extra mile.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nog die beste waarin ons al gebly het.

Sal beslis weer daarvan gebruik maak wanneer ons die geleentheid sou kry. Puik plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkbosstrand Mini-Suite se terugvoer

Baie dankie.

Melkbosstrand Mini-Suite
Sumayah F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumayah F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Goeie gasvryheid, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkbosstrand Mini-Suite se terugvoer

Baie dankie.

Melkbosstrand Mini-Suite
Vanessa K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Verry clean and neat. Host was amazing and helped us a lot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkbosstrand Mini-Suite se terugvoer

Thank you. Very pleased to hear.

Melkbosstrand Mini-Suite
Mark L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Really cozy and just perfect for a weekend getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Melkbosstrand Mini-Suite se terugvoer

Hallo there. Thank you so much for writing a review. It is much appreciated. I hope there will be an occasion for you to return. Christine

Melkbosstrand Mini-Suite
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seagullstraat 36, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b9773e698ed3edfd92a6025a10c53a196270bebd27f971a819f15b78dd5fb9f696291e1d77c5e6e6a980591b45731853492?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 36 Seagull Street Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.701918727945 18.445319797919
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem